Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Welkom terug
Welkom terug [boodskap #1753] Vr, 01 Augustus 2003 21:28 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
>
> water een?
>
> Speedy
>

Hello Speedy, ek sien jy is terug. Nou is dit net die Ridder met Macaw
wat nog soek is. Soos jy sal sien het ek aangebied om vir jou comics
te stuur... Laat maar weet as jy iets anders ook nodig het... dis nou
as Andries met jou klaar is...:-)

Lorinda
Re: Welkom terug [boodskap #1755 is 'n antwoord op boodskap #1753] Vr, 01 Augustus 2003 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Aug 2003 14:28:55 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD wrote:
>>
>> water een?
>>
>> Speedy
>>
>
> Hello Speedy, ek sien jy is terug. Nou is dit net die Ridder met Macaw
> wat nog soek is. Soos jy sal sien het ek aangebied om vir jou comics
> te stuur... Laat maar weet as jy iets anders ook nodig het... dis nou
> as Andries met jou klaar is...:-)
>
> Lorinda

Lorinda, ek dog jy en ek gaan die comrades hardllop.
Nou, sit jy daai soldaat met die tanks op my.
Jy is gemeen.
Wat het van die woord kammeraadskap geword?

'n geskokte Speedy Gonzales
Re: Welkom terug [boodskap #1758 is 'n antwoord op boodskap #1753] Sa, 02 Augustus 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MacawRidder  is tans af-lyn  MacawRidder
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Lorinda"
Nou is dit net die Ridder met Macaw
: wat nog soek is.
---
Ek is hier prinses, tot u diens. Lees met die een
oog die ng briewe ....... met die ander oog,
'Jesus Freaks'.
Wat 'n boek!
Re: Welkom terug [boodskap #1764 is 'n antwoord op boodskap #1758] So, 03 Augustus 2003 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MacawRidder" skryf in boodskap news:...
> "Lorinda"
> Nou is dit net die Ridder met Macaw
> : wat nog soek is.
> ---
> Ek is hier prinses, tot u diens. Lees met die een
> oog die ng briewe ....... met die ander oog,
> 'Jesus Freaks'.
> Wat 'n boek!

Tobie, vertel ons van die boek asseblief..

Lorinda
Re: Welkom terug [boodskap #1864 is 'n antwoord op boodskap #1753] Di, 05 Augustus 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Night Rider  is tans af-lyn  Night Rider
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou al 2 aande probeer om die posstuk te
stuur. Ek kom toe agter dat ek die brief onder 'n
ander naam wou pos terwyl ek weer onder tobie
skryf. Nou ja, nooit te oud om te leer dat ek dit
nie kan doen nie. So Lorinda hier is die antwoord
uiteindelik.
---
"Lorinda"
: > 'Jesus Freaks'.
: > Wat 'n boek!
:
: Tobie, vertel ons van die boek asseblief..
---
'Jesus freaks' gaan basies oor die vervolging van
Christene in groepe en ook enkelinge deur die
eeue, tot so onlangs as 1999. Dit is kort
hoofstukke en lees maklik en gou. Nie eintlik 'n
boek om te lees sonder ophou nie. Elke dag so 'n
stukkie. Op party plekke het ek 'n traan gestort
.... Enige een wat daardie boek lees sonder om 'n
traan te stort het 'n hart van klip.
In een van die verhale waar een man op die
brandstapel verbrand moes word het sy vriend hom
gevra om as hy geen pyn ondervind nie, sy hande op
te steek sodat hy kan weet of hy pyn verduur.
Nadat die vuur al ten vollle gebrand het en jy net
die
figuur effens kon sien het die man sy hande
opgelig en dit drie keer geklap en toe gesterf.
Johannes wat Openbaring geskryf het is in kookende
olie gegooi. Die mense het gejuig toe hulle sien
dat hy niks oorkom nie. Hy is uitgehaal en na die
eiland Patmos verban.
--
Page 268
Pastor Florescu
Rumania
1960's
The communist torturers came towards Pastor
Florescu again, this time with red-hot iron
pokers. "Who else believes as you do? Give us
their names." Florescu would not speak. They had
already cut him again and again with knifes and
beaten him very badly. When he refuced to
cooperate, he was returned to his cell.

Starving rats were then driven into his cell
through a large pipe. He could not sleep, having
to defend himself at all times. If he rested a
moment, the rats would attach him. He was forced
to stand for two weeks, day and night. The
communists kept asking him to betray his brethren,
but he resisted steadfastly.

In the end they, brought his 14 year old son and
began to whip the boy in front of his father,
saying that they would continue to beat him until
the pastor told them what they wanted to know. The
poor man was half crazy. He bore it as long as he
could. But when he could stand it no more, he
cried to his son "Alexander I must say what they
want! I can't bear your beatings anymore!"

The son answered, "Father, don't do me the
injustice of having a traitor as a parent.
Withstand! If they kill me, I will die with the
words, 'Jesus and my fatherland'"

This enraged the communists. They grabbed the
young man and beat him to death, his blood
splattering over the walls of the cell. He died
praising God.
--
Hierdie was net 'n kort uittreksel van uit dié
boek 'Jesus Freaks' saamgestel deur dc Talk en The
Voice of the Martyrs. www.persecution.com

Agter op die boek is die volgende:
Christain Living
ISBN 1-86852-803-0
Re: Welkom terug [boodskap #1900 is 'n antwoord op boodskap #1864] Wo, 06 Augustus 2003 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bgrkv2$a4b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nou al 2 aande probeer om die posstuk te
> stuur. Ek kom toe agter dat ek die brief onder 'n
> ander naam wou pos terwyl ek weer onder tobie
> skryf. Nou ja, nooit te oud om te leer dat ek dit
> nie kan doen nie. So Lorinda hier is die antwoord
> uiteindelik.
> ---
> "Lorinda"
> : > 'Jesus Freaks'.
> : > Wat 'n boek!
> :
> : Tobie, vertel ons van die boek asseblief..
> ---
> 'Jesus freaks' gaan basies oor die vervolging van
> Christene in groepe en ook enkelinge deur die
> eeue, tot so onlangs as 1999. Dit is kort
> hoofstukke en lees maklik en gou. Nie eintlik 'n
> boek om te lees sonder ophou nie. Elke dag so 'n
> stukkie. Op party plekke het ek 'n traan gestort
(knip)

Baie dankie Tobie. Dis inderdaad verskriklik wat mense aan ander mense kan
doen. En dis ook verstommend hoe die gees sulke dinge kan verwerk as dit
moet. Daar is byvoorbeeld dorpies in Noord-Griekeland waar hulle tot vandag
toe nog toeriste weghou, omdat die meeste ouer mans nie vingernaels het nie.
En hulle is die wat Makronissos oorleef het. Hulle was "kommuniste",en aan
die verkeerde kant van 'n regering wat gedink het kommuniste moet gemartel
en vermoor word. Die wat nie wou onderteken dat hulle die ideologie afsweer
nie is na 'n eiland gestuur en gemartel. Dus dink die ou mensdom nog maar
altyd dat jy deur marteling mense se idees kan verander, en besef nie dat
dit net so maklik die teenoorgestelde uitwerking kan he nie.

Ek is bly jy het uiteindelik die posstuk gestuur, ek het al begin dink jy
het weer weggeraak....:-(

Lorinda
Re: Welkom terug [boodskap #1954 is 'n antwoord op boodskap #1900] Vr, 08 Augustus 2003 20:06 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
Dus dink die ou mensdom nog maar
: altyd dat jy deur marteling mense se idees kan
verander, en besef nie dat
: dit net so maklik die teenoorgestelde uitwerking
kan he nie.
---
absoluut, dan dink mens dan ook dat dit 'nodig' is
sodat die evangelie kan versprei. Kyk net wat het
gebeur toe Saulus dit op homself geneem het om die
sekte wat hulself Christene genoem het te vervolg.
Hulle het in alle rigtings uitmekaar gegaan.
-
Verdwyn van die ng nooit gesien nie, ek lees nog
alles, en
ag, ek het nie altyd iets om te sê nie.
Groete
Vorige onderwerp: Snotsiekte
Volgende onderwerp: hoi - hoi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:16:56 MGT 2024