Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Persoonlike nommerplate
Persoonlike nommerplate [boodskap #78832] Do, 05 Junie 2003 11:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy verplig word, wat sal jou persoonlike nommerplaat wees?

Dhudi ( Afrikaans vir doedie:)) )

Dit is nou na aanleiding van iemand wat ek gesien het in 'n geel lae kar
met: Nic KFM ---- en dit in die tyd wat niemand in die uitsaaiwese weet hoe
lank hulle by 'n stasie sal wees nie.

Annette
Re: Persoonlike nommerplate [boodskap #78837 is 'n antwoord op boodskap #78832] Do, 05 Junie 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Miskien Nic Marais - die baas oppie plaas - vir nou ...

:-)

TJ
Re: Persoonlike nommerplate [boodskap #78907 is 'n antwoord op boodskap #78832] Sa, 07 Junie 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> As jy verplig word, wat sal jou persoonlike nommerplaat wees?
>
> Dhudi ( Afrikaans vir doedie:)) )
>
> Dit is nou na aanleiding van iemand wat ek gesien het in 'n geel lae kar
> met: Nic KFM ---- en dit in die tyd wat niemand in die uitsaaiwese weet hoe
> lank hulle by 'n stasie sal wees nie.
>
> Annette

Dis moontlik n "urban legend", maar ek het gehoor van n nommerplaat op n
sportmotor van "i8a4ri" - wat impliseer dat die ou n Ferrari pakslae
gegee het op n stadium.

Vir myself sal ek "diplomat" kies, moontlik red dit my met
verkeersoortredings

Joeboy

>
Re: Persoonlike nommerplate [boodskap #78912 is 'n antwoord op boodskap #78907] Sa, 07 Junie 2003 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sjeez - 4ri is 'n Ferrari? Ek dog heeltyd dit het iets met 'n Fourie te
doen!:))
Annette

"JoeBoy" skryf in boodskap news:bbs9j3$q2t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> As jy verplig word, wat sal jou persoonlike nommerplaat wees?
>>
>> Dhudi ( Afrikaans vir doedie:)) )
>>
>> Dit is nou na aanleiding van iemand wat ek gesien het in 'n geel lae kar
>> met: Nic KFM ---- en dit in die tyd wat niemand in die uitsaaiwese weet
> hoe
>> lank hulle by 'n stasie sal wees nie.
>>
>> Annette
>
> Dis moontlik n "urban legend", maar ek het gehoor van n nommerplaat op n
> sportmotor van "i8a4ri" - wat impliseer dat die ou n Ferrari pakslae
> gegee het op n stadium.
>
> Vir myself sal ek "diplomat" kies, moontlik red dit my met
> verkeersoortredings
>
> Joeboy
>
>>
>
Re: Persoonlike nommerplate [boodskap #78960 is 'n antwoord op boodskap #78912] So, 08 Junie 2003 09:20 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2003 13:10:07 +0200, "Annette" wrote:

> Sjeez - 4ri is 'n Ferrari? Ek dog heeltyd dit het iets met 'n Fourie te
> doen!:))
> Annette
>

moes dalk 4ari wees.

Speedy
Vorige onderwerp: Stopstrate
Volgende onderwerp: Hoek en skraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:03:14 MGT 2024