Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitnodiging afgelewer
Uitnodiging afgelewer [boodskap #1116] Wo, 09 Julie 2003 19:52 na volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hou die koffie reg...

Speedy
Re: Uitnodiging afgelewer [boodskap #1124 is 'n antwoord op boodskap #1116] Wo, 09 Julie 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:jisogvsm8lib4kguevgrsn39pggcu3t0fm@4ax.com...
>
> Hou die koffie reg...
>
> Speedy

Ja ek sal, want daar gaan niks bo Nederlandse koffie nie!!

GrRico
Re: Uitnodiging afgelewer [boodskap #1125 is 'n antwoord op boodskap #1124] Wo, 09 Julie 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 9 Jul 2003 22:45:58 +0200, "Rico" wrote:
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:jisogvsm8lib4kguevgrsn39pggcu3t0fm@4ax.com...
>>
>> Hou die koffie reg...
>>
>> Speedy
>>
>
> Ja ek sal, want daar gaan niks bo Nederlandse koffie nie!!
>
> GrRico

Haar ISP dra nie die groep nie, Rico:-(
Sy wil graag maar kan nie.

> Ek is by Charter en hulle verskaf nuusgroepe deur Supernews.
> Laat ek vir die manne by Supernews 'n boodskap stuur en vra
> dat hulle daardie groep aanskakel. Dit sal seker 'n rukkie neem
> (as hulle dit sal doen bygesê).
Re: Uitnodiging afgelewer [boodskap #1126 is 'n antwoord op boodskap #1124] Wo, 09 Julie 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0c7efc$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:jisogvsm8lib4kguevgrsn39pggcu3t0fm@4ax.com...
>>
>> Hou die koffie reg...
>>
>> Speedy
>>
>
> Ja ek sal, want daar gaan niks bo Nederlandse koffie nie!!
>
> GrRico

Die Nederlanders produseer koffie????

Lorinda
Re: Uitnodiging afgelewer [boodskap #1127 is 'n antwoord op boodskap #1125] Wo, 09 Julie 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:hh0pgv4dse18n9u8iog0tra89htuf9nrha@4ax.com...
>
> Haar ISP dra nie die groep nie, Rico:-(
> Sy wil graag maar kan nie.

Rico dink nog steeds om een of ander rede dat jy van Gloudina praat.

Lorinda
Re: Uitnodiging afgelewer [boodskap #1128 is 'n antwoord op boodskap #1127] Wo, 09 Julie 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 9 Jul 2003 22:09:58 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:hh0pgv4dse18n9u8iog0tra89htuf9nrha@4ax.com...
>>
>> Haar ISP dra nie die groep nie, Rico:-(
>> Sy wil graag maar kan nie.
>>
>
> Rico dink nog steeds om een of ander rede dat jy van Gloudina praat.
>
> Lorinda

Daar is net een mens wat dink dat ek regtig 'n Gloudina aanhanger is,
en dit is Gloudina:-)
Re: Uitnodiging afgelewer [boodskap #1143 is 'n antwoord op boodskap #1126] Do, 10 Julie 2003 12:09 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0c82dd$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0c7efc$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Speedy Conzales" wrote in message
>> news:jisogvsm8lib4kguevgrsn39pggcu3t0fm@4ax.com...
>>>
>>> Hou die koffie reg...
>>>
>>> Speedy
>>>
>>
>> Ja ek sal, want daar gaan niks bo Nederlandse koffie nie!!
>>
>> GrRico
>>
>
> Die Nederlanders produseer koffie????
>
> Lorinda

Vra beter, wat maak die Nederlanders nie :-))))))))

Rico
Vorige onderwerp: Ewebeeld
Volgende onderwerp: Pamflet/plakkaatverskrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:09:56 MGT 2024