| Banke [boodskap #81395] |
Wo., 30 Julie 2003 07:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Banke [boodskap #81407 is 'n antwoord op boodskap #81403] |
Wo., 30 Julie 2003 09:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
> Wie het die opname gemaak - seker ENB.
Nee - die Verbruikersraad - maar hulle het nie gesê wanneer nie.
> Hulle is almal ewe swak.
> Die gehalte diens wat jy van jou bank kry hou direk verband met die gehalte
> bestuurder van jou tak - en jou verhouding met daardie bestuurder.
> Die res is dieselfde.
Ek stem saam dat die bestuurder die tak maak - maar die een wat ek gemeld
het kry altyd die swakste bestuurders:))
Annette
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg7qu7$m23kh$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Daar is vanoggend aangekondig dat van die 4 groot banke hier, die publiek
>> die mees tevrede is met ENB, en die minste tevrede met Absa.
>>
>> Vir my hang dit egter van tak tot tak af - en ek sal sê vir my is die tak
>> van ENB naby Nobelpark loshande die swakste tak van alle banke in SA.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Banke [boodskap #81580 is 'n antwoord op boodskap #81557] |
Vr., 01 Augustus 2003 01:23  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
> Glucklich, ek begin al hoe meer wonder oor jou en
> jou " vroutjie." Hoekom kom daar pos van jou hier
> by ons aan tien voor ses in die oggend van Florida
> af? Kan jy nie slaap nie. Wat dink vroutjie daarvan?
>
> Tant Hessie van die Algonquins
Juis antie soos ek op 'n ander plek verduidelik het sluip ek maar uit die
kamer weg voor ek haar wakker maak.
Dalk het "Klaasvakie van die noorde" 'n vloek op my geplaas dat ek nie kan
laat slaap nie.
|
|
|
|