Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ewebeeld
Ewebeeld [boodskap #80232] Ma, 07 Julie 2003 16:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon lyk net
soos die ander, reg?
Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en toe is ek
nie lus om weer te begin nie.
Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou juis die
ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?

Annette
Re: Ewebeeld [boodskap #80235 is 'n antwoord op boodskap #80232] Ma, 07 Julie 2003 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dalk is Blackie Swart die speel met jou Lulu met koude boude jou ewebeeld
Annette :-))))))))))))))))))))

GrRico, die nou maar oor die grond rol as hy so aan Annette dink en ook dink
hy is baie lollig hahahahaahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa

"Annette" skryf in boodskap news:bec5vq$3g5ka$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon lyk net
> soos die ander, reg?
> Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en toe is ek
> nie lus om weer te begin nie.
> Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou juis die
> ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?
>
> Annette
>
Re: Ewebeeld [boodskap #80238 is 'n antwoord op boodskap #80235] Ma, 07 Julie 2003 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy lag nou so lekker dat jy my ook aan die giggel het;))
Moet nou nie vergeet om my more met my verjaarsdag geluk te wens nie hoor?
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3f099ee8$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dalk is Blackie Swart die speel met jou Lulu met koude boude jou ewebeeld
> Annette :-))))))))))))))))))))
>
>
> GrRico, die nou maar oor die grond rol as hy so aan Annette dink en ook dink
> hy is baie lollig hahahahaahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bec5vq$3g5ka$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon lyk net
>> soos die ander, reg?
>> Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en toe is
> ek
>> nie lus om weer te begin nie.
>> Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou juis die
>> ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ewebeeld [boodskap #80240 is 'n antwoord op boodskap #80235] Ma, 07 Julie 2003 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, Wouter het ons vertel dat LuLu in al die tale dieselfde genoem word -
so hoe weet jy nie van die Hollandse LuLu nie?:)))
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3f099ee8$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dalk is Blackie Swart die speel met jou Lulu met koude boude jou ewebeeld
> Annette :-))))))))))))))))))))
>
>
> GrRico, die nou maar oor die grond rol as hy so aan Annette dink en ook dink
> hy is baie lollig hahahahaahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bec5vq$3g5ka$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon lyk net
>> soos die ander, reg?
>> Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en toe is
> ek
>> nie lus om weer te begin nie.
>> Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou juis die
>> ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ewebeeld [boodskap #80253 is 'n antwoord op boodskap #80240] Ma, 07 Julie 2003 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het nie 'n LuLu nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Daar is 'n Engelse LuLu.

en ek ken vir jou LuLu, wat in die boom hang, maar ek het nie een en ken nie
een nie!!!!!!!!!!!!!!!1

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:bec8ai$3f68a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico, Wouter het ons vertel dat LuLu in al die tale dieselfde genoem word -
> so hoe weet jy nie van die Hollandse LuLu nie?:)))
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f099ee8$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dalk is Blackie Swart die speel met jou Lulu met koude boude jou ewebeeld
>> Annette :-))))))))))))))))))))
>>
>>
>> GrRico, die nou maar oor die grond rol as hy so aan Annette dink en ook
> dink
>> hy is baie lollig hahahahaahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bec5vq$3g5ka$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon lyk
> net
>>> soos die ander, reg?
>>> Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en toe
is
>> ek
>>> nie lus om weer te begin nie.
>>> Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou juis
> die
>>> ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ewebeeld [boodskap #80269 is 'n antwoord op boodskap #80253] Di, 08 Julie 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Wat van Honolulu?

"Rico" skryf in boodskap news:3f09f2f5$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ons het nie 'n LuLu nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Daar is 'n Engelse LuLu.
>
> en ek ken vir jou LuLu, wat in die boom hang, maar ek het nie een en ken nie
> een nie!!!!!!!!!!!!!!!1
>
> Gr.Rico
> "Annette" wrote in message
> news:bec8ai$3f68a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rico, Wouter het ons vertel dat LuLu in al die tale dieselfde genoem
> word -
>> so hoe weet jy nie van die Hollandse LuLu nie?:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f099ee8$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Dalk is Blackie Swart die speel met jou Lulu met koude boude jou
> ewebeeld
>>> Annette :-))))))))))))))))))))
>>>
>>>
>>> GrRico, die nou maar oor die grond rol as hy so aan Annette dink en
ook
>> dink
>>> hy is baie lollig hahahahaahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bec5vq$3g5ka$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon
lyk
>> net
>>>> soos die ander, reg?
>>>> Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en
toe
> is
>>> ek
>>>> nie lus om weer te begin nie.
>>>> Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou
juis
>> die
>>>> ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ewebeeld [boodskap #80280 is 'n antwoord op boodskap #80269] Di, 08 Julie 2003 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai foeitog - nou het tot Honne 'n Lulu, en Rico nie:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f0a67d0.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Wat van Honolulu?
> "Rico" wrote in message
> news:3f09f2f5$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ons het nie 'n LuLu nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> Daar is 'n Engelse LuLu.
>>
>> en ek ken vir jou LuLu, wat in die boom hang, maar ek het nie een en ken
> nie
>> een nie!!!!!!!!!!!!!!!1
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" wrote in message
>> news:bec8ai$3f68a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Rico, Wouter het ons vertel dat LuLu in al die tale dieselfde genoem
>> word -
>>> so hoe weet jy nie van die Hollandse LuLu nie?:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3f099ee8$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Dalk is Blackie Swart die speel met jou Lulu met koude boude jou
>> ewebeeld
>>>> Annette :-))))))))))))))))))))
>>>>
>>>>
>>>> GrRico, die nou maar oor die grond rol as hy so aan Annette dink en
> ook
>>> dink
>>>> hy is baie lollig hahahahaahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bec5vq$3g5ka$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon
> lyk
>>> net
>>>> > soos die ander, reg?
>>>> > Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en
> toe
>> is
>>>> ek
>>>> > nie lus om weer te begin nie.
>>>> > Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou
> juis
>>> die
>>>> > ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ewebeeld [boodskap #80381 is 'n antwoord op boodskap #80280] Do, 10 Julie 2003 06:52 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou moet hy seker dan Ricolette heet? Ek meen, as hy nie 'n lulu het
nie...

"Annette" skryf in boodskap news:bee590$48n5o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai foeitog - nou het tot Honne 'n Lulu, en Rico nie:)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f0a67d0.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Wat van Honolulu?
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f09f2f5$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ons het nie 'n LuLu nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>>>
>>> Daar is 'n Engelse LuLu.
>>>
>>> en ek ken vir jou LuLu, wat in die boom hang, maar ek het nie een en
ken
>> nie
>>> een nie!!!!!!!!!!!!!!!1
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bec8ai$3f68a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Rico, Wouter het ons vertel dat LuLu in al die tale dieselfde genoem
>>> word -
>>>> so hoe weet jy nie van die Hollandse LuLu nie?:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3f099ee8$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Dalk is Blackie Swart die speel met jou Lulu met koude boude jou
>>> ewebeeld
>>>> > Annette :-))))))))))))))))))))
>>>> >
>>>> >
>>>> > GrRico, die nou maar oor die grond rol as hy so aan Annette dink
en
>> ook
>>>> dink
>>>> > hy is baie lollig hahahahaahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bec5vq$3g5ka$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die
persoon
>> lyk
>>>> net
>>>> > > soos die ander, reg?
>>>> > > Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my,
en
>> toe
>>> is
>>>> > ek
>>>> > > nie lus om weer te begin nie.
>>>> > > Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is
nou
>> juis
>>>> die
>>>> > > ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Gedwonge uitgawe
Volgende onderwerp: Uitnodiging afgelewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 18:32:34 MGT 2024