Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensor
Sensor [boodskap #78869] |
Fri, 06 June 2003 06:53  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soet, sout (of stout) en suur (of stuur)?
Innie armie was Pietie se briewe gesensor met 'n dik pen, maar jy kon nog
"Liewe Ma" lees bo-aan die bladsy.
Nou het party Internet Diens Verskaffers (IDVs) besluit "SPAM" (is ons almal
se probleem - ek stem) is te veel en selfs party woorde word nie meer
toegelaat nie.
Hoe nou gemaak met 'n nuus oor 'n simfonie-orkes uitvoering onder begelyding
van Richard Cock (baie bekende dirigent)?
Miskien moet hy sy van verander na "Span" soos in "span jou geweer", want
"cock your gun" gaan nou nie meer werk nie.
Die intekenaars betaal om die nuus te kan ontvang via e-pos en hul betaal
vir die IDV (wat dit nie aflewer nie) se dienste.
Hoe voel julle oor vrye spraak en die sensor se pen?
:-)
TJ
PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en meer:
Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
------------------------------------------------------------ ---
Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
|
|
|
Re: Sensor [boodskap #78872 is 'n antwoord op boodskap #78869] |
Fri, 06 June 2003 07:47   |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 6 Jun 2003 08:53:12 +0200, "TJ"
served the following to the group:
> Soet, sout (of stout) en suur (of stuur)?
>
> Innie armie was Pietie se briewe gesensor met 'n dik pen, maar jy kon nog
> "Liewe Ma" lees bo-aan die bladsy.
>
> Nou het party Internet Diens Verskaffers (IDVs) besluit "SPAM" (is ons almal
> se probleem - ek stem) is te veel en selfs party woorde word nie meer
> toegelaat nie.
>
> Hoe nou gemaak met 'n nuus oor 'n simfonie-orkes uitvoering onder begelyding
> van Richard Cock (baie bekende dirigent)?
>
> Miskien moet hy sy van verander na "Span" soos in "span jou geweer", want
> "cock your gun" gaan nou nie meer werk nie.
>
> Die intekenaars betaal om die nuus te kan ontvang via e-pos en hul betaal
> vir die IDV (wat dit nie aflewer nie) se dienste.
>
> Hoe voel julle oor vrye spraak en die sensor se pen?
>
> :-)
>
> TJ
eerste keer dat ek daarvan hoor. is dit nie ongrondwetlik nie. ek
bedoel, ek betaal vir `n diens, as verkies om spam te ontvang wil ek
mos. ek dink almal stem saam dat spam die grootste gemors is naas porn
maar die feit bly staan, jy staan beslis `n kans om die baba saam met
die badwater uit te gooi. ek het `n spam filter op my inbox en glo my
ek het al `n hele paar onskuldige emails verloor. die pros is meer as
die cons maar nogsteeds, ek wil besluit.
>
> PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en meer:
> Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Sensor [boodskap #78899 is 'n antwoord op boodskap #78872] |
Sat, 07 June 2003 05:58   |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Maar maak spam nie 'n inbraak op my persoonlik vryheid nie? Of hoe definieer
julle spam? ("pespos")
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ugh0ev4pvoakkjmsge2qvmu1r2ofp0tl8p@4ax.com...
> On Fri, 6 Jun 2003 08:53:12 +0200, "TJ"
> served the following to the group:
>
>> Soet, sout (of stout) en suur (of stuur)?
>>
>> Innie armie was Pietie se briewe gesensor met 'n dik pen, maar jy kon nog
>> "Liewe Ma" lees bo-aan die bladsy.
>>
>> Nou het party Internet Diens Verskaffers (IDVs) besluit "SPAM" (is ons almal
>> se probleem - ek stem) is te veel en selfs party woorde word nie meer
>> toegelaat nie.
>>
>> Hoe nou gemaak met 'n nuus oor 'n simfonie-orkes uitvoering onder begelyding
>> van Richard Cock (baie bekende dirigent)?
>>
>> Miskien moet hy sy van verander na "Span" soos in "span jou geweer", want
>> "cock your gun" gaan nou nie meer werk nie.
>>
>> Die intekenaars betaal om die nuus te kan ontvang via e-pos en hul betaal
>> vir die IDV (wat dit nie aflewer nie) se dienste.
>>
>> Hoe voel julle oor vrye spraak en die sensor se pen?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
>
> eerste keer dat ek daarvan hoor. is dit nie ongrondwetlik nie. ek
> bedoel, ek betaal vir `n diens, as verkies om spam te ontvang wil ek
> mos. ek dink almal stem saam dat spam die grootste gemors is naas porn
> maar die feit bly staan, jy staan beslis `n kans om die baba saam met
> die badwater uit te gooi. ek het `n spam filter op my inbox en glo my
> ek het al `n hele paar onskuldige emails verloor. die pros is meer as
> die cons maar nogsteeds, ek wil besluit.
>
>
>
>
>>
>> PS: 'n Oulike bietjie sagteware vir SPAM en meer:
>> Gratis by www.mailwasher.com vir skoon e-pos.
>>
>> ------------------------------------------------------------ ---
>>
>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>
>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>
>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sensor [boodskap #78950 is 'n antwoord op boodskap #78899] |
Sun, 08 June 2003 02:02   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, jy het mos die reg om daarop te reageer of nie. Spam is iets ('n
boodskap, aanbod, advertensie, ens.) wat aan jou gestuur word sonder jou
toestemming. Geen inbraak word op jou vryheid gemaak nie, jy's nog steeds
vry om dit te delete, te hou of te reageer daarop. Of dit inbraak maak op
jou privaatheid is 'n ope vraag.
Die nuwe wet (in SA) sê jy mag "unsolicited" email stuur, so lank jou kontak
details beskikbaar is op die email, en solank jy, op aanvraag, aan die
ontvanger kan vertel waar jy sy email adres gekry het. Dis verkort, maar
min of meer die idee agter die nuwe wet.
Elaine
"Ben" skryf in boodskap news:bbrulo$kag$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar maak spam nie 'n inbraak op my persoonlik vryheid nie? Of hoe definieer
> julle spam? ("pespos")
|
|
|
|
|
Re: Sensor [boodskap #78970 is 'n antwoord op boodskap #78950] |
Sun, 08 June 2003 13:10   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - dki mbt die reëlings in die RSA - het jy miskien verwysing na die
betrokke wetgewing?
Ook - "spam" kan "pespos" genoem word.
"Elaine" skryf in boodskap news:3ee2994b$0$225@hades.is.co.za...
> Nee, jy het mos die reg om daarop te reageer of nie. Spam is iets ('n
> boodskap, aanbod, advertensie, ens.) wat aan jou gestuur word sonder jou
> toestemming. Geen inbraak word op jou vryheid gemaak nie, jy's nog steeds
> vry om dit te delete, te hou of te reageer daarop. Of dit inbraak maak op
> jou privaatheid is 'n ope vraag.
> Die nuwe wet (in SA) sê jy mag "unsolicited" email stuur, so lank jou kontak
> details beskikbaar is op die email, en solank jy, op aanvraag, aan die
> ontvanger kan vertel waar jy sy email adres gekry het. Dis verkort, maar
> min of meer die idee agter die nuwe wet.
>
> Elaine
>
> "Ben" wrote in message
> news:bbrulo$kag$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar maak spam nie 'n inbraak op my persoonlik vryheid nie? Of hoe
> definieer
>> julle spam? ("pespos")
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sensor [boodskap #79006 is 'n antwoord op boodskap #78974] |
Mon, 09 June 2003 00:15   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek jou spam, moet jy my eers vra om jou naam van my poslys (mailing list)
af te haal, as ek dit nie doen nie, dan het jy 'n wettige voet om op te
staan. MAAR as ek net een boodskap stuur, is die wet aan my kant. Jammer -
maar waar. Ek gee net feite, ek verdedig niks.
Elaine
"Davie Davis" wrote:
> Elaine, die manier wat jy spaming verdedig wanneer Jonas dit aanval,
> pasop, ek is ernstig wanneer ek sê dat ek, wanneer ek in die regte bui
> is, met 'n briefbom sal antwoord.
>
|
|
|
|
Re: Sensor [boodskap #79056 is 'n antwoord op boodskap #78985] |
Mon, 09 June 2003 17:26  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
heheheh .... weer skerp ná :-)
---
"Speedy Conzales"
: Tobie gebruik slegs een teenoor jou 200, Jonas.
: Oordosis kan gevaarlik wees.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:44:38 UTC 2025
|