Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons is tog so soet
Ons is tog so soet [boodskap #79037] Ma, 09 Junie 2003 13:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink net, nie een van ons hier het eers 'n gedagte gehad om lekker geld te
maak by die onwettige uitreiking van vals tydelike rybewyse nie.
Hulle het glo vandag 'n spietkop vasgetrek wat tot selfs onwettige lisensies
uitgereik het vir R800 stuk. Desperates is glo na hom verwys deur ander
verkeerskonstabels - seker vir 'n lekker fooi.
Die hele ou sous hoort in die tronk.
Annette
Re: Ons is tog so soet [boodskap #79049 is 'n antwoord op boodskap #79037] Ma, 09 Junie 2003 15:04 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - en wie gaan dan die parkeerboetes uitskryf?

"Annette" skryf in boodskap news:bc2191$ehtg3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dink net, nie een van ons hier het eers 'n gedagte gehad om lekker geld te
> maak by die onwettige uitreiking van vals tydelike rybewyse nie.
> Hulle het glo vandag 'n spietkop vasgetrek wat tot selfs onwettige lisensies
> uitgereik het vir R800 stuk. Desperates is glo na hom verwys deur ander
> verkeerskonstabels - seker vir 'n lekker fooi.
> Die hele ou sous hoort in die tronk.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Artslink.co.za's 7de Verjaarsdag - R54 IDV
Volgende onderwerp: Sensor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 18:19:21 MGT 2024