Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lorinda
Lorinda [boodskap #79870] |
So., 29 Junie 2003 09:15  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom huistoe, Lorinda.
Daar is iets wat ek vir jou wil sê:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Lorinda [boodskap #80102 is 'n antwoord op boodskap #80095] |
Sa., 05 Julie 2003 05:16   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda, P&P is deur iemand afgedreig dat hy sekere produkte vergiftig het
( met sianied) en op die rakke geplaas het. Die afdeiger was so gaaf om
presies te sê watter produkte dit was - P&P se sardientjies in olie, vis in
chillisous en 'n botteltjie speserye. Net twee P&P takke in Gauteng was by
betrokke. Die afdreiger was selfs so gaaf om die vergiftigde blikkies op die
rak te merk met 'n swart koutjie as vergiftig. Daar was nog steeds 'n boks
van 'n dame wat die blikkie sardyntjies gekoop, oopgemaak en geëet het, en
toe siekerig gevoel het.
Met toetse is bevind dat daar wel vergiftiging was - met sianied, maar niks
in so 'n mate dat iemand daarvan sou sterf nie. Daar is ook bepaal dat die
sianied wat gebuik was, nie in die algemene handel beskikbaar is nie.
Annette
"Lorinda" skryf in boodskap news:be4siu$ufj$1@newsg3.svr.pol.co.uk...
>
> "DD" wrote in message
> news:gjqbgvcb8hnmf6g6955k4rc1l6qq9be12k@4ax.com...
>> On Thu, 3 Jul 2003 19:57:14 +0200, "Tobie"
>> wrote:
>>
>>> uit piek en py se visblikkies?
>>> ---
>>> "Davie Davis"
>>> : Wil juis sê dat ons gaan uit eet... uit blikkies
>>> uit:-)
>>>
>>>
>>
>> Het jy gesien ek het geshurrup toe jy gesê het
>> ek moet, Tobie:-)))
>>
>> Piek en Py se visblikkies? Ons kyk darem
>> nuus ook, hoor:-)
>>
>> DD
>
> Nuus? Watse nuus? Dit het my nie bereik nie...
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
|
Re: Lorinda [boodskap #80124 is 'n antwoord op boodskap #80122] |
Sa., 05 Julie 2003 16:53   |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 5 Jul 2003 17:04:26 +0100, "Lorinda"
wrote:
>
> Hoe het die afdreiger die gif in die blikke
> gekry?
>
> Lorinda
>
>
Dit laat my dink aan iets wat ek dink, ek reeds
hier vertel het.
Boer Chris in die Kalahari het vir Klaas vertel
van atoomsplitsing en die redes daarvoor.
Verduidelik watter voordele daarin is, ens.
En Klaas het saamgepraat en dit interessant gevind
terwyl hy vrae daaroor gevra het.
Daarna haal Oom Chris 'n geseëlde blik appelkooskonfyt
uit die Landrover en sê, terwyl hy dit vir Klaas wys, dat
daar jam in is.
"Jam...! In daardie tóé blik!"
"Nou glo ek ook nie eers meer daai van die atoomsplitsing nie!"
Ns.
In werklikheid het dit met die plaasjong, Jonas, gebeur,
maar my diplomatiese vermoëns en vreedsame geaardheid
het my laat besluit om
die outa 'n naamsverandering te laat ondergaan.
Anoniem (vir incase)
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 03:22:24 UTC 2025
|