Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stille presteerders
Stille presteerders [boodskap #79175] Do, 12 Junie 2003 12:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sonder borskloppery en fanfare is Tunisië en Gambië beter presteerders as
ons as lande in Afrika met die beste regerings.
Botswana is eerste, en ons vierde.
Nou is ons korante vreeslik bly oor die vierde plek, ipv teleurgesteld dat
ons nie ten minste tweede is nie.
Net soos die vreeslike gebreghery oor die Blou Bulle se 6de plek in Super
12 - en toe beteken al daardie Super 12 wonders maar min teen die Skotte.

Annette
Re: Stille presteerders [boodskap #79190 is 'n antwoord op boodskap #79175] Vr, 13 Junie 2003 00:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Botswana doen goed, hulle is die land wat die vinnigste groei (ekonomies) in
Afrika. Dis net jammer dat hulle so hengse probleem met VIGS het daar, maar
waar ons regering kies om annerpad te kyk probeer hulle werk maak van die
kwessie in Bot. Botswana is ook die eerste Afrika land wat AZT en Retrovan
gratis verskaf. Die Pula is meer werd as die R. Ja nee wat, die SA
regering kan maar van hulle troontjies afklim, Botswana het ons al jare
gelede verby gevat. Ek's mal oor Bot., ek's soms spyt dat ons nooit oor is
soontoe nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bc9qhf$gopun$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sonder borskloppery en fanfare is Tunisië en Gambië beter presteerders as
> ons as lande in Afrika met die beste regerings.
> Botswana is eerste, en ons vierde.
> Nou is ons korante vreeslik bly oor die vierde plek, ipv teleurgesteld dat
> ons nie ten minste tweede is nie.
> Net soos die vreeslike gebreghery oor die Blou Bulle se 6de plek in Super
> 12 - en toe beteken al daardie Super 12 wonders maar min teen die Skotte.
>
> Annette
>
Re: Stille presteerders [boodskap #79197 is 'n antwoord op boodskap #79175] Vr, 13 Junie 2003 06:08 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Jun 2003 14:07:18 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Sonder borskloppery en fanfare is Tunisië en Gambië beter presteerders as
> ons as lande in Afrika met die beste regerings.
> Botswana is eerste, en ons vierde.
> Nou is ons korante vreeslik bly oor die vierde plek, ipv teleurgesteld dat
> ons nie ten minste tweede is nie.
> Net soos die vreeslike gebreghery oor die Blou Bulle se 6de plek in Super
> 12 - en toe beteken al daardie Super 12 wonders maar min teen die Skotte.
>
> Annette
>

wel ek moet se ek is diep teleurgesteld dat zim nie onder die top 3 is
nie. en dit na alles wat uncle bob vir die land probeer doen het.

>
>

>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Was Walvisbaai, is nou gekheid
Volgende onderwerp: Anne M Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:02:41 MGT 2024