Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Polisiewerk?
Goeie Polisiewerk? [boodskap #80993] Vr, 25 Julie 2003 05:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sasja-Leigh Crooke is 10 dae nadat sy vermis geraak het, dood gevind. Daar
is bevind dat sy toe sy gevind is, sy nie langer as 48 vantevore dood kon
gewees het nie.
Die buurman van haar ouma, waar Sasja vir die vakansie gekuier het, is in
hegtenis geneem. Hy het verlede week, en sal vandag weer in die hof verskyn.
Die polisie was glo twee dae nadat sy vermis is in sy huis.
Daar was 'n kamer waarvan die deur gesluit was, en hulle het goedsmoeds sy
verduideliking aanvaar dat hy nie weet waar die sleutel is nie.
Daar word sterk vermoed dat Sasja op daardie stadium in die kamer aangehou
was.
Annette
Re: Goeie Polisiewerk? [boodskap #80996 is 'n antwoord op boodskap #80993] Vr, 25 Julie 2003 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goddank vir 'n sterk privaat sekuriteitsnetwerk in hierdie land. (Die ANC
beweer natuurlik dat dit nie vertrou kan word nie...)

"Annette" skryf in boodskap news:bfqhk3$h8r69$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Sasja-Leigh Crooke is 10 dae nadat sy vermis geraak het, dood gevind. Daar
> is bevind dat sy toe sy gevind is, sy nie langer as 48 vantevore dood kon
> gewees het nie.
> Die buurman van haar ouma, waar Sasja vir die vakansie gekuier het, is in
> hegtenis geneem. Hy het verlede week, en sal vandag weer in die hof verskyn.
> Die polisie was glo twee dae nadat sy vermis is in sy huis.
> Daar was 'n kamer waarvan die deur gesluit was, en hulle het goedsmoeds sy
> verduideliking aanvaar dat hy nie weet waar die sleutel is nie.
> Daar word sterk vermoed dat Sasja op daardie stadium in die kamer aangehou
> was.
> Annette
>
Re: Goeie Polisiewerk? [boodskap #81000 is 'n antwoord op boodskap #80993] Vr, 25 Julie 2003 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bfqhk3$h8r69$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Sasja-Leigh Crooke is 10 dae nadat sy vermis geraak het, dood gevind. Daar
> is bevind dat sy toe sy gevind is, sy nie langer as 48 vantevore dood kon
> gewees het nie.
> Die buurman van haar ouma, waar Sasja vir die vakansie gekuier het, is in
> hegtenis geneem. Hy het verlede week, en sal vandag weer in die hof verskyn.
> Die polisie was glo twee dae nadat sy vermis is in sy huis.
> Daar was 'n kamer waarvan die deur gesluit was, en hulle het goedsmoeds sy
> verduideliking aanvaar dat hy nie weet waar die sleutel is nie.
> Daar word sterk vermoed dat Sasja op daardie stadium in die kamer aangehou
> was.
> Annette

Dis rerig treurig as sulke dinge gebeur.

Gooi die moordenaar in die tronk vir so 5 jaar, Dit sal hom 'n les leer! Of
beter nog maak dit 10 jaar dan sal dit sommer ander moordenaars ook
ontmoedig om so iets te doen!
Re: Goeie Polisiewerk? [boodskap #81002 is 'n antwoord op boodskap #80996] Vr, 25 Julie 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Goddank vir 'n sterk privaat sekuriteitsnetwerk in hierdie land. (Die ANC
> beweer natuurlik dat dit nie vertrou kan word nie...)

Kan mens nog die polisie vertrou?

Ek het baie Polisie vriende gehad in SA, meeste van hulle werk nou vir
privaat sekuriteits firmas.
Re: Goeie Polisiewerk? [boodskap #81004 is 'n antwoord op boodskap #81000] Vr, 25 Julie 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dat hy deur die hof skuldig bevind moet word, en sy straf sal wees
dat hy die volgende 20 jaar in daardie gemeenskap moet bly.
Hy sal ook verantwoordelik wees vir Sasha se boetie se skool en ander
opleiding tot 18.
Dan sal hy weet wat is hel op aarde - nie lekker rustig in die tronk gaan
sit nie.
Die gemeenskap sal daarvoor sorg.

Annette
Re: Goeie Polisiewerk? [boodskap #81005 is 'n antwoord op boodskap #81004] Vr, 25 Julie 2003 11:39 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bfr4v2$i1p5t$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek dink dat hy deur die hof skuldig bevind moet word, en sy straf sal wees
> dat hy die volgende 20 jaar in daardie gemeenskap moet bly.
> Hy sal ook verantwoordelik wees vir Sasha se boetie se skool en ander
> opleiding tot 18.
> Dan sal hy weet wat is hel op aarde - nie lekker rustig in die tronk gaan
> sit nie.
> Die gemeenskap sal daarvoor sorg.
>
> Annette
>
>
Ek weet nie veel van die tronke in Suid Afrika nie maar ek oorweeg om daar
tuis te gaan met my volgende vakansie.
Vorige onderwerp: Meeu Pes
Volgende onderwerp: 10de verjaarsdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:51:50 MGT 2024