Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n fees hier
Nog 'n fees hier [boodskap #81976] Vr, 08 Augustus 2003 07:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat gaan pas by die uiteindelike winterweer - die chilifees.
Ek kan die goed glad nie eet nie.

Annette
Re: Nog 'n fees hier [boodskap #81977 is 'n antwoord op boodskap #81976] Vr, 08 Augustus 2003 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat maak dit warm? Behalwe natuurlik daar by die uitlaatslag? Weet jy
hoe om van 'n aambei ontslae te raak? Jy brand hom net een keer met 'n
vuurhoutjie. Volgende keer as hy kop uitsteek dan skud jy net die boksie
vir hom!

"Annette" skryf in boodskap news:bgvjkl$sdfvp$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Wat gaan pas by die uiteindelike winterweer - die chilifees.
> Ek kan die goed glad nie eet nie.
>
> Annette
>
Re: Nog 'n fees hier [boodskap #81979 is 'n antwoord op boodskap #81977] Vr, 08 Augustus 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in berig
:

> "Annette" wrote in message
> news:bgvjkl$sdfvp$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Wat gaan pas by die uiteindelike winterweer - die chilifees.
>> Ek kan die goed glad nie eet nie.
>
> Wat maak dit warm? Behalwe natuurlik daar by die uitlaatslag?

Door rooipepers gaan jy sweet en afkoel. Wat se nut het hierdie tydens
die winter?

> Weet jy ...
> hoe om van 'n aambei ontslae te raak? Jy brand hom net een keer met 'n
> vuurhoutjie. Volgende keer as hy kop uitsteek dan skud jy net die boksie
> vir hom!

Ek wis nie dat aambeie so maklik was te afrig nie.
Laat ek nou altyd het gedink dat intelligensie (geeste!) in SA slegs was
gehuisves in plekke soos bome. Maar nee! Nou ook aambeie!
Snaaks land SA!

--
:-bvb-:
Re: Nog 'n fees hier [boodskap #81982 is 'n antwoord op boodskap #81979] Vr, 08 Augustus 2003 11:39 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Barend hierdie is 'n wonnnerlike land - jy wonner waar alles vandaan kom
...

"Barend van B." skryf in boodskap news:be5a201c32259374d21e502761f3495c@rebleep...
> "Suidwester" skryf in berig
> :
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgvjkl$sdfvp$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Wat gaan pas by die uiteindelike winterweer - die chilifees.
>>> Ek kan die goed glad nie eet nie.
>>
>> Wat maak dit warm? Behalwe natuurlik daar by die uitlaatslag?
>
> Door rooipepers gaan jy sweet en afkoel. Wat se nut het hierdie tydens
> die winter?
>
>> Weet jy ...
>> hoe om van 'n aambei ontslae te raak? Jy brand hom net een keer met 'n
>> vuurhoutjie. Volgende keer as hy kop uitsteek dan skud jy net die boksie
>> vir hom!
>
> Ek wis nie dat aambeie so maklik was te afrig nie.
> Laat ek nou altyd het gedink dat intelligensie (geeste!) in SA slegs was
> gehuisves in plekke soos bome. Maar nee! Nou ook aambeie!
> Snaaks land SA!
>
> --
> :-bvb-:
>
Vorige onderwerp: Het sy gevra of vat sy net af?
Volgende onderwerp: Name
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 18:28:22 MGT 2024