Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!!
Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80331] Wo, 09 Julie 2003 05:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei - ons is nou 45miljoen (
korrekte syfer 45 000 002:)) )
Die helfte van die bevolking besit glo TV stelle.
Meer mense besit selfone as die wat landlyne gebruik.
Daar is nog steeds meer vroue as mans in die land.

Annette
Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80343 is 'n antwoord op boodskap #80331] Wo, 09 Julie 2003 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook geen sensus-vorm ontvang vir voltooing nie. Geen mense in "my
straat" het vorms ontvang nie.
(Dit was bloot nodig om 'n klokkie te druk - en die sensusbeampte sou
ontvang word.)

Persoonlik glo ek die sensusopname was 'n klug en bedrogspel - bloot sodat
mense hulself weereens kon verryk sonder om 'n produk te lewer.

"Annette" skryf in boodskap news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
> nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei - ons is nou 45miljoen (
> korrekte syfer 45 000 002:)) )
> Die helfte van die bevolking besit glo TV stelle.
> Meer mense besit selfone as die wat landlyne gebruik.
> Daar is nog steeds meer vroue as mans in die land.
>
> Annette
>
Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80352 is 'n antwoord op boodskap #80343] Wo, 09 Julie 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens hierdie sensus is 44% mense werkloos.
So wat maak 'n werklose met 'n TV waarvoor sy/hy nie elektrisiteit het nie?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:begp8m$27g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het ook geen sensus-vorm ontvang vir voltooing nie. Geen mense in "my
> straat" het vorms ontvang nie.
> (Dit was bloot nodig om 'n klokkie te druk - en die sensusbeampte sou
> ontvang word.)
>
> Persoonlik glo ek die sensusopname was 'n klug en bedrogspel - bloot sodat
> mense hulself weereens kon verryk sonder om 'n produk te lewer.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
>> nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei - ons is nou 45miljoen (
>> korrekte syfer 45 000 002:)) )
>> Die helfte van die bevolking besit glo TV stelle.
>> Meer mense besit selfone as die wat landlyne gebruik.
>> Daar is nog steeds meer vroue as mans in die land.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80363 is 'n antwoord op boodskap #80331] Wo, 09 Julie 2003 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Na watter sensus verwys jy Annette? Die onlangse resultate is gepubliseer
vir die Oktober 2001 sensus
Joeboy

--
"We know that communication is a problem, but the company is not going to
discuss it with the employees."
(Switching supervisor, AT&T Long Lines Division)

"Annette" skryf in boodskap news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
> nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei - ons is nou 45miljoen (
> korrekte syfer 45 000 002:)) )
> Die helfte van die bevolking besit glo TV stelle.
> Meer mense besit selfone as die wat landlyne gebruik.
> Daar is nog steeds meer vroue as mans in die land.
>
> Annette
>
Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80383 is 'n antwoord op boodskap #80352] Do, 10 Julie 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhenier Labuschagne  is tans af-lyn  Rhenier Labuschagne
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die armes "tap" die lektrick

"Annette" skryf in boodskap news:begusd$4peou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Volgens hierdie sensus is 44% mense werkloos.
> So wat maak 'n werklose met 'n TV waarvoor sy/hy nie elektrisiteit het nie?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:begp8m$27g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het ook geen sensus-vorm ontvang vir voltooing nie. Geen mense in "my
>> straat" het vorms ontvang nie.
>> (Dit was bloot nodig om 'n klokkie te druk - en die sensusbeampte sou
>> ontvang word.)
>>
>> Persoonlik glo ek die sensusopname was 'n klug en bedrogspel - bloot sodat
>> mense hulself weereens kon verryk sonder om 'n produk te lewer.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
>>> nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei - ons is nou 45miljoen (
>>> korrekte syfer 45 000 002:)) )
>>> Die helfte van die bevolking besit glo TV stelle.
>>> Meer mense besit selfone as die wat landlyne gebruik.
>>> Daar is nog steeds meer vroue as mans in die land.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80437 is 'n antwoord op boodskap #80331] Sa, 12 Julie 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MBP  is tans af-lyn  MBP
Boodskappe: 10
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
> nie,

Deel te neem aan die sensus, of deel te neem om die bevolking te laat groei?
Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80495 is 'n antwoord op boodskap #80331] Ma, 14 Julie 2003 20:34 Na vorige boodskap
MBP  is tans af-lyn  MBP
Boodskappe: 10
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
> nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei.............

Deelgeneem aan die sensus of deelgeneem aan die groei van die bevolking?
Vorige onderwerp: Was memory lane, nou RHPS
Volgende onderwerp: 16 dae ... en dan is dit oor en verby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:48:12 MGT 2024