Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die mees bekende man word 85
Die mees bekende man word 85 [boodskap #80477] Ma, 14 Julie 2003 18:44 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die mees bekende man in die wêreld word 85.

Bekender as Dollty Parton? Bekender as Oprah?
Bekender as Britney Spears? Bekender as Dave Du Plessis?
Bekender as Modonna?

Ek weet dat die meeste van hulle nie mans is nie, maar steeds
is die vermetelheid van die SAUK verregaande!

Speedy Gonzales
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80479 is 'n antwoord op boodskap #80477] Ma, 14 Julie 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Die mees bekende man in die wêreld word 85.

Ja, BAIE geluk Wouter Plaasvark.

:-))
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80484 is 'n antwoord op boodskap #80479] Ma, 14 Julie 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 14:59:35 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Die mees bekende man in die wêreld word 85.
>
> Ja, BAIE geluk Wouter Plaasvark.
>
> :-))

LOL... wag nou in spanning om sy reaksie hierop te hoor:-)

Speedy
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80486 is 'n antwoord op boodskap #80484] Ma, 14 Julie 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 21:14:11 +0200, Speedy Gonzales
wrote:

> On Mon, 14 Jul 2003 14:59:35 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> Speedy Gonzales wrote:

>>> Die mees bekende man in die wêreld word 85.

>> Ja, BAIE geluk Wouter Plaasvark.

>> :-))
>
> LOL... wag nou in spanning om sy reaksie hierop te hoor:-)
>
> Speedy
>

Skuus, vir julle buitelanders maak dit nie sin wat ek hier sê nie.
Nelson Mandela word die 18de Julie vyf en tagtig jaar oud.
Die SAUK gaan blykbaar 'n vreeslike jol hou, en adverteer
dit met die woorde 'die mees bekende man in die wêreld'.

Nelson Mandela het selfs ultra regsgesindes se respek
gewen. Steeds dink ek dat dit uiters oordrewe woorde is.

Van bekendheid gepraat, ek wonder of enigiemand anders as
Osama Bin Laden al teen die selfde tempo bekendheid verwerf het:-)

Speedy
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80491 is 'n antwoord op boodskap #80486] Ma, 14 Julie 2003 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, Osama Tin Sardin - vra maar net vir jou plaaslike Pick'nPoison

> Van bekendheid gepraat, ek wonder of enigiemand anders as
> Osama Bin Laden al teen die selfde tempo bekendheid verwerf het:-)
>
> Speedy
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80493 is 'n antwoord op boodskap #80477] Ma, 14 Julie 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:2vt5hv4ejqndiib8402lf0qvv1jkc2ufnh@4ax.com...

> Die mees bekende man in die wêreld word 85.

En volgens daai swart ou in die advertensie is sy naam nou skielik
Rrrrrrrrrolihlahla. Seker 'n basoetoe wat die teks lees.
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80494 is 'n antwoord op boodskap #80486] Ma, 14 Julie 2003 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> LOL... wag nou in spanning om sy reaksie hierop te hoor:-)

Um....hopelik sou hy dit nie raak gesien het nie? Mens kan HOOP, nè?
:-)))

> Skuus, vir julle buitelanders maak dit nie sin wat ek hier sê nie.
> Nelson Mandela word die 18de Julie vyf en tagtig jaar oud.
> Die SAUK gaan blykbaar 'n vreeslike jol hou, en adverteer
> dit met die woorde 'die mees bekende man in die wêreld'.

Aah, nou verstaan ek. Dankie vir die verduideliking. Ek het rerig
geen clue gehad waaroor dit gaan nie, maar het vermoed dat dit een of
ander belangrike iemand was. :-))

> Nelson Mandela het selfs ultra regsgesindes se respek
> gewen. Steeds dink ek dat dit uiters oordrewe woorde is.

Hou jy nie van hom nie? Ek dink ook dat sy gewildheid oordryf word,
maar dit was en is nodig gewees dat die media 'n ikoon gehad het om op
te hemel en voor te hou.
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80499 is 'n antwoord op boodskap #80493] Di, 15 Julie 2003 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mandela se ego is besig om hom te pootjie.
Sy aanvanklike bedeesdheid/nederigheid het my aanvanklik die meeste
beindruk.

"Voetleuce" skryf in boodskap news:3f130bb2$0$237@hades.is.co.za...
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:2vt5hv4ejqndiib8402lf0qvv1jkc2ufnh@4ax.com...
>
>> Die mees bekende man in die wêreld word 85.
>
> En volgens daai swart ou in die advertensie is sy naam nou skielik
> Rrrrrrrrrolihlahla. Seker 'n basoetoe wat die teks lees.
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80500 is 'n antwoord op boodskap #80499] Di, 15 Julie 2003 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Julle is darem 'n klomp verkramte ouens...nou is Mandela ook al 'n teiken
van julle "white is right" veldtog....Julle wil seker vir Eugene Tereblanche
so opgehemel hê met sy groen onderbroek en al ek weet Madela is 'n groot pyn
vir julle want saam met de Klerk het hy Apartheid onder dit gat geskop. Nou
steek julle hul rassistiese houdings/aanmerkings hier in die NG weg. Julle
strewe nog na 'n stille apartheid maar julle poging misluk uit die
staanspoor uit...vat jou goed en trek Ferreira al die pad Australie or
Orania toe.

Geluk Mnr. Mandela met u Verjaarsdag

"Jonas" skryf in boodskap news:bevpfv$r91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mandela se ego is besig om hom te pootjie.
> Sy aanvanklike bedeesdheid/nederigheid het my aanvanklik die meeste
> beindruk.
>
> "Voetleuce" wrote in message
> news:3f130bb2$0$237@hades.is.co.za...
>>
>> "Speedy Gonzales" wrote in message
>> news:2vt5hv4ejqndiib8402lf0qvv1jkc2ufnh@4ax.com...
>>
>>> Die mees bekende man in die wêreld word 85.
>>
>> En volgens daai swart ou in die advertensie is sy naam nou skielik
>> Rrrrrrrrrolihlahla. Seker 'n basoetoe wat die teks lees.
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80503 is 'n antwoord op boodskap #80486] Di, 15 Julie 2003 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:8906hvcl8e0g32lc3gsi6o6otaakc6kpb5@4ax.com...
> Skuus, vir julle buitelanders maak dit nie sin wat ek hier sê nie.
> Nelson Mandela word die 18de Julie vyf en tagtig jaar oud.
> Die SAUK gaan blykbaar 'n vreeslike jol hou, en adverteer
> dit met die woorde 'die mees bekende man in die wêreld'.
>

Ek weet nie of hy die mees bekende man in die wereld is nie, maar hy is
waarskyblik een van die bekendste. Hier in Londen wil hulle 'n beeld van
hom op Trafalgar plein plaas (daar is nou wel 'n gestryery of die
spesifieke werk daar sal pas) en die rede wat vir die keuse gegee word is
dat hy een van die bekendste mense in die wereld is.

Lorinda
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80506 is 'n antwoord op boodskap #80484] Di, 15 Julie 2003 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
>>> Speedy : Die mees bekende man in die wêreld word 85.

>> Katryn : Ja, BAIE geluk Wouter Plaasvark. :-))

Wouter
Hei, jy sukkel met my nè! Maar dankie vir die goeie wense, ek het lekker
verjaar.. :-0

> Speedy : LOL... wag nou in spanning om sy reaksie hierop te hoor:-)

Wouter
Op 85 het 'n mens nie spanning nie. En jy, Deedy, moet ook nie daarin wag
nie ;-)

Reaksies neem maande op dié ouderdom en kom soms eers na dood.
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80512 is 'n antwoord op boodskap #80479] Di, 15 Julie 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Die mees bekende man in die wêreld word 85.
>
> Ja, BAIE geluk Wouter Plaasvark.
>
> :-))

KinkY: Ja, ek het ook dadelik aan hom gedink!

:-)
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80515 is 'n antwoord op boodskap #80500] Di, 15 Julie 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"NEWSIE" skryf in boodskap news:3f13a254$0$231@hades.is.co.za...
> Julle is darem 'n klomp verkramte ouens...nou is Mandela ook al 'n teiken
> van julle "white is right" veldtog....Julle wil seker vir Eugene Tereblanche
> so opgehemel hê met sy groen onderbroek en al ek weet Madela is 'n groot pyn
> vir julle want saam met de Klerk het hy Apartheid onder dit gat geskop. Nou
> steek julle hul rassistiese houdings/aanmerkings hier in die NG weg. Julle
> strewe nog na 'n stille apartheid maar julle poging misluk uit die
> staanspoor uit...vat jou goed en trek Ferreira al die pad Australie or
> Orania toe.
>
> Geluk Mnr. Mandela met u Verjaarsdag
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bevpfv$r91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mandela se ego is besig om hom te pootjie.
>> Sy aanvanklike bedeesdheid/nederigheid het my aanvanklik die meeste
>> beindruk.
>>
>> "Voetleuce" wrote in message
>> news:3f130bb2$0$237@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Speedy Gonzales" wrote in message
>>> news:2vt5hv4ejqndiib8402lf0qvv1jkc2ufnh@4ax.com...
>>>
>>>> Die mees bekende man in die wêreld word 85.
>>>
>>> En volgens daai swart ou in die advertensie is sy naam nou skielik
>>> Rrrrrrrrrolihlahla. Seker 'n basoetoe wat die teks lees.
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80516 is 'n antwoord op boodskap #80500] Di, 15 Julie 2003 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
NEWSIE - kom suig my duim....

Of moet ek jou dalk Gloudina noem?

(Ek het gewonder wat van haar geword het.)

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3f13a254$0$231@hades.is.co.za...
> Julle is darem 'n klomp verkramte ouens...nou is Mandela ook al 'n teiken
> van julle "white is right" veldtog....Julle wil seker vir Eugene Tereblanche
> so opgehemel hê met sy groen onderbroek en al ek weet Madela is 'n groot pyn
> vir julle want saam met de Klerk het hy Apartheid onder dit gat geskop. Nou
> steek julle hul rassistiese houdings/aanmerkings hier in die NG weg. Julle
> strewe nog na 'n stille apartheid maar julle poging misluk uit die
> staanspoor uit...vat jou goed en trek Ferreira al die pad Australie or
> Orania toe.
>
> Geluk Mnr. Mandela met u Verjaarsdag
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bevpfv$r91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mandela se ego is besig om hom te pootjie.
>> Sy aanvanklike bedeesdheid/nederigheid het my aanvanklik die meeste
>> beindruk.
>>
>> "Voetleuce" wrote in message
>> news:3f130bb2$0$237@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Speedy Gonzales" wrote in message
>>> news:2vt5hv4ejqndiib8402lf0qvv1jkc2ufnh@4ax.com...
>>>
>>>> Die mees bekende man in die wêreld word 85.
>>>
>>> En volgens daai swart ou in die advertensie is sy naam nou skielik
>>> Rrrrrrrrrolihlahla. Seker 'n basoetoe wat die teks lees.
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80518 is 'n antwoord op boodskap #80503] Di, 15 Julie 2003 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
kry mens swart marmer ;-)
---
"Lorinda" <
---knip---
Hier in Londen wil hulle 'n beeld van
: hom op Trafalgar plein plaas
---knip---
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80522 is 'n antwoord op boodskap #80503] Di, 15 Julie 2003 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jul 2003 08:09:57 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:8906hvcl8e0g32lc3gsi6o6otaakc6kpb5@4ax.com...
>> Skuus, vir julle buitelanders maak dit nie sin wat ek hier sê nie.
>> Nelson Mandela word die 18de Julie vyf en tagtig jaar oud.
>> Die SAUK gaan blykbaar 'n vreeslike jol hou, en adverteer
>> dit met die woorde 'die mees bekende man in die wêreld'.

>
> Ek weet nie of hy die mees bekende man in die wereld is nie, maar hy is
> waarskyblik een van die bekendste.

vanaand is hy genoem 'die bekendste ikoon'.
>
> Lorinda
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80523 is 'n antwoord op boodskap #80500] Di, 15 Julie 2003 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jul 2003 08:49:33 +0200, "NEWSIE" wrote:

> Julle is darem 'n klomp verkramte ouens...nou is Mandela ook al 'n teiken
> van julle "white is right" veldtog....Julle wil seker vir Eugene Tereblanche
> so opgehemel hê met sy groen onderbroek en al ek weet Madela is 'n groot pyn
> vir julle want saam met de Klerk het hy Apartheid onder dit gat geskop. Nou
> steek julle hul rassistiese houdings/aanmerkings hier in die NG weg. Julle
> strewe nog na 'n stille apartheid maar julle poging misluk uit die
> staanspoor uit...vat jou goed en trek Ferreira al die pad Australie or
> Orania toe.
>
> Geluk Mnr. Mandela met u Verjaarsdag
>
>

tipies waarom julle nooit erens kan kom nie sonder wit leiding nie.
Die witmense hier het bevestig dat hy 'selfs ultra regsgesindes
se respek gewen het'. Kyk watter stories dra jy aan.

Ek sien jy is steeds so vol van jouself dat jy nog nie opgehou het
om jou naam met hoofletters te skryf nie.

Vat jou goed en trek na alt.kleurling.net
of selfs na alt.kakpraat.snert

Speedy
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80525 is 'n antwoord op boodskap #80506] Di, 15 Julie 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jul 2003 13:26:52 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Op 85 het 'n mens nie spanning nie. En jy, Deedy, moet ook nie daarin wag
> nie ;-)
>
> Reaksies neem maande op dié ouderdom en kom soms eers na dood.
>

al is die spelling anders, moet jy nie Deedy hard hier sê nie.
Deedy het juis Spaans geword om aan Gloudina vrede te
verskaf. Dik geword om te sien hoeveel fotostate van hom
op die groep was. En, dit het werklik gelyk of dinge kalmer
geword het met haar saam, toe sy minder in Deedy se gesig
vasgekyk het, en meer in die hangsnor van die Spanjaard.

As sy haar verlof nog bietjie langer gaan maak, kan Deedy
( of selfs DD! ) weer kom kuier. Maar die vrede word waardeer,
en Speedy het selfs al gehoor dat hy as nuwe (en welkome) lid
van die familie aanvaar is:-)))

Moet dus nie gespanne wees nie, Wouter, bly kalm:-)

Speedy Gonzales
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80536 is 'n antwoord op boodskap #80506] Di, 15 Julie 2003 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> Wouter
> Hei, jy sukkel met my né! Maar dankie vir die goeie wense, ek het lekker
> verjaar.. :-0

Haai, nee nooitie!! :-))

> Wouter
> Op 85 het 'n mens nie spanning nie. En jy, Deedy, moet ook nie daarin wag
> nie ;-)
>
> Reaksies neem maande op dié ouderdom en kom soms eers na dood.

RODVELSNE!!!!!
:-))))
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80537 is 'n antwoord op boodskap #80523] Di, 15 Julie 2003 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> tipies waarom julle nooit erens kan kom nie sonder wit leiding nie.

> Vat jou goed en trek na alt.kleurling.net
> of selfs na alt.kakpraat.snert

Soms - net soms Speedy, weet ek nie of ek moet lag of huil nie.
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80539 is 'n antwoord op boodskap #80523] Wo, 16 Julie 2003 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jonas en Speedy julle twee "fight a losing battle" want dis 'n uitgemaakte
saak julle is uit en uit verkramp....Ja daar is witmense wat sy respek het
maar blykbaar het julle nie as julle wel respek gehad het sou julle hom
liewers geluk gewens het as om 'n big issue te maak van sy bekendheid. Ek
hou my nie belangrik deur my naam in hooflretters te skryf nie, maar dit pla
jou (Speedy) seker omdat my naam groter is as joune. Jy moet ook leer name
beteken niks vir my nie want ek is steur my nie aan "childish remarks" soos
jou en Jonas se woorde nie.
In all great Mexico bly jy maar nog 'n ou wat vinnig weg hardloop van die
realiteit wat heet...."rassisme is dood"....ek moet julle tog krediet gee
vir julle stryd om lewe in dit te blaas al steek julle jul mening hier in
die NG weg.

Ek was toe by alt.kleurling.net en alt.kakpraat.snert en ek was verbaas om
al jou postings daar te sien.

Groete
Newsie

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:a1g8hv44brvadt175js3i7nf2ge57k4s8t@4ax.com...
> On Tue, 15 Jul 2003 08:49:33 +0200, "NEWSIE"
> wrote:
>
>
>>
>
> tipies waarom julle nooit erens kan kom nie sonder wit leiding nie.
> Die witmense hier het bevestig dat hy 'selfs ultra regsgesindes
> se respek gewen het'. Kyk watter stories dra jy aan.
>
> Ek sien jy is steeds so vol van jouself dat jy nog nie opgehou het
> om jou naam met hoofletters te skryf nie.
>
> Vat jou goed en trek na alt.kleurling.net
> of selfs na alt.kakpraat.snert
>
> Speedy
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80550 is 'n antwoord op boodskap #80539] Wo, 16 Julie 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"NEWSIE" wrote:

> Jonas en Speedy julle twee "fight a losing battle" want dis 'n uitgemaakte
> saak julle is uit en uit verkramp....

Speedy is moedswillig en Jonas is maar net plein onnosel.
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80558 is 'n antwoord op boodskap #80518] Wo, 16 Julie 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bf4518$6d9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> kry mens swart marmer ;-)
> ---
> "Lorinda" ---knip---
> Hier in Londen wil hulle 'n beeld van
> : hom op Trafalgar plein plaas
> ---knip---
>

Ja:-). Maar die beeld onder bespreking is in brons.

Lorinda
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80560 is 'n antwoord op boodskap #80537] Wo, 16 Julie 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jul 2003 19:31:08 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> tipies waarom julle nooit erens kan kom nie sonder wit leiding nie.
>
>> Vat jou goed en trek na alt.kleurling.net
>> of selfs na alt.kakpraat.snert
>
> Soms - net soms Speedy, weet ek nie of ek moet lag of huil nie.

Bepaal hiervolgens, Katryn...,

no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.

No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek

Speedy
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80561 is 'n antwoord op boodskap #80539] Wo, 16 Julie 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jul 2003 08:38:25 +0200, "NEWSIE" wrote:

> Jonas en Speedy julle twee "fight a losing battle" want dis 'n uitgemaakte
> saak julle is uit en uit verkramp....
>
> Groete
> Newsie
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:a1g8hv44brvadt175js3i7nf2ge57k4s8t@4ax.com...
>> On Tue, 15 Jul 2003 08:49:33 +0200, "NEWSIE"
>> wrote:

>>
>>>

Die eerste brief, na 'n kelk wit wyn, heel uitgevee
(jy moes dit gelees het:-) en terug gekeer na die
oorspronklike hoflike Speedy Gonzalis.
Gaan lees weer my brief, newsie,
en ek sal dit oorweeg om jou verskoning te aanvaar.

Net soveel groete, vriend newsie

SPEEDY GONZALES
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80562 is 'n antwoord op boodskap #80558] Wo, 16 Julie 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jul 2003 19:55:25 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Tobie" wrote in message
> news:bf4518$6d9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> kry mens swart marmer ;-)
>> ---
>> "Lorinda" > ---knip---
>> Hier in Londen wil hulle 'n beeld van
>> : hom op Trafalgar plein plaas
>> ---knip---

>
> Ja:-). Maar die beeld onder bespreking is in brons.
>
> Lorinda
>

Ja, in brons. Die swartes weier om te erken dat hulle swart is.
wil nie swartmense genoem word nie. Lagwekkend.
Die kleurlinge weier om te erken dat hulle kleurlinge is.
Komedies.
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80564 is 'n antwoord op boodskap #80562] Do, 17 Julie 2003 00:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales"

Die swartes weier om te erken dat hulle swart is.
> wil nie swartmense genoem word nie. Lagwekkend.
> Die kleurlinge weier om te erken dat hulle kleurlinge is.
> Komedies.

Ja, en jy, as witmens, wil so graag "wit"
genoem word, maar jy is heelwaarskynlik
'n skakering van pienk of beige, met hier
en daar 'n donkerder sproet. Net albino's
is wit. "Witmense," "kleurlinge" en "swart-
mense" is almal politieke benaminge.

Amakeia
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80590 is 'n antwoord op boodskap #80564] Do, 17 Julie 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jul 2003 00:22:58 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Speedy Gonzales"
>
> Die swartes weier om te erken dat hulle swart is.
>> wil nie swartmense genoem word nie. Lagwekkend.
>> Die kleurlinge weier om te erken dat hulle kleurlinge is.
>> Komedies.
>
> Ja, en jy, as witmens, wil so graag "wit"
> genoem word, maar jy is heelwaarskynlik
> 'n skakering van pienk of beige, met hier
> en daar 'n donkerder sproet. Net albino's
> is wit. "Witmense," "kleurlinge" en "swart-
> mense" is almal politieke benaminge.
>
> Amakeia
>

sonder selfs net 'n verskoning wat lui, iets soos ' skuus, maar die
buurman het ook deur my gesien, so ek verveel nou weer oom Isak'.
of so iets? Geen verduideliking vir jou onafgespreekte afwesigheid
nie?

du plessis
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80594 is 'n antwoord op boodskap #80590] Do, 17 Julie 2003 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote in message

> sonder selfs net 'n verskoning wat lui, iets soos ' skuus, maar die
> buurman het ook deur my gesien, so ek verveel nou weer oom Isak'.
> of so iets? Geen verduideliking vir jou onafgespreekte afwesigheid
> nie?
> du plessis

Nou van wanneer af moet ek nou by jou
verantwoording doen van my bewegings?

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80642 is 'n antwoord op boodskap #80594] Vr, 18 Julie 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jul 2003 23:11:22 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" wrote in message
>
>> sonder selfs net 'n verskoning wat lui, iets soos ' skuus, maar die
>> buurman het ook deur my gesien, so ek verveel nou weer oom Isak'.
>> of so iets? Geen verduideliking vir jou onafgespreekte afwesigheid
>> nie?
>> du plessis
>
> Nou van wanneer af moet ek nou by jou
> verantwoording doen van my bewegings?
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
>

As jy enige ordentlikheid in jou het
sal jy nie almal hier vir mahala aan
die worrie sit nie

du plessis
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80652 is 'n antwoord op boodskap #80642] Vr, 18 Julie 2003 20:40 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" < wrote in message

> As jy enige ordentlikheid in jou het
> sal jy nie almal hier vir mahala aan
> die worrie sit nie
> du plessis

Ek verstaan nie wat jy bedoel met " vir mahala aan
die worrie sit nie." Ongelukkig is my wortels nou
nie in dieselfde deel van SA as waar joune blykbaar
is nie. Ons in die Noord Kaap ken nie hierdie soort
praat nie. Ons Afrikaans is glo van die suiwerste in
die land. As mens nou na jou sin kyk, sien mens dadelik
dat jou " taal " 'n mengsel van Afrikaans, Engels en een
of ander eerste nasie se taal is. So 'n soort van 'n
fanagalo, dis wat julle daar in die ooste van die land
praat.

Tant Hessie van Renosterkop
Vorige onderwerp: Afrikaans Volkslied
Volgende onderwerp: sy's terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:22:56 MGT 2024