Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 25 Miljoen se motors
25 Miljoen se motors [boodskap #79449] Vr, 20 Junie 2003 04:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die presidensie het besluit om die senior lede se vlote op te gradeer. Self
senior polisiemanne gaan nou die duurste BMW's op die mark kry.
Die ouens wat op stoele sit en gesels kry die vinnige motors, en die manne
wat die skelms in hul vinnige motors moet jaag en vang, moet voortsukkel met
voertuie wat soms nie eers padwaardig is nie, en met 'n
maksimumenjinkapasteit van 1.4l.
Daar is nie geld vir vinniger voertuie en die behoorlike herstel van die
huidige vloot van die polisie nie.

Annette
Re: 25 Miljoen se motors [boodskap #79484 is 'n antwoord op boodskap #79449] Vr, 20 Junie 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 22:54:24 -0700, "Andries" wrote:

> Ek wou iets sê maar ek is bang sekere mense slag my af....

Jy hardloop net, Andries. Sy's te dik om jou te vang:-)

DD
Re: 25 Miljoen se motors [boodskap #79489 is 'n antwoord op boodskap #79449] Vr, 20 Junie 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 23:09:28 -0700, "Andries" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:5nt6fv4p5gbl10n1u6vkpb5s8skg5cnp3f@4ax.com...
>
> |
> | Jy hardloop net, Andries. Sy's te dik om jou te vang:-)
> |
> | DD
> |
> Sal 'n drafstappie doen? ;-0
>

'n Drafstappie?!?
Wees net gewaarsku. Sy't 'n asem wat skrik vir niks.
Dit is aanhou en aanhou en aanhou en...

DD
Re: 25 Miljoen se motors [boodskap #79509 is 'n antwoord op boodskap #79449] Sa, 21 Junie 2003 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oberbevelhebber der W  is tans af-lyn  Oberbevelhebber der W
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek wou iets sê maar ek is bang sekere mense slag my af....

--
Powered By Linux Mandrake 9.0
Re: 25 Miljoen se motors [boodskap #79510 is 'n antwoord op boodskap #79484] Sa, 21 Junie 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oberbevelhebber der W  is tans af-lyn  Oberbevelhebber der W
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"DD" skryf in boodskap news:5nt6fv4p5gbl10n1u6vkpb5s8skg5cnp3f@4ax.com...

|
| Jy hardloop net, Andries. Sy's te dik om jou te vang:-)
|
| DD
|
Sal 'n drafstappie doen? ;-0
Re: 25 Miljoen se motors [boodskap #79525 is 'n antwoord op boodskap #79489] Sa, 21 Junie 2003 15:25 Na vorige boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sy wou nog sit toe sit sy al........

Stel net jou nuusgroepfilter vir gemoedsrus - geen gebitch van antieke
nurses vir my nie, nee dankie. Sal nie eers haar retoriek oor hierdie pos
sien nie, so whê vir die patetiese Kanadese uitgewekenes.
Vorige onderwerp: Oulike site
Volgende onderwerp: Waar is die Nederlanders vanaand?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 21:48:12 MGT 2024