Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Slegte tyding....
Re: Slegte tyding.... [boodskap #811] |
Wed, 18 June 2003 20:49  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqil6$jer$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Niemand in ons huis praat nie..ek sit die hele aand nog in my
> kamer en luister na musiek.
>
Na watse musiek luister jy? En wat is 'n drukwiel?
Lorinda
|
|
|
|
Re: Slegte tyding.... [boodskap #828 is 'n antwoord op boodskap #816] |
Thu, 19 June 2003 07:09  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danke.
--
Powered By Linux Mandrake 9.0
"Roely" skryf in boodskap news:bcqk6m$m3rhi$1@ID-187610.news.dfncis.de...
|
| "Andries Kriel" wrote in message
| news:bcqil6$jer$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Dit is Donderdagaand. (hier in SA) Ons het verneem dat my moeder kanker
| het.
| > Waar die kanker is, en hoe ver dit al gevorder het weet ons nog nie. My
pa
| > neem haar more Pretoria toe vir die nodige toetse. Ons is almal onder
| > spanning. Niemand in ons huis praat nie..ek sit die hele aand nog in my
| > kamer en luister na musiek.
| >
| > Die telefoon hou nie op met lui nie..dit begin my gruwelooslik irriteer,
| al
| > weet ek die gemeenskap ge� om, sê lamal dieselfde eentonige ou rympie
op.
| Ek
| > het my oorfone opgesit sodat ek 'n verskoning het om nie die elendige
ding
| > te gaan antwoord nie...
| >
| > Ek was nie gisteraand lus om te gesêls nie. Ek het gisteraand so 08h00
by
| > die huis gekom. Ek het gaan drukwielle haal vir die John Deere 450
| > koringplanter.
| > Ek was die hele dag op die pad en was 'n bietjie moeg.
| >
| > Verder het ek nie veel nuus nie, behalwe dat dit taamlik aan die koue
kant
| > is, dan waai die wind ook nog op hierdie oomblik.
| >
| > Sal julle laat weet hoe dit met my ma gaan.
| >
| > Groete,
| > Andries.
|
| Wat spijtig voor jullie, zo'n naar bericht. Ik hoop voor jullie dat ze
beter
| wordt.
|
| Roely
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:08 UTC 2025
|