Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » re - Solidariteit en die SAKP
re - Solidariteit en die SAKP [boodskap #80726] So, 20 Julie 2003 20:31 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eienaardige karperde, die twee, sê jy.

Kom ek vertel jou van swak smaak in verkiesingspamflette.
Vanmiddag ry ek by 'n lamppaal verby waarop daar groot
geskryf staan: "Kill The Boer!" Ek dog dit is 'n verkiesingsplakaat
vir peter mokaba. Toe sien ek dat daar in (heelwat) kleiner letters
onder die volgende woorde geskryf is: "Die Vryheidsfront Veg Vir
Jou Regte" (of so iets).

Ogelooflike swak woordkeuse. Die kaffer mag nie sing "kill the farmer,
kill the boer." nie, maar die vryheidsdfront mag dit groot teen die
pale skryf!

Ek kan geen rede sien om verder uit te brei waarom hulle voor die hof
gedaag moet word nie. 'n Party wat geen stemme behoort te kry nie.
Wie moet dan die stemme trek? Wat van winnie? Sy het dit tog lank
voor hulle gesing.

Speedy
Re: re - Solidariteit en die SAKP [boodskap #80733 is 'n antwoord op boodskap #80726] Ma, 21 Julie 2003 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is bietjie verkeerd.
Onder is daar geskryf:
Veg vir Jou
en dan is daar die logo, so jy kan self besluit of jy vir jou vryheid of jou
front wil veg:)
Annette

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:b6ulhvsm9gftm75i49faj0kubcfqfcbla6@4ax.com...
>
> Eienaardige karperde, die twee, sê jy.
>
> Kom ek vertel jou van swak smaak in verkiesingspamflette.
> Vanmiddag ry ek by 'n lamppaal verby waarop daar groot
> geskryf staan: "Kill The Boer!" Ek dog dit is 'n verkiesingsplakaat
> vir peter mokaba. Toe sien ek dat daar in (heelwat) kleiner letters
> onder die volgende woorde geskryf is: "Die Vryheidsfront Veg Vir
> Jou Regte" (of so iets).
>
> Ogelooflike swak woordkeuse. Die kaffer mag nie sing "kill the farmer,
> kill the boer." nie, maar die vryheidsdfront mag dit groot teen die
> pale skryf!
>
> Ek kan geen rede sien om verder uit te brei waarom hulle voor die hof
> gedaag moet word nie. 'n Party wat geen stemme behoort te kry nie.
> Wie moet dan die stemme trek? Wat van winnie? Sy het dit tog lank
> voor hulle gesing.
>
> Speedy
>
Re: re - Solidariteit en die SAKP [boodskap #80744 is 'n antwoord op boodskap #80726] Ma, 21 Julie 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee kyk, dis genoeg om mens die d�ner in te maak.
Re: re - Solidariteit en die SAKP [boodskap #80778 is 'n antwoord op boodskap #80744] Ma, 21 Julie 2003 19:34 Na vorige boodskap
Ouboet  is tans af-lyn  Ouboet
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Henri" skryf in boodskap news:...
> Nee kyk, dis genoeg om mens die dôner in te maak.

OUboet:Stem saam so troue sal nooit werk nie.
Vorige onderwerp: Roelfie se skuld
Volgende onderwerp: Re: SA Trade with the USA a JOKE.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:58:18 MGT 2024