Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense"
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78939 is 'n antwoord op boodskap #78937] |
Sat, 07 June 2003 21:09   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het jy al die term "civil society" gehoor?
On Sat, 7 Jun 2003 22:44:36 +0200, "Pieter" wrote:
> Jou mind shift en jy weet dit , dis soos tv lisensie betaal, DIE REGTE DING
> OM TE DOEN
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee047a8.18855047@news.saix.co.za...
>> Jy het duidelik nie die vaagste benul van demokrasie nie, ne? Jy is
>> seker regs. Rightwingers se probleem is mos juis dat hulle nie die fyn
>> werking van demokrasie en 'n burgerlike samelewing verstaan nie. Hulle
>> dink mos 'n samelewing is soos n Volkswagen-enjin.
>> Is jy so?
>> On Thu, 5 Jun 2003 15:33:01 +0200, "Pieter" wrote:
>>> Lees vandag in Beeld ou Ferdi se strooi. Lyk of die man se oe oop gaan ,
>>> uiteindelik
>>>
>>>
>
|
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78963 is 'n antwoord op boodskap #78936] |
Sun, 08 June 2003 09:49   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 7 Jun 2003 22:42:26 +0200, "Pieter" wrote:
> Ferdi het agtergekom sy ou "swart nageslag" is nie so OK soos hy gedink het
> hulle is nie, dus sy negatiewe kritiek wat hy nou kwansuis "demokrasie"
> noem. Eerste keer in 5 jaar dat die ou nerd so iets kwytraak
So wat maak jy hiervan - Gaan lees die berig oor die swak diens en kyk
na die AFRIKAANSE name (soos joune) deaarin.
Wat nou?
Jy weet, name van die selfde groep Suid-Afrikaners wat mense opgelewer
het soos Rhoodie, Haak, Botha, Vermaas en wat was daai regter se naam
nou weer wat die infoskandaal vir PW toegemaak het? So reg uit Mugabe
se manier van goed doen? Ek is seker jy sal sy naam kan onthou. Hy het
mos nog so sleg Engels gepraat ook, onthou jy?
Was dit nie Prinsloo nie? Jy weet mos, soos in "Marietjie Prinsloo" ?
Nee, dit was iets anders.....
Du Plessis? Soos in Pietie du Plessis? Nee, dit ook nie...
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78964 is 'n antwoord op boodskap #78963] |
Sun, 08 June 2003 10:40   |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Feit van die saak is jy change want jy kom agter jy was verkeerd
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee70564.4651409@news.saix.co.za...
> On Sat, 7 Jun 2003 22:42:26 +0200, "Pieter" wrote:
>
> gedink het
>> hulle is nie, dus sy negatiewe kritiek wat hy nou kwansuis "demokrasie"
>> noem. Eerste keer in 5 jaar dat die ou nerd so iets kwytraak
>
>
> So wat maak jy hiervan - Gaan lees die berig oor die swak diens en kyk
> na die AFRIKAANSE name (soos joune) deaarin.
>
> Wat nou?
>
> Jy weet, name van die selfde groep Suid-Afrikaners wat mense opgelewer
> het soos Rhoodie, Haak, Botha, Vermaas en wat was daai regter se naam
> nou weer wat die infoskandaal vir PW toegemaak het? So reg uit Mugabe
> se manier van goed doen? Ek is seker jy sal sy naam kan onthou. Hy het
> mos nog so sleg Engels gepraat ook, onthou jy?
>
> Was dit nie Prinsloo nie? Jy weet mos, soos in "Marietjie Prinsloo" ?
> Nee, dit was iets anders.....
>
> Du Plessis? Soos in Pietie du Plessis? Nee, dit ook nie...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79156 is 'n antwoord op boodskap #79135] |
Wed, 11 June 2003 15:23   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lafaard.
On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:
> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
> hulle kak werkers is
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:
>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>> te los.
>> > Ferdi
>>> Greyling
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>
>>>> >
>>>> Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> society vereis.
>>
>>>> Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>
>>>> Sies. Leer dink.
>
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79157 is 'n antwoord op boodskap #79135] |
Wed, 11 June 2003 15:31   |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het netnou vergeet om jou gou jou geskiedenislessie te gee. Jou
duidelike verwildering in die aangesig van die begrip burgerlike
samelewing en jou verknogtheid aan gillende politieke etiketering
verduidelik nogal goed hoekom daar nooit 'n burgerlike samelewing in
die vorige bestel tot stand kon kom nie.
On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:
> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
> hulle kak werkers is
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:
>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>> te los.
>> > Ferdi
>>> Greyling
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>
>>>> >
>>>> Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> society vereis.
>>
>>>> Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>
>>>> Sies. Leer dink.
>
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79178 is 'n antwoord op boodskap #79157] |
Thu, 12 June 2003 14:39   |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Seker omdat daar sulke natholle soos jy was
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee94add.8091472@news.saix.co.za...
>
> Het netnou vergeet om jou gou jou geskiedenislessie te gee. Jou
> duidelike verwildering in die aangesig van die begrip burgerlike
> samelewing en jou verknogtheid aan gillende politieke etiketering
> verduidelik nogal goed hoekom daar nooit 'n burgerlike samelewing in
> die vorige bestel tot stand kon kom nie.
>
>
>
> On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
>> hulle kak werkers is
>>
>>
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:
>
>>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>>> te los.
>
>
>>> >> Ferdi
>>>> Greyling
>>>>
>>>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> > On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>>
>>>> > >>
>>>> > Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> > En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> > het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> > society vereis.
>>>
>>>> > Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> > plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>>
>>>> > Sies. Leer dink.
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79179 is 'n antwoord op boodskap #79156] |
Thu, 12 June 2003 14:40   |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Tipies Ferdi Greyling , die koerantman sonder 'n storie
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee84980.7742412@news.saix.co.za...
>
> Lafaard.
>
>
> On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
>> hulle kak werkers is
>>
>>
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:
>
>>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>>> te los.
>
>
>>> >> Ferdi
>>>> Greyling
>>>>
>>>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> > On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>>
>>>> > >>
>>>> > Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> > En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> > het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> > society vereis.
>>>
>>>> > Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> > plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>>
>>>> > Sies. Leer dink.
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79182 is 'n antwoord op boodskap #79178] |
Thu, 12 June 2003 18:30  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Pieter wrote:
> Seker omdat daar sulke natholle soos jy was
Ek wonder wie die nathol is, du plessis.
Jy is te 'n banggat om jou gevegte in een
van jou ander gedaantes te veg, nou sit
jy agter die bos en hoop dat jy nie gesien
word as jy jou ou gifpyltjies afskiet nie.
Ons manne van die Derde Republiek ken sulke
ouens soos jy.
Penkop op wag.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:10 UTC 2025
|