Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snotsiekte
Snotsiekte [boodskap #81853] Wo, 06 Augustus 2003 06:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste ontslae
raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of dit wel
die siekte onder lede gehad het.
Annette
Re: Snotsiekte [boodskap #81859 is 'n antwoord op boodskap #81853] Wo, 06 Augustus 2003 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Troos jou daaraan dat die boer
wat die dier doodmaak, geld verloor want hy alleen het daai dier ingevoer
van sy veld toe. Daai ou se hart en geldsak pomp kak soos hy daar sit en
diere moet doodmaak.....

"Annette" skryf in boodskap news:bgq7lm$r2pct$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste ontslae
> raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of dit wel
> die siekte onder lede gehad het.
> Annette
>
Re: Snotsiekte [boodskap #81861 is 'n antwoord op boodskap #81859] Wo, 06 Augustus 2003 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, blykbaar kry die boer R1400 per karkas ( ek wonder hoekom?), maar hy
moet R800 per karkas betaal om die dier te laat vang en te skiet.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f30c70d.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Troos jou daaraan dat die boer
> wat die dier doodmaak, geld verloor want hy alleen het daai dier ingevoer
> van sy veld toe. Daai ou se hart en geldsak pomp kak soos hy daar sit en
> diere moet doodmaak.....
> "Annette" wrote in message
> news:bgq7lm$r2pct$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste ontslae
>> raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of dit wel
>> die siekte onder lede gehad het.
>> Annette
>>
>
Re: Snotsiekte [boodskap #81884 is 'n antwoord op boodskap #81861] Wo, 06 Augustus 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hey poepies, om wild te laat uitdun of jag is groot besigheid. Verder is
wildsvleis hoogs in aanvraag......en lekker.

"Annette" skryf in boodskap news:bgqk1s$qqg76$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ja, blykbaar kry die boer R1400 per karkas ( ek wonder hoekom?), maar hy
> moet R800 per karkas betaal om die dier te laat vang en te skiet.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f30c70d.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Troos jou daaraan dat die
> boer
>> wat die dier doodmaak, geld verloor want hy alleen het daai dier ingevoer
>> van sy veld toe. Daai ou se hart en geldsak pomp kak soos hy daar sit en
>> diere moet doodmaak.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgq7lm$r2pct$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste
> ontslae
>>> raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of dit
> wel
>>> die siekte onder lede gehad het.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Snotsiekte [boodskap #81889 is 'n antwoord op boodskap #81884] Wo, 06 Augustus 2003 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Poepies is my dooie neef se naam:))
Kan mens dan snotsiekwildsvleis eet?

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f310183.0@news1.mweb.co.za...
> Hey poepies, om wild te laat uitdun of jag is groot besigheid. Verder is
> wildsvleis hoogs in aanvraag......en lekker.
> "Annette" wrote in message
> news:bgqk1s$qqg76$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ja, blykbaar kry die boer R1400 per karkas ( ek wonder hoekom?), maar hy
>> moet R800 per karkas betaal om die dier te laat vang en te skiet.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f30c70d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Troos jou daaraan dat
die
>> boer
>>> wat die dier doodmaak, geld verloor want hy alleen het daai dier
> ingevoer
>>> van sy veld toe. Daai ou se hart en geldsak pomp kak soos hy daar
sit
> en
>>> diere moet doodmaak.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgq7lm$r2pct$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste
>> ontslae
>>>> raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of
dit
>> wel
>>>> die siekte onder lede gehad het.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Snotsiekte [boodskap #81917 is 'n antwoord op boodskap #81889] Do, 07 Augustus 2003 00:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat de hel is snotsiekte?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bgr10f$r4m49$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Poepies is my dooie neef se naam:))
> Kan mens dan snotsiekwildsvleis eet?
>
> Annette
Re: Snotsiekte [boodskap #81928 is 'n antwoord op boodskap #81917] Do, 07 Augustus 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snotsiekte is 'n soort van 'n 'sinus' wat veral by blouwildebeeste voorkom
en deur 'n vlieg veroorsaak word. Dit tas die neusholtes aan en die toue
loop......lyk aaklig!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f319bed$0$226@hades.is.co.za...
> Wat de hel is snotsiekte?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgr10f$r4m49$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Poepies is my dooie neef se naam:))
>> Kan mens dan snotsiekwildsvleis eet?
>>
>> Annette
>
Re: Snotsiekte [boodskap #81929 is 'n antwoord op boodskap #81889] Do, 07 Augustus 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik gaan jy rêrig honger ouens kry wat die vleis sal eet [ek meen as
mense 'n bees wat vir dae al dood in 'n dam lê en opblaas, kan opsny, braai
en opvreet, dan is alles moontlik] maar bemark sal jy dit nie kan nie. Dit
is ook aansteeklik en jou bees is ook dan onder skoot. Jou perde ook.
Darem sekerlik nie jou fô by fô nie! Behalwe as jy 'n Isuzu ry....hulle
kak vir enigiets! Om niks te sê van 'n Land Rover nie....

"Annette" skryf in boodskap news:bgr10f$r4m49$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Poepies is my dooie neef se naam:))
> Kan mens dan snotsiekwildsvleis eet?
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f310183.0@news1.mweb.co.za...
>> Hey poepies, om wild te laat uitdun of jag is groot besigheid. Verder is
>> wildsvleis hoogs in aanvraag......en lekker.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgqk1s$qqg76$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ja, blykbaar kry die boer R1400 per karkas ( ek wonder hoekom?), maar hy
>>> moet R800 per karkas betaal om die dier te laat vang en te skiet.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f30c70d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Troos jou daaraan dat
> die
>>> boer
>>>> wat die dier doodmaak, geld verloor want hy alleen het daai dier
>> ingevoer
>>>> van sy veld toe. Daai ou se hart en geldsak pomp kak soos hy daar
> sit
>> en
>>>> diere moet doodmaak.....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bgq7lm$r2pct$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste
>>> ontslae
>>>> > raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of
> dit
>>> wel
>>>> > die siekte onder lede gehad het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Snotsiekte [boodskap #81939 is 'n antwoord op boodskap #81928] Do, 07 Augustus 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm - so ek het ook snotsiekte!! Moet die beeste uitgesit word? Is daar
nie medisyne vir dit nie?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f31f9a3.0@news1.mweb.co.za...
> Snotsiekte is 'n soort van 'n 'sinus' wat veral by blouwildebeeste voorkom
> en deur 'n vlieg veroorsaak word. Dit tas die neusholtes aan en die toue
> loop......lyk aaklig!
Re: Snotsiekte [boodskap #81941 is 'n antwoord op boodskap #81939] Do, 07 Augustus 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie so maklik nie....kan darem nou nie die diere in die bed sit met sy
medisyne nie! Jy moet die storie stopsit voor dit 'n moerse probleem raak.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f322a1c$0$229@hades.is.co.za...
> Hmm - so ek het ook snotsiekte!! Moet die beeste uitgesit word? Is daar
> nie medisyne vir dit nie?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f31f9a3.0@news1.mweb.co.za...
>> Snotsiekte is 'n soort van 'n 'sinus' wat veral by blouwildebeeste voorkom
>> en deur 'n vlieg veroorsaak word. Dit tas die neusholtes aan en die toue
>> loop......lyk aaklig!
>
Re: Snotsiekte [boodskap #81951 is 'n antwoord op boodskap #81941] Do, 07 Augustus 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nogal jammer. Gelukkig is ons weergawe van snotsiekte nie aansteeklik
nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f322b7e.0@news1.mweb.co.za...
> Dis nie so maklik nie....kan darem nou nie die diere in die bed sit met sy
> medisyne nie! Jy moet die storie stopsit voor dit 'n moerse probleem
raak.
Re: Snotsiekte [boodskap #81953 is 'n antwoord op boodskap #81951] Do, 07 Augustus 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang af of jy noord of suid is!!!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f324e83$0$231@hades.is.co.za...
> Dis nogal jammer. Gelukkig is ons weergawe van snotsiekte nie aansteeklik
> nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f322b7e.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis nie so maklik nie....kan darem nou nie die diere in die bed sit met sy
>> medisyne nie! Jy moet die storie stopsit voor dit 'n moerse probleem
> raak.
>
Re: Snotsiekte [boodskap #82006 is 'n antwoord op boodskap #81951] Vr, 08 Augustus 2003 20:06 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine"
: Dis nogal jammer. Gelukkig is ons weergawe van
snotsiekte nie aansteeklik
: nie.
---
watsie verskil tussen broccili en snot?

kinders hou nie van broccili nie :-)
Vorige onderwerp: Name
Volgende onderwerp: Welkom terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:46:27 MGT 2024