Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aids...'n positief?
Aids...'n positief? [boodskap #80806] Di, 22 Julie 2003 09:16 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vrek interessant is die storie wat ek die anderaand hoor by 'n meisie wat
amper deur die trauma van 'n verkragting gegaan het. Sy sê die ou het haar
gegryp en op die grond gegooi en was besig om haar broek af te skeur toe sy
hierdie briljante idee kry en vir die ou met 'n glimlag sê hy's welkom om in
te spring want sy't lanklaas vir iemand aids gegee! Sy sê die ou se
opstand het so vinnig pap geword dat jy dit kon hoor val! Hy het haar toe
net 'n vet klap gegee en weggehol. Sekerlik was sy gelukkig, maar dis
'worth a try' as jy desperaat is!
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80807 is 'n antwoord op boodskap #80806] Di, 22 Julie 2003 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie plan - tensy sy met geeneen meer in die dorp wil uitgaan nie - want
opsedaisie sal sweerlik vir die maters gaan vertel om van haar weg te bly.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1d0134.0@news1.mweb.co.za...
> Vrek interessant is die storie wat ek die anderaand hoor by 'n meisie wat
> amper deur die trauma van 'n verkragting gegaan het. Sy sê die ou het haar
> gegryp en op die grond gegooi en was besig om haar broek af te skeur toe sy
> hierdie briljante idee kry en vir die ou met 'n glimlag sê hy's welkom om in
> te spring want sy't lanklaas vir iemand aids gegee! Sy sê die ou se
> opstand het so vinnig pap geword dat jy dit kon hoor val! Hy het haar toe
> net 'n vet klap gegee en weggehol. Sekerlik was sy gelukkig, maar dis
> 'worth a try' as jy desperaat is!
>
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80810 is 'n antwoord op boodskap #80806] Di, 22 Julie 2003 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Laat my dink aan die grappie van die dief wat een aand by 'n klooster
inbreek. Een non vra hom toe ewe: "Verkrag julle nie meer nie?"
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80812 is 'n antwoord op boodskap #80810] Di, 22 Julie 2003 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ken dit bietjie anders.
Die non sê ek gaan die polisie bel en jou laat aankla van verkragting.
Dief - maar ek is net 'n dief, nie 'n verkragter nie.
Non - watse soort mens is jy wat van 'n non 'n leuenaar wil maak?
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:XI8Ta.88745$JA5.1850343@news.xtra.co.nz...
> Laat my dink aan die grappie van die dief wat een aand by 'n klooster
> inbreek. Een non vra hom toe ewe: "Verkrag julle nie meer nie?"
>
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80816 is 'n antwoord op boodskap #80812] Di, 22 Julie 2003 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die meisie sal 'n probleem het as die ou reeds positief is ...

"Annette" skryf in boodskap news:bfj65h$f2gp2$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek ken dit bietjie anders.
> Die non sê ek gaan die polisie bel en jou laat aankla van verkragting.
> Dief - maar ek is net 'n dief, nie 'n verkragter nie.
> Non - watse soort mens is jy wat van 'n non 'n leuenaar wil maak?
> Annette
>
>
> "Henri" wrote in message
> news:XI8Ta.88745$JA5.1850343@news.xtra.co.nz...
>> Laat my dink aan die grappie van die dief wat een aand by 'n klooster
>> inbreek. Een non vra hom toe ewe: "Verkrag julle nie meer nie?"
>>
>
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80823 is 'n antwoord op boodskap #80816] Di, 22 Julie 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nog steeds die moeite werd om te probeer. Hoeveel van die verkragters
weet hulle is HIV positief.

So jou moontlikhede is: 1. 'n gesonde verkragers 2. 'n HIV positiewe
verkragter wat nie besef hy is positief nie en 3. haar grootse nagmerie, die
verkragter wat sê "moenie worry nie popie ek het dit alreeds"

As die storietjie in Suid Afrika afspeel, raak jou kanse ook maar skraal om
daarmee weg te kom want soos ek verstaan val heelwat mense in die nommer 2 &
3 kategorie!!
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80826 is 'n antwoord op boodskap #80823] Di, 22 Julie 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tog, maar as mens op die punt is om verkrag te word, dan kan enigiets
moontlik werk. Werk dit nie, word jy in elk geval verkrag. Werk dit, dan
wen jy.

"Glücklich" skryf in boodskap news:i1aTa.1127$H73.789@fe02.atl2.webusenet.com...
> Dis nog steeds die moeite werd om te probeer. Hoeveel van die verkragters
> weet hulle is HIV positief.
>
> So jou moontlikhede is: 1. 'n gesonde verkragers 2. 'n HIV positiewe
> verkragter wat nie besef hy is positief nie en 3. haar grootse nagmerie, die
> verkragter wat sê "moenie worry nie popie ek het dit alreeds"
>
> As die storietjie in Suid Afrika afspeel, raak jou kanse ook maar skraal om
> daarmee weg te kom want soos ek verstaan val heelwat mense in die nommer 2 &
> 3 kategorie!!
>
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80829 is 'n antwoord op boodskap #80826] Di, 22 Julie 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom manne - laat ons 'n bietjie vindingrykheidtoets....
Kom ons kyk wie kan die beste "passionkiller" (?) voorstel?
Ek sou voorstel dat dames in die aand soos Me Nkosasana Zuma aantrek.

(Verdomp - vir 'n minister van buitelandse sake doen sy baie om wellustige
gedagtes in sy moer in te stuur. Gisteraand op TV had sy so 'n noupassende
pienk nommertjie aan....)

Beter voorstelle....

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1d3a49.0@news1.mweb.co.za...
> Tog, maar as mens op die punt is om verkrag te word, dan kan enigiets
> moontlik werk. Werk dit nie, word jy in elk geval verkrag. Werk dit, dan
> wen jy.
> "Glücklich" wrote in message
> news:i1aTa.1127$H73.789@fe02.atl2.webusenet.com...
>> Dis nog steeds die moeite werd om te probeer. Hoeveel van die verkragters
>> weet hulle is HIV positief.
>>
>> So jou moontlikhede is: 1. 'n gesonde verkragers 2. 'n HIV positiewe
>> verkragter wat nie besef hy is positief nie en 3. haar grootse nagmerie,
> die
>> verkragter wat sê "moenie worry nie popie ek het dit alreeds"
>>
>> As die storietjie in Suid Afrika afspeel, raak jou kanse ook maar skraal
> om
>> daarmee weg te kom want soos ek verstaan val heelwat mense in die nommer
2
> &
>> 3 kategorie!!
>>
>
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80846 is 'n antwoord op boodskap #80812] Di, 22 Julie 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Jul 2003 13:06:44 +0200, "Annette" wrote:

> Ek ken dit bietjie anders.
> Die non sê ek gaan die polisie bel en jou laat aank>la van verkragting.
> Dief - maar ek is net 'n dief, nie 'n verkragter nie.
Non - Maar jy gaan mos nie nou al loop nie?

Speedy
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80857 is 'n antwoord op boodskap #80829] Wo, 23 Julie 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit kan ek glo - daardie "pienk nommertjie" het seker haar sweterige bolip
gekomplimenteer.
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80858 is 'n antwoord op boodskap #80829] Wo, 23 Julie 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
'n Ander passionkiller is die soenmoer met die lang blonde hare.
Van agter af gesien wil wil jaar haar net gryp en soen, maar van voor af
gaan jy hom beslis moer.
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80861 is 'n antwoord op boodskap #80857] Wo, 23 Julie 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Julle manne moet julle outydse idees van wat seksie lyk verander:))
Met die lees van Zuma in pienk, dink ek terug aan 1986 - ons bekyk toe vanaf
die balkon by die werk die optog van die parlementsopening - en een van die
kunstenaars, toe hy vir Tant Elize Botha in haar uitrusting sien, verklaar
dat sy soos 'n helse groot groen marshmellow lyk;))
Ek hou van die nuwe minder formele parlementsopenings - ten minste kan mens
op daardie dag veilig deur die Tuine stap - sonder die reukvolle slaggate
van die perde.
Toe die lesers van Cape Times gevra is oor hul menings of die parlement hier
moet bly of na Pretoria verskuif het ek gestem vir die gaan, juis oor die
onmanierlike perde in die Tuine;)

Annette

"Henri" skryf in boodskap news:aVpTa.89477$JA5.1882264@news.xtra.co.nz...
> Dit kan ek glo - daardie "pienk nommertjie" het seker haar sweterige bolip
> gekomplimenteer.
>
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80865 is 'n antwoord op boodskap #80807] Wo, 23 Julie 2003 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal 'n reputasie en 'n doktersertifikaat veel eerder vat as 'n verkragting!

"Annette" skryf in boodskap news:bfj24m$f5o0t$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Goeie plan - tensy sy met geeneen meer in die dorp wil uitgaan nie - want
> opsedaisie sal sweerlik vir die maters gaan vertel om van haar weg te bly.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f1d0134.0@news1.mweb.co.za...
>> Vrek interessant is die storie wat ek die anderaand hoor by 'n meisie wat
>> amper deur die trauma van 'n verkragting gegaan het. Sy sê die ou het
> haar
>> gegryp en op die grond gegooi en was besig om haar broek af te skeur toe
> sy
>> hierdie briljante idee kry en vir die ou met 'n glimlag sê hy's welkom
om
> in
>> te spring want sy't lanklaas vir iemand aids gegee! Sy sê die ou se
>> opstand het so vinnig pap geword dat jy dit kon hoor val! Hy het haar
> toe
>> net 'n vet klap gegee en weggehol. Sekerlik was sy gelukkig, maar dis
>> 'worth a try' as jy desperaat is!
>>
>
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80873 is 'n antwoord op boodskap #80861] Wo, 23 Julie 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis vir my snaaks dat uitermatig uitgeswolle dames baiekeer uiterste
kleurskemas kies.
Een heel gesette dame by my werk staan bekend as die "geel kanarie" vanweë
'n helder geel rok wat sy somtyds aantrek.

Daardie "helse groot groen marshmallow" is baie snaaks. Ek onthou nog die
groen marshmallows wat mens op 'n stadium gekry het. Ek wonder of die goed
nog beskikbaar is.
Re: Aids...'n positief? [boodskap #80877 is 'n antwoord op boodskap #80873] Wo, 23 Julie 2003 11:21 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Dalk wil hulle seker maak die karre ry hulle nie raak nie?

"Henri" skryf in boodskap news:GVsTa.89668$JA5.1888616@news.xtra.co.nz...
> Dis vir my snaaks dat uitermatig uitgeswolle dames baiekeer uiterste
> kleurskemas kies.
> Een heel gesette dame by my werk staan bekend as die "geel kanarie" vanweë
> 'n helder geel rok wat sy somtyds aantrek.
>
> Daardie "helse groot groen marshmallow" is baie snaaks. Ek onthou nog die
> groen marshmallows wat mens op 'n stadium gekry het. Ek wonder of die goed
> nog beskikbaar is.
>
Vorige onderwerp: Vrou
Volgende onderwerp: Recce op KYKNet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 15:16:48 MGT 2024