Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: Road to Freedom
Fliek: Road to Freedom [boodskap #78675] Ma, 02 Junie 2003 10:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar gaan die Indiese rolprentmaker wat so liberaal met die geskiedenis
te kere gegaan het in Elizabeth, ook nou 'n fliek maak van Oom Nelson se
boek.
Wie sou in die rolverdeling wees?
Winnie - Halle Barry
Walter Sisulu - Denzel Washington
Percy Yutar - Danny de Vito
Oom Nelson - Danny Glover
Helen Suzman - Julia Roberts
?
:))
Enige ander voorstelle?

Annette
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78676 is 'n antwoord op boodskap #78675] Ma, 02 Junie 2003 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Jun 2003 12:30:08 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Blykbaar gaan die Indiese rolprentmaker wat so liberaal met die geskiedenis
> te kere gegaan het in Elizabeth, ook nou 'n fliek maak van Oom Nelson se
> boek.
> Wie sou in die rolverdeling wees?
> Winnie - Halle Barry

ok ek weet dis `n grappie maar hierdie is siek. hulle sal dit tien
teen een sterk oorweeg. enigste manier hoe sy daai rol sal kan speel
is as sy 150kg optel en `n bus op haar gesig spin. as hulle flieks wil
maak van `n bio of autobio moet hulle realisties wees. vet kans ja.

> Walter Sisulu - Denzel Washington
> Percy Yutar - Danny de Vito
> Oom Nelson - Danny Glover
> Helen Suzman - Julia Roberts
> ?
> :))
> Enige ander voorstelle?
>

hulle kan vir patricia de lile? kry om vir winnie te speel

> Annette
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78677 is 'n antwoord op boodskap #78675] Ma, 02 Junie 2003 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nou al definitief vir jou sê wie Nelson Mandela gaan speel. Die
nimlike Morgan Freeman, ook bekend vir sy rolle in Kiss The Girls, Along
came a spider en The sum of all fears.
Hulle kan Whoopee Goldberg of Oprah Winfrey gebruik om Winnie te speel. Dit
sal die perfekte rol verdeling wees.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bbf950$8rv3e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar gaan die Indiese rolprentmaker wat so liberaal met die geskiedenis
> te kere gegaan het in Elizabeth, ook nou 'n fliek maak van Oom Nelson se
> boek.
> Wie sou in die rolverdeling wees?
> Winnie - Halle Barry
> Walter Sisulu - Denzel Washington
> Percy Yutar - Danny de Vito
> Oom Nelson - Danny Glover
> Helen Suzman - Julia Roberts
> ?
> :))
> Enige ander voorstelle?
>
> Annette
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78678 is 'n antwoord op boodskap #78677] Ma, 02 Junie 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie sal Bram Fisher speel - Mickey Roney?
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3edb3951$0$226@hades.is.co.za...
> Ek kan nou al definitief vir jou sê wie Nelson Mandela gaan speel. Die
> nimlike Morgan Freeman, ook bekend vir sy rolle in Kiss The Girls, Along
> came a spider en The sum of all fears.
> Hulle kan Whoopee Goldberg of Oprah Winfrey gebruik om Winnie te speel. Dit
> sal die perfekte rol verdeling wees.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bbf950$8rv3e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar gaan die Indiese rolprentmaker wat so liberaal met die geskiedenis
>> te kere gegaan het in Elizabeth, ook nou 'n fliek maak van Oom Nelson se
>> boek.
>> Wie sou in die rolverdeling wees?
>> Winnie - Halle Barry
>> Walter Sisulu - Denzel Washington
>> Percy Yutar - Danny de Vito
>> Oom Nelson - Danny Glover
>> Helen Suzman - Julia Roberts
>> ?
>> :))
>> Enige ander voorstelle?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78680 is 'n antwoord op boodskap #78675] Ma, 02 Junie 2003 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Enige ander voorstelle?

Dat jy die industrie stopsit.

Die mense van Swellendam
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78681 is 'n antwoord op boodskap #78678] Ma, 02 Junie 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Wie sal Bram Fisher speel - Mickey Roney?

Daar het jy dit. Annette in al haar
kwaadaardige glorie. Wie kan nou nog
twyfel dat sy hierdie nuusgroep
gebruik om gif ten versprei teen 'n mens
wat duidelik 'n Afrikaner-held was.
Uit 'n eerbare Afrikaner-familie,
bereid om te veg vir reg en waarheid.
'n Persoon wat deur die geskiedenis
as reg bewys is.

Die mense van Swellendam
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78682 is 'n antwoord op boodskap #78675] Ma, 02 Junie 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Wie sou in die rolverdeling wees?

Kom kêrels, iewers moet daar darem 'n ou rolletjie of twee vir ons local
talent ook wees....
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78683 is 'n antwoord op boodskap #78681] Ma, 02 Junie 2003 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het jy teen Mickey Rooney? Hy is 'n goeie akteur. Of sou jy liewer vir
Brad Pitt in die rol wou sien?

Annette

skryf in boodskap news:3EDB5E78.4010609@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Wie sal Bram Fisher speel - Mickey Roney?
>
> Daar het jy dit. Annette in al haar
> kwaadaardige glorie. Wie kan nou nog
> twyfel dat sy hierdie nuusgroep
> gebruik om gif ten versprei teen 'n mens
> wat duidelik 'n Afrikaner-held was.
> Uit 'n eerbare Afrikaner-familie,
> bereid om te veg vir reg en waarheid.
> 'n Persoon wat deur die geskiedenis
> as reg bewys is.
>
> Die mense van Swellendam
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78684 is 'n antwoord op boodskap #78682] Ma, 02 Junie 2003 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Marius Weyers as die tronkbewaarder.
Patrick Mynhardt as 'n medegevangene
Charlize Theron as 'n verslaggewer

Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3edb703e$0$4083$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>> Wie sou in die rolverdeling wees?
>
> Kom kêrels, iewers moet daar darem 'n ou rolletjie of twee vir ons local
> talent ook wees....
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78688 is 'n antwoord op boodskap #78678] Ma, 02 Junie 2003 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bbfifc$8ru9t$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wie sal Bram Fisher speel - Mickey Roney?
> Annette
>

Sou Mickey Rooney nie 'n beter Dennis Goldberg maak nie? Laasgenoemde sou
ook lekker lag as jy dit voorstel - hy het 'n wonderlike sin vir humor. Ek
het hom'n paar keer oor Bram hoor praat, hy is 'n goeie spreker.

Lorinda
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78701 is 'n antwoord op boodskap #78683] Ma, 02 Junie 2003 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Wat het jy teen Mickey Rooney? Hy is 'n goeie akteur. Of sou jy liewer vir
> Brad Pitt in die rol wou sien?

>> Annette wrote:
>>> Wie sal Bram Fisher speel - Mickey Roney?

Gaan maar voort met jou vieslike
swartsmeer van 'n persoon wat
alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
wat deur opregte Suid-Afrikaners,
wit en swart, as 'n gerespekteerde
vegter vir geregtigheid gehuldig
word. 'n Lid van een van die mees
gerespekteerde Afrikaner-families.
Sy oupa was President van die Oranje
Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
hoogs gerespekteerde regter, as ek
reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
oneerlike en arrogante manier so 'n
persoon willens en wetens oneer aan-
doen. Dis om van siek te word. Dis
mense soos jy wat dink julle is so
wonderlik, maar julle is verantwoordelik
vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
derderangse agterwater, sodat mense soos
ek begin wonder of ek wil geassosieer
word met 'n groep wat sulke mense bevat.
Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
ek kan respekteer, sodat ek nog kan
trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
bloed het.

Gloudina
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78704 is 'n antwoord op boodskap #78701] Di, 03 Junie 2003 02:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier gaat sy alweer. Jy weet, jy kan maar so nou en dan smaail hoor, jou
gesig sal nie kraak nie. Maar teen die tyd is die ding seker al so styf van
ernstigheid dat hy dalk wel sal kraak.

E

wrote:
>
>
> Gaan maar voort met jou vieslike
> swartsmeer van 'n persoon wat
> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
> wit en swart, as 'n gerespekteerde
> vegter vir geregtigheid gehuldig
> word. 'n Lid van een van die mees
> gerespekteerde Afrikaner-families.
> Sy oupa was President van die Oranje
> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
> hoogs gerespekteerde regter, as ek
> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
> oneerlike en arrogante manier so 'n
> persoon willens en wetens oneer aan-
> doen. Dis om van siek te word. Dis
> mense soos jy wat dink julle is so
> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
> derderangse agterwater, sodat mense soos
> ek begin wonder of ek wil geassosieer
> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
> bloed het.
>
> Gloudina
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78707 is 'n antwoord op boodskap #78704] Di, 03 Junie 2003 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - ignoreer haar soos 'n stopstraat.

"Elaine" skryf in boodskap news:3edc052b$0$226@hades.is.co.za...
> Hier gaat sy alweer. Jy weet, jy kan maar so nou en dan smaail hoor, jou
> gesig sal nie kraak nie. Maar teen die tyd is die ding seker al so styf van
> ernstigheid dat hy dalk wel sal kraak.
>
> E
>
> wrote:
>>
>>
>> Gaan maar voort met jou vieslike
>> swartsmeer van 'n persoon wat
>> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
>> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
>> wit en swart, as 'n gerespekteerde
>> vegter vir geregtigheid gehuldig
>> word. 'n Lid van een van die mees
>> gerespekteerde Afrikaner-families.
>> Sy oupa was President van die Oranje
>> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
>> hoogs gerespekteerde regter, as ek
>> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
>> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
>> oneerlike en arrogante manier so 'n
>> persoon willens en wetens oneer aan-
>> doen. Dis om van siek te word. Dis
>> mense soos jy wat dink julle is so
>> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
>> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
>> derderangse agterwater, sodat mense soos
>> ek begin wonder of ek wil geassosieer
>> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
>> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
>> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
>> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
>> bloed het.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78714 is 'n antwoord op boodskap #78701] Di, 03 Junie 2003 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat de bliksem is fout met jou antie?

Kan suurgat anties nie 'n grappie vang nie?

> Gaan maar voort met jou vieslike
> swartsmeer van 'n persoon wat
> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
> wit en swart, as 'n gerespekteerde
> vegter vir geregtigheid gehuldig
> word. 'n Lid van een van die mees
> gerespekteerde Afrikaner-families.
> Sy oupa was President van die Oranje
> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
> hoogs gerespekteerde regter, as ek
> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
> oneerlike en arrogante manier so 'n
> persoon willens en wetens oneer aan-
> doen. Dis om van siek te word. Dis
> mense soos jy wat dink julle is so
> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
> derderangse agterwater, sodat mense soos
> ek begin wonder of ek wil geassosieer
> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
> bloed het.
>
> Gloudina
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78718 is 'n antwoord op boodskap #78714] Di, 03 Junie 2003 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie warrie nie Vrolikheid, sy is net oud en koud;))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:ImYCa.16589$d9.15482@fe06.atl2.webusenet.com...
> Wat de bliksem is fout met jou antie?
>
> Kan suurgat anties nie 'n grappie vang nie?
>
>
>> Gaan maar voort met jou vieslike
>> swartsmeer van 'n persoon wat
>> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
>> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
>> wit en swart, as 'n gerespekteerde
>> vegter vir geregtigheid gehuldig
>> word. 'n Lid van een van die mees
>> gerespekteerde Afrikaner-families.
>> Sy oupa was President van die Oranje
>> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
>> hoogs gerespekteerde regter, as ek
>> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
>> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
>> oneerlike en arrogante manier so 'n
>> persoon willens en wetens oneer aan-
>> doen. Dis om van siek te word. Dis
>> mense soos jy wat dink julle is so
>> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
>> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
>> derderangse agterwater, sodat mense soos
>> ek begin wonder of ek wil geassosieer
>> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
>> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
>> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
>> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
>> bloed het.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78729 is 'n antwoord op boodskap #78707] Di, 03 Junie 2003 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar..... Ek ignoreer nie 'n stopstraat nie!

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bbh7hr$dun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - ignoreer haar soos 'n stopstraat.
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78754 is 'n antwoord op boodskap #78675] Di, 03 Junie 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Intact  is tans af-lyn  Intact
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Blykbaar gaan die Indiese rolprentmaker wat so liberaal met die geskiedenis
> te kere gegaan het in Elizabeth, ook nou 'n fliek maak van Oom Nelson se
> boek.
> Wie sou in die rolverdeling wees?
> Winnie - Halle Barry
> Walter Sisulu - Denzel Washington
> Percy Yutar - Danny de Vito
> Oom Nelson - Danny Glover
> Helen Suzman - Julia Roberts
> ?
> :))
> Enige ander voorstelle?
>
> Annette

Vir FW de Klerk se rol: Yul Brunner
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78755 is 'n antwoord op boodskap #78754] Di, 03 Junie 2003 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Fw de Klerk leef nog, Yul is dood - so wat bedoel jy?:))
Annette

"Intact" skryf in boodskap news:91ff6232.0306030735.393042bf@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message news:...
>> Blykbaar gaan die Indiese rolprentmaker wat so liberaal met die geskiedenis
>> te kere gegaan het in Elizabeth, ook nou 'n fliek maak van Oom Nelson se
>> boek.
>> Wie sou in die rolverdeling wees?
>> Winnie - Halle Barry
>> Walter Sisulu - Denzel Washington
>> Percy Yutar - Danny de Vito
>> Oom Nelson - Danny Glover
>> Helen Suzman - Julia Roberts
>> ?
>> :))
>> Enige ander voorstelle?
>>
>> Annette
>
> Vir FW de Klerk se rol: Yul Brunner
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78858 is 'n antwoord op boodskap #78676] Do, 05 Junie 2003 18:17 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Enige ander voorstelle?

>
> hulle kan vir patricia de lile? kry om vir winnie te speel
>
>> Annette


En vir Gloudina om Madel Terblanche te speel

Speedy
Vorige onderwerp: Nuwe GrootBroer
Volgende onderwerp: Fliek: Anger Management
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:36:20 MGT 2024