Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rook nie vir ....
Rook nie vir .... [boodskap #81503] |
Thu, 31 July 2003 11:45  |
LudekSA
Boodskappe: 8 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
days hours mins secs
----------- ----------- ----------- -----------
1 19 15 41
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81830 is 'n antwoord op boodskap #81829] |
Tue, 05 August 2003 19:20   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 05 Aug 2003 15:00:52 -0400, Katryn wrote:
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Toe ek meer as 'n dekade gelede, nà meer as tien rooklose jare,
>> vir my pa sê hòè lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
>> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
>> nie regtig opgehou nie."
>
> Ek dink sy woorde hou nogal waarheid in, want ek moet nog gereeld veg
> teen die lus om maar net enetjie gou op te steek, of om 'n "puff" te
> "steel" van vriende wat rook. :-) Ek het nog nooit daardie "lus"
> verloor nie, en dink soms dat ek baie maklik weer sal kan begin rook.
> Dis nou bietjie meer as 'n dekade later. :-)
> Maar dan kom ek gewoonlik gou weer tot besinning as ek dink aan die
> stank en ander hassles. :-)
En verseker saljy naar word as jy nou 'n 'puff' vat:-)
Soos jy sê, sy woorde hou nogal waarde in. Jy het eers werklik opgehou
rook, wanneer dit uit jou gedagtes is.
Is seevoëls soos Albatrosse, pikkewyne en meeue uit jou gedagtes?
Speedy
|
|
|
|
|
|
Re: Rook nie vir .... [boodskap #81887 is 'n antwoord op boodskap #81869] |
Wed, 06 August 2003 13:28  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem nie saam nie.
My pa het opgehou rook op 22/9/1967.
Hy is in 1999 oorlede.
En hy het regtig opgehou rook.
Elke jaar het ons sy ophourookverjaarsdag gevier met 'n stokkielekker
Die naarste van die storie is dat hy gouer emfiseem gekry het juis omdat hy
ophou rook het as wat hy sou gekry het as hy aanhou rook het ( volgens die
dokter), maar nogtans was dit vir hom geen rede om weer te begin rook nie.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:h35Ya.14114$Ee7.8749@fe02.atl2.webusenet.com...
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:bkuvivokrd6ijt9h6pgqik899jad62v4jo@4ax.com...
>> On Tue, 5 Aug 2003 05:31:31 +0200, "Louis"
>> wrote:
>>
>>> En ek het nog nie weer gerook nie ... sal 'n week wees teen vanaand ..
ok
> is
>>> omtrent 6 dae 11 ure nou .. en nee ek br�k nie ..
>>
>>> "Glücklich"
>>
>>>> > days hours mins secs
>>>> > ----------- ----------- ----------- -----------
>>>> > 1 19 15 41
>>>> >
>>
>>
>>>> Vasbyt ek trek nou op ...........
>>
>>>> Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
>>>> ---------------------------------------------
>>>> 2 8
>>
>>>> Dis die moete werd!!
>>
>>
>>
>> Toe ek meer as 'n dekade gelede, ná meer as tien rooklose jare,
>> vir my pa sê hê� lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
>> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
>> nie regtig opgehou nie."
>>
>> Speedy
>>
>>
> Ek glo daar steek waarheid in wat jou pa gesê het.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:07 UTC 2025
|