Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 25 Miljoen se motors
25 Miljoen se motors [boodskap #79449] |
Fri, 20 June 2003 04:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die presidensie het besluit om die senior lede se vlote op te gradeer. Self
senior polisiemanne gaan nou die duurste BMW's op die mark kry.
Die ouens wat op stoele sit en gesels kry die vinnige motors, en die manne
wat die skelms in hul vinnige motors moet jaag en vang, moet voortsukkel met
voertuie wat soms nie eers padwaardig is nie, en met 'n
maksimumenjinkapasteit van 1.4l.
Daar is nie geld vir vinniger voertuie en die behoorlike herstel van die
huidige vloot van die polisie nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: 25 Miljoen se motors [boodskap #79525 is 'n antwoord op boodskap #79489] |
Sat, 21 June 2003 15:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sy wou nog sit toe sit sy al........
Stel net jou nuusgroepfilter vir gemoedsrus - geen gebitch van antieke
nurses vir my nie, nee dankie. Sal nie eers haar retoriek oor hierdie pos
sien nie, so whê vir die patetiese Kanadese uitgewekenes.
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:51:13 UTC 2025
|