| Snotsiekte [boodskap #81853] |
Wo., 06 Augustus 2003 06:23  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste ontslae
raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of dit wel
die siekte onder lede gehad het.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Snotsiekte [boodskap #81861 is 'n antwoord op boodskap #81859] |
Wo., 06 Augustus 2003 10:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, blykbaar kry die boer R1400 per karkas ( ek wonder hoekom?), maar hy
moet R800 per karkas betaal om die dier te laat vang en te skiet.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f30c70d.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Troos jou daaraan dat die boer
> wat die dier doodmaak, geld verloor want hy alleen het daai dier ingevoer
> van sy veld toe. Daai ou se hart en geldsak pomp kak soos hy daar sit en
> diere moet doodmaak.....
> "Annette" wrote in message
> news:bgq7lm$r2pct$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste ontslae
>> raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of dit wel
>> die siekte onder lede gehad het.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Snotsiekte [boodskap #81889 is 'n antwoord op boodskap #81884] |
Wo., 06 Augustus 2003 13:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Poepies is my dooie neef se naam:))
Kan mens dan snotsiekwildsvleis eet?
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f310183.0@news1.mweb.co.za...
> Hey poepies, om wild te laat uitdun of jag is groot besigheid. Verder is
> wildsvleis hoogs in aanvraag......en lekker.
> "Annette" wrote in message
> news:bgqk1s$qqg76$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ja, blykbaar kry die boer R1400 per karkas ( ek wonder hoekom?), maar hy
>> moet R800 per karkas betaal om die dier te laat vang en te skiet.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f30c70d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Troos jou daaraan dat
die
>> boer
>>> wat die dier doodmaak, geld verloor want hy alleen het daai dier
> ingevoer
>>> van sy veld toe. Daai ou se hart en geldsak pomp kak soos hy daar
sit
> en
>>> diere moet doodmaak.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgq7lm$r2pct$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Wildsboere in die Vrystaat moet agv bg siekte van hul wildebeeste
>> ontslae
>>>> raak. Eers nadat die arme dier doodgemaak is, word dit getoets of
dit
>> wel
>>>> die siekte onder lede gehad het.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Snotsiekte [boodskap #82006 is 'n antwoord op boodskap #81951] |
Vr., 08 Augustus 2003 20:06  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Elaine"
: Dis nogal jammer. Gelukkig is ons weergawe van
snotsiekte nie aansteeklik
: nie.
---
watsie verskil tussen broccili en snot?
kinders hou nie van broccili nie :-)
|
|
|
|