Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Register vir Verkragters?
Register vir Verkragters? [boodskap #78867] Vr, 06 Junie 2003 06:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is waaroor RSG se meningsopname gegaan het.:
Moet daar 'n nasionale register van verkragters opgestel word?

Ek dink nie so nie - die kanse dat onskuldige mense se name op daardie lys
gaan verskyn, is te groot. Daar is ook te veel mense met dieselfde naam.

Annette
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78871 is 'n antwoord op boodskap #78867] Vr, 06 Junie 2003 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jun 2003 08:08:43 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Dit is waaroor RSG se meningsopname gegaan het.:
> Moet daar 'n nasionale register van verkragters opgestel word?
>
> Ek dink nie so nie - die kanse dat onskuldige mense se name op daardie lys
> gaan verskyn, is te groot. Daar is ook te veel mense met dieselfde naam.
>
> Annette
>

register se hol. hierdie mense behoort in elke geval nie op straat te
wees nie. al register wat hulle op moet wees is die tronk sin. wanneer
gaan hulle besef dat iemand wat `n ander se mense regte aantas sy eie
moet prysgee dit sluit in die voorreg om ooit weer in die openbaar te
verskyn as `n vrye.

>
>
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78882 is 'n antwoord op boodskap #78871] Vr, 06 Junie 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek stry hulle kan gerehabiliteer word, waarmee ek wel saam stem is
Amerika se idee. Dat elke seks oortreder homself moet bekend maak aan die
mense in wie se buurt hy gaan bly. Maar selfs dit kan negatiewe gevolge hê.
Die persoon kan geviktimiseer word, of mense kan verward raak en die
verkeerde persoon kan aangeval word (ek het eenkeer so storie gesien).
Anyway, hoe dit ookal sy, ja mense moet hulle regte opgee as hulle ander se
regte aantas, maar as hy sy "debt to society" betaal het, het hy weer
dieselfde regte as ek en jy. Tronke kan mense vernietig, en ek glo dis 'n
veel erger straf om in die tronk te sit as om bv. die doodstraf te kry.

Elaine

"Threeships Mcduck" wrote:
>>
>
> register se hol. hierdie mense behoort in elke geval nie op straat te
> wees nie. al register wat hulle op moet wees is die tronk sin. wanneer
> gaan hulle besef dat iemand wat `n ander se mense regte aantas sy eie
> moet prysgee dit sluit in die voorreg om ooit weer in die openbaar te
> verskyn as `n vrye.
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78884 is 'n antwoord op boodskap #78882] Vr, 06 Junie 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jun 2003 14:40:44 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Nee ek stry hulle kan gerehabiliteer word, waarmee ek wel saam stem is
> Amerika se idee. Dat elke seks oortreder homself moet bekend maak aan die
> mense in wie se buurt hy gaan bly. Maar selfs dit kan negatiewe gevolge hê.
> Die persoon kan geviktimiseer word, of mense kan verward raak en die
> verkeerde persoon kan aangeval word (ek het eenkeer so storie gesien).
> Anyway, hoe dit ookal sy, ja mense moet hulle regte opgee as hulle ander se
> regte aantas, maar as hy sy "debt to society" betaal het, het hy weer
> dieselfde regte as ek en jy. Tronke kan mense vernietig, en ek glo dis 'n
> veel erger straf om in die tronk te sit as om bv. die doodstraf te kry.
>
> Elaine
>

ok iemand verkrag jou, verloor sy regte vir `n paar jaar, en kry dan
alles terug. wanneer kry jy joune terug? iemand maak my kind dood,
verloor sys regte vir `n paar jaar en kry dan alles terug. wanneer kry
ek my kind terug. as jy lafhartig genoeg is om `n ma van drie dood te
skiet vir `n selfoon of kar dan moet jy swing. maar danksy menseregte
moet ek betaal sodat dit lekker kan lewe vir `n paar jaar en dan weer
`n welverdiende plekkie in die son kry. KAK MAN. rehabiliteer mense wat
nie ander se regte aangetas het nie. ek praat van direk. dis nou white
collar crimes ens. steel my kind se fiets as hy voor in die yard le
maar as jy hom met `n mes steek om dit te kry dan verdien jy nie om te
lewe nie want jy het nie gedink hy verdien om te lewe nie.

back to the point....ja noudat ek daaraan dink moet ons hulle seker in
`n register opteken. die doodsregister. hierdie is een ding waaroor ek
baie passionate.

> "Threeships Mcduck" wrote:
>>>

>> register se hol. hierdie mense behoort in elke geval nie op straat te
>> wees nie. al register wat hulle op moet wees is die tronk sin. wanneer
>> gaan hulle besef dat iemand wat `n ander se mense regte aantas sy eie
>> moet prysgee dit sluit in die voorreg om ooit weer in die openbaar te
>> verskyn as `n vrye.


>>>
>>>
>>>

>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giù, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78885 is 'n antwoord op boodskap #78867] Vr, 06 Junie 2003 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - in die meerderheid gevalle van geweldmisdaad, klaarblyklik 92%
bestaan daar onomstootlike fisiese bewyse. Vanuit 'n regshoek is dit dus
baie maklik om te peil wanneer die bewyse klinkklaar is. Gee die voordeel
bloot aan daardie 8% oor wie daar moontlike twyfel bestaan.
Onthou, die persentasies geld ook vir moordenaars. Eenvoudig - gee daardie
92% hulle die doodstraf. Herinner jjou ook daaraan dat al die slagoffers
(100%) wel onskuldig is.
Ek glo dat in 'n derde-wêreld denke direkte fisiese straf die beste
afskrikmiddel is. En dit is glo ek die beste rede om die straf so vinnig, so
direk en so fisies moontlik te maak. 'n Afskrikmiddel om die onskuldiges te
beskerm.

"Annette" skryf in boodskap news:bbpb7i$9t77m$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is waaroor RSG se meningsopname gegaan het.:
> Moet daar 'n nasionale register van verkragters opgestel word?
>
> Ek dink nie so nie - die kanse dat onskuldige mense se name op daardie lys
> gaan verskyn, is te groot. Daar is ook te veel mense met dieselfde naam.
>
> Annette
>
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78897 is 'n antwoord op boodskap #78884] Vr, 06 Junie 2003 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie met my kom staan en praat oor verkragting en moord nie, ek weet wat
dit is. My suster is op 13 verkrag deur haar kêrel en hy's nooit tronk toe
nie! Likewise is my oom 10 jaar terug op sy plaas vermoor. Sy
moordenaar(s) is nooit gevang nie. Gaan ek my oom terugkry - nee, maar deur
nie te vergewe nie, vernietig ek net myself, ek wens daai moordenaars se
families hoef NOOIT deur so iets te gaan nie, want dis verdomp moeilik
'n Ou wat in die tronk was verloor alles, hy kry nie alles weer terug nie.
Heel moontlik verloor hy sy familie, sy werk, sy inkomste, sy huis, sy kar -
ALLES. Wie dink jy gaan 'n ou wat in die tronk was weer werk gee? So,
tronke vernietig jou lewe, dink net watse straf dit is om NIKS behalwe
jouself te hê nie. Ek weet nie of ek so sal wil leef nie.
Aangaande die doodstraf, deur die moordenaar dood te maak, gaan jy ook nie
jou kind/ma/pa/suster/vriend terug kry nie. Jy praat van revenge, maar dit
laat bittermin mense beter voel, ek kan jou dit sê. En al wie regtig
gestraf word as iemand ter dood veroordeel word is sy familie. Hulle het
nie die oortreding begaan nie, maar sodra daai moordenaar dood is, is sy
straf verby, terwyl sy familie nog steeds suffer. Ek dink nie dis regverdig
om iemand anders te straf as ek verkeerd was nie.
Vir verkragters stel ek minstens 14 jaar voor in 'n maksimum
sekuriteitsgevangenis, en bekendmaking. Vir 'n
kinderverkragter/molesteerder minstes 20 jaar in 'n maksimum
sekuriteitsgevangenis, kastrasie en bekendmaking. GEEN KANSE OP PAROOL.
Sien hoe gou hou nie bliksems op verkrag.

Elaine

"Threeships Mcduck" wrote:
>
> ok iemand verkrag jou, verloor sy regte vir `n paar jaar, en kry dan
> alles terug. wanneer kry jy joune terug? iemand maak my kind dood,
> verloor sys regte vir `n paar jaar en kry dan alles terug. wanneer kry
> ek my kind terug. as jy lafhartig genoeg is om `n ma van drie dood te
> skiet vir `n selfoon of kar dan moet jy swing. maar danksy menseregte
> moet ek betaal sodat dit lekker kan lewe vir `n paar jaar en dan weer
> `n welverdiende plekkie in die son kry. KAK MAN. rehabiliteer mense wat
> nie ander se regte aangetas het nie. ek praat van direk. dis nou white
> collar crimes ens. steel my kind se fiets as hy voor in die yard le
> maar as jy hom met `n mes steek om dit te kry dan verdien jy nie om te
> lewe nie want jy het nie gedink hy verdien om te lewe nie.
>
> back to the point....ja noudat ek daaraan dink moet ons hulle seker in
> `n register opteken. die doodsregister. hierdie is een ding waaroor ek
> baie passionate.
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78905 is 'n antwoord op boodskap #78897] Sa, 07 Junie 2003 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2003 00:57:26 +0200, "Elaine" wrote:
> 'n Ou wat in die tronk was verloor alles, hy kry nie alles weer terug nie.
> Heel moontlik verloor hy sy familie, sy werk, sy inkomste, sy huis, sy kar -
> ALLES.

Jy praat teenstrydig met jouself, Elaine. Want een oomblik verloor hy
alles en die volgende oomblik kry hy nie alles terug nie.

> Wie dink jy gaan 'n ou wat in die tronk was weer werk gee? So,
> tronke vernietig jou lewe, dink net watse straf dit is om NIKS behalwe
> jouself te hê nie. Ek weet nie of ek so sal wil leef nie.
> Aangaande die doodstraf, deur die moordenaar dood te maak, gaan jy ook nie
> jou kind/ma/pa/suster/vriend terug kry nie. Jy praat van revenge, maar dit
> laat bittermin mense beter voel, ek kan jou dit sê. En al wie regtig
> gestraf word as iemand ter dood veroordeel word is sy familie. Hulle het
> nie die oortreding begaan nie, maar sodra daai moordenaar dood is, is sy
> straf verby, terwyl sy familie nog steeds suffer.

Moet nou nie dat ons met jou sukkel vanmôre nie, Elaine.
Die doodstarf is nie revenge nie, maar 'n daad om moordenaars
permanent uit die samelewing te verwyder. J

> Ek dink nie dis regverdig
> om iemand anders te straf as ek verkeerd was nie.
> Vir verkragters stel ek minstens 14 jaar voor in 'n maksimum
> sekuriteitsgevangenis, en bekendmaking. Vir 'n
> kinderverkragter/molesteerder minstes 20 jaar in 'n maksimum
> sekuriteitsgevangenis, kastrasie en bekendmaking. GEEN KANSE OP PAROOL.
> Sien hoe gou hou nie bliksems op verkrag.
>

My weer, verkies om
vir hulle te sorg deur gratis verblyf, kos en tv lisensies te verskaf.
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78949 is 'n antwoord op boodskap #78905] So, 08 Junie 2003 01:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)) Ek's te moeg om verder te stry. Ek sit al die hele naweek solid agter
hierdie PC. Miskien sal ek vandag 'n bietjie slaap inkry. Verloor alles en
kry nie alles terug nie, miskien is ek stadig maar hoe's ek teenstrydig? Hy
verloor alles behalwe sy vryheid. Ek raak baie slim as ek moeg is....

E

"Davie Davis" skryf in boodskap news:8063ev489qnthh73tcvq23anjv55fgsfji@4ax.com...
> On Sat, 7 Jun 2003 00:57:26 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> 'n Ou wat in die tronk was verloor alles, hy kry nie alles weer terug nie.
>> Heel moontlik verloor hy sy familie, sy werk, sy inkomste, sy huis, sy kar -
>> ALLES.
>
> Jy praat teenstrydig met jouself, Elaine. Want een oomblik verloor hy
> alles en die volgende oomblik kry hy nie alles terug nie.
>
>> Wie dink jy gaan 'n ou wat in die tronk was weer werk gee? So,
>> tronke vernietig jou lewe, dink net watse straf dit is om NIKS behalwe
>> jouself te hê nie. Ek weet nie of ek so sal wil leef nie.
>> Aangaande die doodstraf, deur die moordenaar dood te maak, gaan jy ook nie
>> jou kind/ma/pa/suster/vriend terug kry nie. Jy praat van revenge, maar dit
>> laat bittermin mense beter voel, ek kan jou dit sê. En al wie regtig
>> gestraf word as iemand ter dood veroordeel word is sy familie. Hulle het
>> nie die oortreding begaan nie, maar sodra daai moordenaar dood is, is sy
>> straf verby, terwyl sy familie nog steeds suffer.
>
> Moet nou nie dat ons met jou sukkel vanmôre nie, Elaine.
> Die doodstarf is nie revenge nie, maar 'n daad om moordenaars
> permanent uit die samelewing te verwyder. J
>
>> Ek dink nie dis regverdig
>> om iemand anders te straf as ek verkeerd was nie.
>> Vir verkragters stel ek minstens 14 jaar voor in 'n maksimum
>> sekuriteitsgevangenis, en bekendmaking. Vir 'n
>> kinderverkragter/molesteerder minstes 20 jaar in 'n maksimum
>> sekuriteitsgevangenis, kastrasie en bekendmaking. GEEN KANSE OP PAROOL.
>> Sien hoe gou hou nie bliksems op verkrag.
>>
> My weer, verkies om
> vir hulle te sorg deur gratis verblyf, kos en tv lisensies te verskaf.
>
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #78961 is 'n antwoord op boodskap #78949] So, 08 Junie 2003 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 03:57:07 +0200, "Elaine" wrote:

> :-)) Ek's te moeg om verder te stry. Ek sit al die hele naweek solid agter
> hierdie PC. Miskien sal ek vandag 'n bietjie slaap inkry. Verloor alles en
> kry nie alles terug nie, miskien is ek stadig maar hoe's ek teenstrydig? Hy
> verloor alles behalwe sy vryheid. Ek raak baie slim as ek moeg is....
>
> E
>

Miskien het iemand wat nie sy vryheid verloor het nie, niks verloor
nie. Ek raak baie slim as ek opgestaan het...
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #79009 is 'n antwoord op boodskap #78897] Ma, 09 Junie 2003 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2003 00:57:26 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Moenie met my kom staan en praat oor verkragting en moord nie, ek weet wat
> dit is. My suster is op 13 verkrag deur haar kêrel en hy's nooit tronk toe
> nie! Likewise is my oom 10 jaar terug op sy plaas vermoor.

la di da...... moet nou nie dat ons almal ons ou eie hartseer stories
uithaal nie, wat ek is seker meeste van ons het.

niks hier gaan oor revenge of vergewe ens nie. dis nie revenge om `n
persoon wat iemand anders se mense regte ontneem het van syne te
ontneem, totaal. dit het niks met vergewe te doen nie. ek vergewe hom
al die pad galg toe. deur hulle te verwyder gaan niemand terug bring
nie, dit kan dalk net sorg dat iemand langer bly. meestte van hierdie
soort mens het anyway net homself. mense wat verkrag en moor en ander
mense fisies leed aandoen het gewoonlik nie die moerse support netwerk
van liefdevolle familie, kinders, werk ens waaroor jy nou so besorg
is. wel of hy nou het of nie, dit gaan nie lekker by my af om vir jou
tjommie te sorg vir 20 jaar sodat hy kan terug stap in society in en
ons dan moet hoop en bid sy rehab het goed gewerk. bottom line is vang
hom, hang hom, vergewe hom ook maar. goedkoper en veiliger.

> Sy
> moordenaar(s) is nooit gevang nie. Gaan ek my oom terugkry - nee, maar deur
> nie te vergewe nie, vernietig ek net myself, ek wens daai moordenaars se
> families hoef NOOIT deur so iets te gaan nie, want dis verdomp moeilik
> 'n Ou wat in die tronk was verloor alles, hy kry nie alles weer terug nie.
> Heel moontlik verloor hy sy familie, sy werk, sy inkomste, sy huis, sy kar -
> ALLES. Wie dink jy gaan 'n ou wat in die tronk was weer werk gee? So,
> tronke vernietig jou lewe, dink net watse straf dit is om NIKS behalwe
> jouself te hê nie. Ek weet n ie of ek so sal wil leef nie.
> Aangaande die doodstraf, deur die moordenaar dood te maak, gaan jy ook nie
> jou kind/ma/pa/suster/vriend terug kry nie. Jy praat van revenge, maar dit
> laat bittermin mense beter voel, ek kan jou dit sê. En al wie regtig
> gestraf word as iemand ter dood veroordeel word is sy familie. Hulle het
> nie die oortreding begaan nie, maar sodra daai moordenaar dood is, is sy
> straf verby, terwyl sy familie nog steeds suffer. Ek dink nie dis regverdig
> om iemand anders te straf as ek verkeerd was nie.
> Vir verkragters stel ek minstens 14 jaar voor in 'n maksimum
> sekuriteitsgevangenis, en bekendmaking. Vir 'n
> kinderverkragter/molesteerder minstes 20 jaar in 'n maksimum
> sekuriteitsgevangenis, kastrasie en bekendmaking. GEEN KANSE OP PAROOL.
> Sien hoe gou hou nie bliksems op verkrag.
>
> Elaine
>
> "Threeships Mcduck" wrote:

>> ok iemand verkrag jou, verloor sy regte vir `n paar jaar, en kry dan
>> alles terug. wanneer kry jy joune terug? iemand maak my kind dood,
>> verloor sys regte vir `n paar jaar en kry dan alles terug. wanneer kry
>> ek my kind terug. as jy lafhartig genoeg is om `n ma van drie dood te
>> skiet vir `n selfoon of kar dan moet jy swing. maar danksy menseregte
>> moet ek betaal sodat dit lekker kan lewe vir `n paar jaar en dan weer
>> `n welverdiende plekkie in die son kry. KAK MAN. rehabiliteer mense wat
>> nie ander se regte aangetas het nie. ek praat van direk. dis nou white
>> collar crimes ens. steel my kind se fiets as hy voor in die yard le
>> maar as jy hom met `n mes steek om dit te kry dan verdien jy nie om te
>> lewe nie want jy het nie gedink hy verdien om te lewe nie.

>> back to the point....ja noudat ek daaraan dink moet ons hulle seker in
>> `n register opteken. die doodsregister. hierdie is een ding waaroor ek
>> baie passionate.
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #79010 is 'n antwoord op boodskap #79009] Ma, 09 Junie 2003 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK.

"Threeships Mcduck" wrote:
>
> la di da...... moet nou nie dat ons almal ons ou eie hartseer stories
> uithaal nie, wat ek is seker meeste van ons het.
>
> niks hier gaan oor revenge of vergewe ens nie. dis nie revenge om `n
> persoon wat iemand anders se mense regte ontneem het van syne te
> ontneem, totaal. dit het niks met vergewe te doen nie. ek vergewe hom
> al die pad galg toe. deur hulle te verwyder gaan niemand terug bring
> nie, dit kan dalk net sorg dat iemand langer bly. meestte van hierdie
> soort mens het anyway net homself. mense wat verkrag en moor en ander
> mense fisies leed aandoen het gewoonlik nie die moerse support netwerk
> van liefdevolle familie, kinders, werk ens waaroor jy nou so besorg
> is. wel of hy nou het of nie, dit gaan nie lekker by my af om vir jou
> tjommie te sorg vir 20 jaar sodat hy kan terug stap in society in en
> ons dan moet hoop en bid sy rehab het goed gewerk. bottom line is vang
> hom, hang hom, vergewe hom ook maar. goedkoper en veiliger.
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #79012 is 'n antwoord op boodskap #79010] Ma, 09 Junie 2003 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Jun 2003 10:03:41 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> OK.
>

hel dit was te maklik....

ek respekteer jou standpunt. soos alles wat oor lewe en dood gaan is
almal wat nie draadsit nie baie passionate daaroor. ek probeer jou nie
convince nie dis maar my eie opinie.

> "Threeships Mcduck" wrote:

>> la di da...... moet nou nie dat ons almal ons ou eie hartseer stories
>> uithaal nie, wat ek is seker meeste van ons het.

>> niks hier gaan oor revenge of vergewe ens nie. dis nie revenge om `n
>> persoon wat iemand anders se mense regte ontneem het van syne te
>> ontneem, totaal. dit het niks met vergewe te doen nie. ek vergewe hom
>> al die pad galg toe. deur hulle te verwyder gaan niemand terug bring
>> nie, dit kan dalk net sorg dat iemand langer bly. meestte van hierdie
>> soort mens het anyway net homself. mense wat verkrag en moor en ander
>> mense fisies leed aandoen het gewoonlik nie die moerse support netwerk
>> van liefdevolle familie, kinders, werk ens waaroor jy nou so besorg
>> is. wel of hy nou het of nie, dit gaan nie lekker by my af om vir jou
>> tjommie te sorg vir 20 jaar sodat hy kan terug stap in society in en
>> ons dan moet hoop en bid sy rehab het goed gewerk. bottom line is vang
>> hom, hang hom, vergewe hom ook maar. goedkoper en veiliger.
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Register vir Verkragters? [boodskap #79016 is 'n antwoord op boodskap #79012] Ma, 09 Junie 2003 09:13 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis hoekom ek net okay gesê het. Elkeen voel anders oor die doodstraf, en
ek verstaan jou standpunt en soos jy, respekteer ek dit.

E

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:cpg8ev4rqjj40mmskv1klf7qh6gbbcm8mf@4ax.com...
> On Mon, 9 Jun 2003 10:03:41 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>> OK.
>>
>
> hel dit was te maklik....
>
> ek respekteer jou standpunt. soos alles wat oor lewe en dood gaan is
> almal wat nie draadsit nie baie passionate daaroor. ek probeer jou nie
> convince nie dis maar my eie opinie.
Vorige onderwerp: Vadersdag
Volgende onderwerp: SieTiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:38:40 MGT 2024