Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die mees bekende man word 85
Die mees bekende man word 85 [boodskap #80477] |
Mon, 14 July 2003 18:44  |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die mees bekende man in die wêreld word 85.
Bekender as Dollty Parton? Bekender as Oprah?
Bekender as Britney Spears? Bekender as Dave Du Plessis?
Bekender as Modonna?
Ek weet dat die meeste van hulle nie mans is nie, maar steeds
is die vermetelheid van die SAUK verregaande!
Speedy Gonzales
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80525 is 'n antwoord op boodskap #80506] |
Tue, 15 July 2003 18:09   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Jul 2003 13:26:52 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Op 85 het 'n mens nie spanning nie. En jy, Deedy, moet ook nie daarin wag
> nie ;-)
>
> Reaksies neem maande op dié ouderdom en kom soms eers na dood.
>
al is die spelling anders, moet jy nie Deedy hard hier sê nie.
Deedy het juis Spaans geword om aan Gloudina vrede te
verskaf. Dik geword om te sien hoeveel fotostate van hom
op die groep was. En, dit het werklik gelyk of dinge kalmer
geword het met haar saam, toe sy minder in Deedy se gesig
vasgekyk het, en meer in die hangsnor van die Spanjaard.
As sy haar verlof nog bietjie langer gaan maak, kan Deedy
( of selfs DD! ) weer kom kuier. Maar die vrede word waardeer,
en Speedy het selfs al gehoor dat hy as nuwe (en welkome) lid
van die familie aanvaar is:-)))
Moet dus nie gespanne wees nie, Wouter, bly kalm:-)
Speedy Gonzales
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80561 is 'n antwoord op boodskap #80539] |
Wed, 16 July 2003 20:01   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 16 Jul 2003 08:38:25 +0200, "NEWSIE" wrote:
> Jonas en Speedy julle twee "fight a losing battle" want dis 'n uitgemaakte
> saak julle is uit en uit verkramp....
>
> Groete
> Newsie
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:a1g8hv44brvadt175js3i7nf2ge57k4s8t@4ax.com...
>> On Tue, 15 Jul 2003 08:49:33 +0200, "NEWSIE"
>> wrote:
>>
>>>
Die eerste brief, na 'n kelk wit wyn, heel uitgevee
(jy moes dit gelees het:-) en terug gekeer na die
oorspronklike hoflike Speedy Gonzalis.
Gaan lees weer my brief, newsie,
en ek sal dit oorweeg om jou verskoning te aanvaar.
Net soveel groete, vriend newsie
SPEEDY GONZALES
|
|
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80590 is 'n antwoord op boodskap #80564] |
Thu, 17 July 2003 19:07   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jul 2003 00:22:58 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Speedy Gonzales"
>
> Die swartes weier om te erken dat hulle swart is.
>> wil nie swartmense genoem word nie. Lagwekkend.
>> Die kleurlinge weier om te erken dat hulle kleurlinge is.
>> Komedies.
>
> Ja, en jy, as witmens, wil so graag "wit"
> genoem word, maar jy is heelwaarskynlik
> 'n skakering van pienk of beige, met hier
> en daar 'n donkerder sproet. Net albino's
> is wit. "Witmense," "kleurlinge" en "swart-
> mense" is almal politieke benaminge.
>
> Amakeia
>
sonder selfs net 'n verskoning wat lui, iets soos ' skuus, maar die
buurman het ook deur my gesien, so ek verveel nou weer oom Isak'.
of so iets? Geen verduideliking vir jou onafgespreekte afwesigheid
nie?
du plessis
|
|
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #80652 is 'n antwoord op boodskap #80642] |
Fri, 18 July 2003 20:40  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" < wrote in message
> As jy enige ordentlikheid in jou het
> sal jy nie almal hier vir mahala aan
> die worrie sit nie
> du plessis
Ek verstaan nie wat jy bedoel met " vir mahala aan
die worrie sit nie." Ongelukkig is my wortels nou
nie in dieselfde deel van SA as waar joune blykbaar
is nie. Ons in die Noord Kaap ken nie hierdie soort
praat nie. Ons Afrikaans is glo van die suiwerste in
die land. As mens nou na jou sin kyk, sien mens dadelik
dat jou " taal " 'n mengsel van Afrikaans, Engels en een
of ander eerste nasie se taal is. So 'n soort van 'n
fanagalo, dis wat julle daar in die ooste van die land
praat.
Tant Hessie van Renosterkop
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:33:32 UTC 2025
|