Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Roelfie se skuld
Roelfie se skuld [boodskap #80752] Ma, 21 Julie 2003 12:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou is dit Roelf Meyer se skuld dat die bebaarde Boerevolkbetotteldes bomme
geplant het.
Hy is glo gedagvaar om in hul hofsaak te getuig.
Annette
Re: Roelfie se skuld [boodskap #80768 is 'n antwoord op boodskap #80752] Ma, 21 Julie 2003 15:10 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Getuig oor wat?

"Annette" skryf in boodskap news:bfgobt$dv2ih$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nou is dit Roelf Meyer se skuld dat die bebaarde Boerevolkbetotteldes bomme
> geplant het.
> Hy is glo gedagvaar om in hul hofsaak te getuig.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Mandela party
Volgende onderwerp: re - Solidariteit en die SAKP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:21:56 MGT 2024