Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensor
Sensor [boodskap #78869] Vr, 06 Junie 2003 06:53 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Soet, sout (of stout) en suur (of stuur)?

Innie armie was Pietie se briewe gesensor met 'n dik pen, maar jy kon nog
"Liewe Ma" lees bo-aan die bladsy.

Nou het party Internet Diens Verskaffers (IDVs) besluit "SPAM" (is ons almal
se probleem - ek stem) is te veel en selfs party woorde word nie meer
toegelaat nie.

Hoe nou gemaak met 'n nuus oor 'n simfonie-orkes uitvoering onder begelyding
van Richard Cock (baie bekende dirigent)?

Miskien moet hy sy van verander na "Span" soos in "span jou geweer", want
"cock your gun" gaan nou nie meer werk nie.

Die intekenaars betaal om die nuus te kan ontvang via e-pos en hul betaal
vir die IDV (wat dit nie aflewer nie) se dienste.

Hoe voel julle oor vrye spraak en die sensor se pen?

:-)

TJ

PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en meer:
Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
Re: Sensor [boodskap #78872 is 'n antwoord op boodskap #78869] Vr, 06 Junie 2003 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jun 2003 08:53:12 +0200, "TJ"
served the following to the group:

> Soet, sout (of stout) en suur (of stuur)?
>
> Innie armie was Pietie se briewe gesensor met 'n dik pen, maar jy kon nog
> "Liewe Ma" lees bo-aan die bladsy.
>
> Nou het party Internet Diens Verskaffers (IDVs) besluit "SPAM" (is ons almal
> se probleem - ek stem) is te veel en selfs party woorde word nie meer
> toegelaat nie.
>
> Hoe nou gemaak met 'n nuus oor 'n simfonie-orkes uitvoering onder begelyding
> van Richard Cock (baie bekende dirigent)?
>
> Miskien moet hy sy van verander na "Span" soos in "span jou geweer", want
> "cock your gun" gaan nou nie meer werk nie.
>
> Die intekenaars betaal om die nuus te kan ontvang via e-pos en hul betaal
> vir die IDV (wat dit nie aflewer nie) se dienste.
>
> Hoe voel julle oor vrye spraak en die sensor se pen?
>
> :-)
>
> TJ

eerste keer dat ek daarvan hoor. is dit nie ongrondwetlik nie. ek
bedoel, ek betaal vir `n diens, as verkies om spam te ontvang wil ek
mos. ek dink almal stem saam dat spam die grootste gemors is naas porn
maar die feit bly staan, jy staan beslis `n kans om die baba saam met
die badwater uit te gooi. ek het `n spam filter op my inbox en glo my
ek het al `n hele paar onskuldige emails verloor. die pros is meer as
die cons maar nogsteeds, ek wil besluit.

>
> PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en meer:
> Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Sensor [boodskap #78899 is 'n antwoord op boodskap #78872] Sa, 07 Junie 2003 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Maar maak spam nie 'n inbraak op my persoonlik vryheid nie? Of hoe definieer
julle spam? ("pespos")

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ugh0ev4pvoakkjmsge2qvmu1r2ofp0tl8p@4ax.com...
> On Fri, 6 Jun 2003 08:53:12 +0200, "TJ"
> served the following to the group:
>
>> Soet, sout (of stout) en suur (of stuur)?
>>
>> Innie armie was Pietie se briewe gesensor met 'n dik pen, maar jy kon nog
>> "Liewe Ma" lees bo-aan die bladsy.
>>
>> Nou het party Internet Diens Verskaffers (IDVs) besluit "SPAM" (is ons almal
>> se probleem - ek stem) is te veel en selfs party woorde word nie meer
>> toegelaat nie.
>>
>> Hoe nou gemaak met 'n nuus oor 'n simfonie-orkes uitvoering onder begelyding
>> van Richard Cock (baie bekende dirigent)?
>>
>> Miskien moet hy sy van verander na "Span" soos in "span jou geweer", want
>> "cock your gun" gaan nou nie meer werk nie.
>>
>> Die intekenaars betaal om die nuus te kan ontvang via e-pos en hul betaal
>> vir die IDV (wat dit nie aflewer nie) se dienste.
>>
>> Hoe voel julle oor vrye spraak en die sensor se pen?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
>
> eerste keer dat ek daarvan hoor. is dit nie ongrondwetlik nie. ek
> bedoel, ek betaal vir `n diens, as verkies om spam te ontvang wil ek
> mos. ek dink almal stem saam dat spam die grootste gemors is naas porn
> maar die feit bly staan, jy staan beslis `n kans om die baba saam met
> die badwater uit te gooi. ek het `n spam filter op my inbox en glo my
> ek het al `n hele paar onskuldige emails verloor. die pros is meer as
> die cons maar nogsteeds, ek wil besluit.
>
>
>
>
>>
>> PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en meer:
>> Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
>>
>> ------------------------------------------------------------ ---
>>
>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>
>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>
>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Sensor [boodskap #78915 is 'n antwoord op boodskap #78869] Sa, 07 Junie 2003 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
TJ dit is dot net hoor (.net)
---
"TJ"
: PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en
meer:
: Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
Re: Sensor [boodskap #78918 is 'n antwoord op boodskap #78915] Sa, 07 Junie 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2003 13:50:49 +0200, "Tobie" wrote:

> TJ dit is dot net hoor (.net)
> ---
> "TJ"
> : PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en
> meer:
> : Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
>
>

Ek maak gebruik van Mailwasher Pro version 3.0
wat die gevolg is dat daar sommige onskuldige
pos ook in die slag bly.
As jy gebruik maak van Mailwasher gaan jy
uitvind dat menige spamer nie 'n adres gebruik
nie.

Ek het selfs 'n program met die naam 'SpamPunisher'
en selfs dìt is nie sommer net knoppies druk en jy
gryp die spamer agter die kraag nie.

DD
Re: Sensor [boodskap #78922 is 'n antwoord op boodskap #78918] Sa, 07 Junie 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mailwasher werk nogal vir my - 'n bietjie omslagtig maar die moeite werd.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:6cm3evshlklc8r7ss3n4ve6m8qg09905ps@4ax.com...
> On Sat, 7 Jun 2003 13:50:49 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> TJ dit is dot net hoor (.net)
>> ---
>> "TJ"
>> : PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en
>> meer:
>> : Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
>>
>
> Ek maak gebruik van Mailwasher Pro version 3.0
> wat die gevolg is dat daar sommige onskuldige
> pos ook in die slag bly.
> As jy gebruik maak van Mailwasher gaan jy
> uitvind dat menige spamer nie 'n adres gebruik
> nie.
>
> Ek het selfs 'n program met die naam 'SpamPunisher'
> en selfs dít is nie sommer net knoppies druk en jy
> gryp die spamer agter die kraag nie.
>
> DD
>
Re: Sensor [boodskap #78923 is 'n antwoord op boodskap #78915] Sa, 07 Junie 2003 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die regstelling Tobie. Jammer daaroor.

Vir die ander, klik www.mailwasher.net vir skoner e-pos.

:-)

TobiJ
Re: Sensor [boodskap #78929 is 'n antwoord op boodskap #78922] Sa, 07 Junie 2003 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek maak gebruik van Mailwasher Pro version 3.0
>> wat die gevolg is dat daar sommige onskuldige
>> pos ook in die slag bly.

>> DD



On Sat, 7 Jun 2003 16:04:13 +0200, "Jonas" wrote:

> Mailwasher werk nogal vir my - 'n bietjie omslagtig maar die moeite werd.
> "Davie Davis" wrote in message

>
Toegegee, Jonas. En wanneer vriendelike pos in die slag bly
is dit slegs nalatigheid want Mailwasher wys jou duidelik wat
jy uitwis.
Dit is slegs wanneer daar 'n massa pos inkom en mens
roekeloos merk vir uitvee, wat iemand later vir jou vra
of jy dan nie die pos gekry het nie:-)

DD
Re: Sensor [boodskap #78950 is 'n antwoord op boodskap #78899] So, 08 Junie 2003 02:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, jy het mos die reg om daarop te reageer of nie. Spam is iets ('n
boodskap, aanbod, advertensie, ens.) wat aan jou gestuur word sonder jou
toestemming. Geen inbraak word op jou vryheid gemaak nie, jy's nog steeds
vry om dit te delete, te hou of te reageer daarop. Of dit inbraak maak op
jou privaatheid is 'n ope vraag.
Die nuwe wet (in SA) sê jy mag "unsolicited" email stuur, so lank jou kontak
details beskikbaar is op die email, en solank jy, op aanvraag, aan die
ontvanger kan vertel waar jy sy email adres gekry het. Dis verkort, maar
min of meer die idee agter die nuwe wet.

Elaine

"Ben" skryf in boodskap news:bbrulo$kag$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar maak spam nie 'n inbraak op my persoonlik vryheid nie? Of hoe definieer
> julle spam? ("pespos")
Re: Sensor [boodskap #78954 is 'n antwoord op boodskap #78929] So, 08 Junie 2003 03:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
My diensverskaffer (ISP) se anti-pespos fasiliteit werk bepaald nie - en vir
een of ander rede kry ek OE6 se blokkasie vermoë ook nie ingestel nie - en
ek weet nie hoekom nie. Ek het viagra nou reeds in 200 verskillende vorme
ingevoeg maar sonder sukses ...
So Mailwasher is my voorland ...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ee84evoff7mhsdh5nsknh7jd05ikar83gh@4ax.com...
>
>>> Ek maak gebruik van Mailwasher Pro version 3.0
>>> wat die gevolg is dat daar sommige onskuldige
>>> pos ook in die slag bly.
>
>>> DD
>
>
>
> On Sat, 7 Jun 2003 16:04:13 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Mailwasher werk nogal vir my - 'n bietjie omslagtig maar die moeite werd.
>> "Davie Davis" wrote in message
>
>
>>
> Toegegee, Jonas. En wanneer vriendelike pos in die slag bly
> is dit slegs nalatigheid want Mailwasher wys jou duidelik wat
> jy uitwis.
> Dit is slegs wanneer daar 'n massa pos inkom en mens
> roekeloos merk vir uitvee, wat iemand later vir jou vra
> of jy dan nie die pos gekry het nie:-)
>
> DD
>
Re: Sensor [boodskap #78962 is 'n antwoord op boodskap #78954] So, 08 Junie 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 05:34:27 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek het viagra nou reeds in 200 verskillende vorme
> ingevoeg maar sonder sukses ...

As jy bedoel ingevoeg in jou koffie, Jonas,
moet jy oppas vir 'n oordosis.

DD
Re: Sensor [boodskap #78970 is 'n antwoord op boodskap #78950] So, 08 Junie 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - dki mbt die reëlings in die RSA - het jy miskien verwysing na die
betrokke wetgewing?
Ook - "spam" kan "pespos" genoem word.

"Elaine" skryf in boodskap news:3ee2994b$0$225@hades.is.co.za...
> Nee, jy het mos die reg om daarop te reageer of nie. Spam is iets ('n
> boodskap, aanbod, advertensie, ens.) wat aan jou gestuur word sonder jou
> toestemming. Geen inbraak word op jou vryheid gemaak nie, jy's nog steeds
> vry om dit te delete, te hou of te reageer daarop. Of dit inbraak maak op
> jou privaatheid is 'n ope vraag.
> Die nuwe wet (in SA) sê jy mag "unsolicited" email stuur, so lank jou kontak
> details beskikbaar is op die email, en solank jy, op aanvraag, aan die
> ontvanger kan vertel waar jy sy email adres gekry het. Dis verkort, maar
> min of meer die idee agter die nuwe wet.
>
> Elaine
>
> "Ben" wrote in message
> news:bbrulo$kag$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar maak spam nie 'n inbraak op my persoonlik vryheid nie? Of hoe
> definieer
>> julle spam? ("pespos")
>
Re: Sensor [boodskap #78974 is 'n antwoord op boodskap #78970] So, 08 Junie 2003 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 15:10:19 +0200, "Jonas" wrote:

> Elaine - dki mbt die reëlings in die RSA - het jy miskien verwysing na die
> betrokke wetgewing?
> Ook - "spam" kan "pespos" genoem word.

Mailwasher het nou net vir my gewys wie die afgelope halfuur
se spamers is (ondermeer Cecelia), en ek het hulle met 'n briefbom
gedreig.
Elaine, die manier wat jy spaming verdedig wanneer Jonas dit aanval,
pasop, ek is ernstig wanneer ek sê dat ek, wanneer ek in die regte bui
is, met 'n briefbom sal antwoord.
Re: Sensor [boodskap #78983 is 'n antwoord op boodskap #78954] So, 08 Junie 2003 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
200?
eenkeer werk by my, maar hulle raak ak hoe slimmer
met die woorde in die subject line
---
"Jonas"
Ek het viagra nou reeds in 200 verskillende vorme
: ingevoeg maar sonder sukses ...
Re: Sensor [boodskap #78985 is 'n antwoord op boodskap #78983] So, 08 Junie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 18:46:59 +0200, "Tobie" wrote:

> 200?
> eenkeer werk by my, maar hulle raak ak hoe slimmer
> met die woorde in die subject line
> ---
> "Jonas"
> Ek het viagra nou reeds in 200 verskillende vorme
> : ingevoeg maar sonder sukses ...
>
>
Tobie gebruik slegs een teenoor jou 200, Jonas.
Oordosis kan gevaarlik wees.

DD
Re: Sensor [boodskap #79003 is 'n antwoord op boodskap #78974] So, 08 Junie 2003 23:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verdedig dit nie pinenut... Buitendien spam ek nie, so ek worry ook nie.

E

"Davie Davis" wrote:
>
>
> Mailwasher het nou net vir my gewys wie die afgelope halfuur
> se spamers is (ondermeer Cecelia), en ek het hulle met 'n briefbom
> gedreig.
> Elaine, die manier wat jy spaming verdedig wanneer Jonas dit aanval,
> pasop, ek is ernstig wanneer ek sê dat ek, wanneer ek in die regte bui
> is, met 'n briefbom sal antwoord.
>
Re: Sensor [boodskap #79005 is 'n antwoord op boodskap #78970] Ma, 09 Junie 2003 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, gaan kyk by http://www.gov.za/gazette/bills/2002/b8b-02.pdf aan die
einde van bl.22 en die begin van bl.23. Dis 'n pdf dokument. Ek gee die
eerste twee punte hier onder...

(1) Any person who sends unsolicited commercial communications to consumers,
must provide the consumer-
(a) with the option to cancel his or her subscription to the mailing list of
that person; and
(b) with the identifying particulars of the source from which that person
obtained the consumer's personal information, on request of the consumer.
(2) No agreement is concluded where a cosumer has failed to respond to an
unsolicited communication.

Groete
Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:bbvcc1$nrq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - dki mbt die reëlings in die RSA - het jy miskien verwysing na die
> betrokke wetgewing?
> Ook - "spam" kan "pespos" genoem word.
Re: Sensor [boodskap #79006 is 'n antwoord op boodskap #78974] Ma, 09 Junie 2003 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek jou spam, moet jy my eers vra om jou naam van my poslys (mailing list)
af te haal, as ek dit nie doen nie, dan het jy 'n wettige voet om op te
staan. MAAR as ek net een boodskap stuur, is die wet aan my kant. Jammer -
maar waar. Ek gee net feite, ek verdedig niks.

Elaine

"Davie Davis" wrote:

> Elaine, die manier wat jy spaming verdedig wanneer Jonas dit aanval,
> pasop, ek is ernstig wanneer ek sê dat ek, wanneer ek in die regte bui
> is, met 'n briefbom sal antwoord.
>
Re: Sensor [boodskap #79008 is 'n antwoord op boodskap #79005] Ma, 09 Junie 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - baie dki vir moeites - ek wys dit nie, maar diep hier binne-in
waardeer ek dit ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3ee3d138$0$225@hades.is.co.za...
> Ja, gaan kyk by http://www.gov.za/gazette/bills/2002/b8b-02.pdf aan die
> einde van bl.22 en die begin van bl.23. Dis 'n pdf dokument. Ek gee die
> eerste twee punte hier onder...
>
> (1) Any person who sends unsolicited commercial communications to consumers,
> must provide the consumer-
> (a) with the option to cancel his or her subscription to the mailing list of
> that person; and
> (b) with the identifying particulars of the source from which that person
> obtained the consumer's personal information, on request of the consumer.
> (2) No agreement is concluded where a cosumer has failed to respond to an
> unsolicited communication.
>
> Groete
> Elaine
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bbvcc1$nrq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - dki mbt die reëlings in die RSA - het jy miskien verwysing na die
>> betrokke wetgewing?
>> Ook - "spam" kan "pespos" genoem word.
>
Re: Sensor [boodskap #79056 is 'n antwoord op boodskap #78985] Ma, 09 Junie 2003 17:26 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
heheheh .... weer skerp ná :-)
---
"Speedy Conzales"

: Tobie gebruik slegs een teenoor jou 200, Jonas.
: Oordosis kan gevaarlik wees.
Vorige onderwerp: Ons is tog so soet
Volgende onderwerp: Van laers trek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 09:59:42 MGT 2024