Happy nog verward [boodskap #80616] |
Vr., 18 Julie 2003 09:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
nie kan onthou nie.
Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Happy nog verward [boodskap #81577 is 'n antwoord op boodskap #81510] |
Vr., 01 Augustus 2003 01:02  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Hoër standaarde? Omdat daar uit sy verhoudings babas gebore was en nie uit
> Bill s'n nie?
Nee nee jy kyk nou al weer te diep, die meisies was mooier!
|
|
|