Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense"
Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78846] Do, 05 Junie 2003 13:33 na volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Lees vandag in Beeld ou Ferdi se strooi. Lyk of die man se oe oop gaan ,
uiteindelik
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78847 is 'n antwoord op boodskap #78846] Do, 05 Junie 2003 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy het duidelik nie die vaagste benul van demokrasie nie, ne? Jy is
seker regs. Rightwingers se probleem is mos juis dat hulle nie die fyn
werking van demokrasie en 'n burgerlike samelewing verstaan nie. Hulle
dink mos 'n samelewing is soos n Volkswagen-enjin.

Is jy so?

On Thu, 5 Jun 2003 15:33:01 +0200, "Pieter" wrote:

> Lees vandag in Beeld ou Ferdi se strooi. Lyk of die man se oe oop gaan ,
> uiteindelik
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78851 is 'n antwoord op boodskap #78847] Do, 05 Junie 2003 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Pieter - jy moet versigtig wees vir Ferdietjiekie. Hy prossedeer sommer. Dit
vat net tyd - ou Paul wag nou nog by die magistraatskantore.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee047a8.18855047@news.saix.co.za...
>
> Jy het duidelik nie die vaagste benul van demokrasie nie, ne? Jy is
> seker regs. Rightwingers se probleem is mos juis dat hulle nie die fyn
> werking van demokrasie en 'n burgerlike samelewing verstaan nie. Hulle
> dink mos 'n samelewing is soos n Volkswagen-enjin.
>
> Is jy so?
>
>
>
>
> On Thu, 5 Jun 2003 15:33:01 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Lees vandag in Beeld ou Ferdi se strooi. Lyk of die man se oe oop gaan ,
>> uiteindelik
>>
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78863 is 'n antwoord op boodskap #78851] Vr, 06 Junie 2003 02:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi het nie 'n idee wat demokrasie beteken nie, ek wens hy wil die
samelewing 'n guns bewys. Hy moet sy eie keel afsny.
"
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78865 is 'n antwoord op boodskap #78863] Vr, 06 Junie 2003 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Koos - vir wie sal ons dan kan lag? Is hy nie Gloudina se "toy-toy boy"
nie?

"koos" skryf in boodskap news:bbouv0$8fv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdi het nie 'n idee wat demokrasie beteken nie, ek wens hy wil die
> samelewing 'n guns bewys. Hy moet sy eie keel afsny.
> "
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78868 is 'n antwoord op boodskap #78865] Vr, 06 Junie 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
toi-toi boy.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bbp6po$ba2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Koos - vir wie sal ons dan kan lag? Is hy nie Gloudina se "toy-toy boy"
> nie?
>
> "koos" wrote in message
> news:bbouv0$8fv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ferdi het nie 'n idee wat demokrasie beteken nie, ek wens hy wil die
>> samelewing 'n guns bewys. Hy moet sy eie keel afsny.
>> "
>>
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78874 is 'n antwoord op boodskap #78863] Vr, 06 Junie 2003 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Fok maar jy is dom.
Dis dieselfde opmerking wat jy oor en oor maak!
As jy nie self iets kan uitdink nie, Pispot, gaan koop 'n boek of kry
hulp iewers.

On Fri, 6 Jun 2003 04:40:27 +0200, "koos" wrote:

> Ferdi het nie 'n idee wat demokrasie beteken nie, ek wens hy wil die
> samelewing 'n guns bewys. Hy moet sy eie keel afsny.
> "
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78878 is 'n antwoord op boodskap #78874] Vr, 06 Junie 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jislaaik Kosie :-))

E

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee165a7.6835066@news.saix.co.za...
>
> Fok maar jy is dom.
> Dis dieselfde opmerking wat jy oor en oor maak!
> As jy nie self iets kan uitdink nie, Pispot, gaan koop 'n boek of kry
> hulp iewers.
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78879 is 'n antwoord op boodskap #78874] Vr, 06 Junie 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie se mondtjie moet met seep uitgewas word - maar nee, hoe sal
ons dan die seep skoon kry?

Waar trek die saak teen Paul nou?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee165a7.6835066@news.saix.co.za...
>
> Fok maar jy is dom.
> Dis dieselfde opmerking wat jy oor en oor maak!
> As jy nie self iets kan uitdink nie, Pispot, gaan koop 'n boek of kry
> hulp iewers.
>
>
>
> On Fri, 6 Jun 2003 04:40:27 +0200, "koos" wrote:
>
>> Ferdi het nie 'n idee wat demokrasie beteken nie, ek wens hy wil die
>> samelewing 'n guns bewys. Hy moet sy eie keel afsny.
>> "
>>
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78890 is 'n antwoord op boodskap #78868] Vr, 06 Junie 2003 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Jun 2003 08:21:23 +0200, "Annette" wrote:

> "Jonas" wrote in message
> news:bbp6po$ba2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee Koos - vir wie sal ons dan kan lag? Is hy nie Gloudina se "toy-toy
> boy"
>> nie?
***************
> toi-toi boy.
>
> Annette
>
>

Jy's nie op dieselfde golflengte as Jonas nie, Annette.
toy-toy boy is reg.
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78936 is 'n antwoord op boodskap #78879] Sa, 07 Junie 2003 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi het agtergekom sy ou "swart nageslag" is nie so OK soos hy gedink het
hulle is nie, dus sy negatiewe kritiek wat hy nou kwansuis "demokrasie"
noem. Eerste keer in 5 jaar dat die ou nerd so iets kwytraak

"Jonas" skryf in boodskap news:bbpvbe$m65$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdietjiekie se mondtjie moet met seep uitgewas word - maar nee, hoe sal
> ons dan die seep skoon kry?
>
> Waar trek die saak teen Paul nou?
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee165a7.6835066@news.saix.co.za...
>>
>> Fok maar jy is dom.
>> Dis dieselfde opmerking wat jy oor en oor maak!
>> As jy nie self iets kan uitdink nie, Pispot, gaan koop 'n boek of kry
>> hulp iewers.
>>
>>
>>
>> On Fri, 6 Jun 2003 04:40:27 +0200, "koos" wrote:
>>
>>> Ferdi het nie 'n idee wat demokrasie beteken nie, ek wens hy wil die
>>> samelewing 'n guns bewys. Hy moet sy eie keel afsny.
>>> "
>>>
>>
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78937 is 'n antwoord op boodskap #78847] Sa, 07 Junie 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jou mind shift en jy weet dit , dis soos tv lisensie betaal, DIE REGTE DING
OM TE DOEN

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee047a8.18855047@news.saix.co.za...
>
> Jy het duidelik nie die vaagste benul van demokrasie nie, ne? Jy is
> seker regs. Rightwingers se probleem is mos juis dat hulle nie die fyn
> werking van demokrasie en 'n burgerlike samelewing verstaan nie. Hulle
> dink mos 'n samelewing is soos n Volkswagen-enjin.
>
> Is jy so?
>
>
>
>
> On Thu, 5 Jun 2003 15:33:01 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Lees vandag in Beeld ou Ferdi se strooi. Lyk of die man se oe oop gaan ,
>> uiteindelik
>>
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78939 is 'n antwoord op boodskap #78937] Sa, 07 Junie 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al die term "civil society" gehoor?

On Sat, 7 Jun 2003 22:44:36 +0200, "Pieter" wrote:

> Jou mind shift en jy weet dit , dis soos tv lisensie betaal, DIE REGTE DING
> OM TE DOEN
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee047a8.18855047@news.saix.co.za...

>> Jy het duidelik nie die vaagste benul van demokrasie nie, ne? Jy is
>> seker regs. Rightwingers se probleem is mos juis dat hulle nie die fyn
>> werking van demokrasie en 'n burgerlike samelewing verstaan nie. Hulle
>> dink mos 'n samelewing is soos n Volkswagen-enjin.

>> Is jy so?




>> On Thu, 5 Jun 2003 15:33:01 +0200, "Pieter" wrote:

>>> Lees vandag in Beeld ou Ferdi se strooi. Lyk of die man se oe oop gaan ,
>>> uiteindelik
>>>
>>>

>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78941 is 'n antwoord op boodskap #78939] Sa, 07 Junie 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
>
> On Sat, 7 Jun 2003 22:44:36 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Jou mind is shit en jy weet dit , dis soos tv lisensie betaal, DIE REGTE DING
>> OM TE DOEN



LOL
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78963 is 'n antwoord op boodskap #78936] So, 08 Junie 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2003 22:42:26 +0200, "Pieter" wrote:

> Ferdi het agtergekom sy ou "swart nageslag" is nie so OK soos hy gedink het
> hulle is nie, dus sy negatiewe kritiek wat hy nou kwansuis "demokrasie"
> noem. Eerste keer in 5 jaar dat die ou nerd so iets kwytraak

So wat maak jy hiervan - Gaan lees die berig oor die swak diens en kyk
na die AFRIKAANSE name (soos joune) deaarin.

Wat nou?

Jy weet, name van die selfde groep Suid-Afrikaners wat mense opgelewer
het soos Rhoodie, Haak, Botha, Vermaas en wat was daai regter se naam
nou weer wat die infoskandaal vir PW toegemaak het? So reg uit Mugabe
se manier van goed doen? Ek is seker jy sal sy naam kan onthou. Hy het
mos nog so sleg Engels gepraat ook, onthou jy?

Was dit nie Prinsloo nie? Jy weet mos, soos in "Marietjie Prinsloo" ?
Nee, dit was iets anders.....

Du Plessis? Soos in Pietie du Plessis? Nee, dit ook nie...
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78964 is 'n antwoord op boodskap #78963] So, 08 Junie 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Feit van die saak is jy change want jy kom agter jy was verkeerd

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee70564.4651409@news.saix.co.za...
> On Sat, 7 Jun 2003 22:42:26 +0200, "Pieter" wrote:
>
> gedink het
>> hulle is nie, dus sy negatiewe kritiek wat hy nou kwansuis "demokrasie"
>> noem. Eerste keer in 5 jaar dat die ou nerd so iets kwytraak
>
>
> So wat maak jy hiervan - Gaan lees die berig oor die swak diens en kyk
> na die AFRIKAANSE name (soos joune) deaarin.
>
> Wat nou?
>
> Jy weet, name van die selfde groep Suid-Afrikaners wat mense opgelewer
> het soos Rhoodie, Haak, Botha, Vermaas en wat was daai regter se naam
> nou weer wat die infoskandaal vir PW toegemaak het? So reg uit Mugabe
> se manier van goed doen? Ek is seker jy sal sy naam kan onthou. Hy het
> mos nog so sleg Engels gepraat ook, onthou jy?
>
> Was dit nie Prinsloo nie? Jy weet mos, soos in "Marietjie Prinsloo" ?
> Nee, dit was iets anders.....
>
> Du Plessis? Soos in Pietie du Plessis? Nee, dit ook nie...
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78969 is 'n antwoord op boodskap #78964] So, 08 Junie 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:

> Feit van die saak is jy change want jy kom agter jy was verkeerd

Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
society vereis.

Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.

Sies. Leer dink.
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #78980 is 'n antwoord op boodskap #78969] So, 08 Junie 2003 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Opskrif in die Beeld een van die dae : "Van links na regs" deur Ferdi
Greyling

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
> On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>
>
> Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
> En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
> het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
> society vereis.
>
> Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
> plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>
> Sies. Leer dink.
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79110 is 'n antwoord op boodskap #78980] Di, 10 Junie 2003 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:

Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
te los.

> Opskrif in die Beeld een van die dae : "Van links na regs" deur Ferdi
> Greyling
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>> On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:

>> > Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>> En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>> het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>> society vereis.

>> Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>> plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.

>> Sies. Leer dink.
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79135 is 'n antwoord op boodskap #79110] Di, 10 Junie 2003 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
hulle kak werkers is

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:
>
> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
> te los.
>
>
> Ferdi
>> Greyling
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>> On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>
>>>
>>> Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>> En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>> het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>> society vereis.
>
>>> Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>> plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>
>>> Sies. Leer dink.
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79136 is 'n antwoord op boodskap #79135] Di, 10 Junie 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" skryf in boodskap news:bc5bss$bre$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
> hulle kak werkers is

Dis nie wat hy gese het nie. Hy het Afrikaanse vanne genoem onder andere.
Praat ons hoegenaamd nog oor die artikel?

Lorinda
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79156 is 'n antwoord op boodskap #79135] Wo, 11 Junie 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Lafaard.

On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:

> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
> hulle kak werkers is
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:

>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>> te los.


>> > Ferdi
>>> Greyling
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>
>>>> >
>>>> Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> society vereis.
>>
>>>> Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>
>>>> Sies. Leer dink.


>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79157 is 'n antwoord op boodskap #79135] Wo, 11 Junie 2003 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Het netnou vergeet om jou gou jou geskiedenislessie te gee. Jou
duidelike verwildering in die aangesig van die begrip burgerlike
samelewing en jou verknogtheid aan gillende politieke etiketering
verduidelik nogal goed hoekom daar nooit 'n burgerlike samelewing in
die vorige bestel tot stand kon kom nie.

On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:

> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
> hulle kak werkers is
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:

>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>> te los.


>> > Ferdi
>>> Greyling
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>
>>>> >
>>>> Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> society vereis.
>>
>>>> Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>
>>>> Sies. Leer dink.


>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79178 is 'n antwoord op boodskap #79157] Do, 12 Junie 2003 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Seker omdat daar sulke natholle soos jy was

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee94add.8091472@news.saix.co.za...
>
> Het netnou vergeet om jou gou jou geskiedenislessie te gee. Jou
> duidelike verwildering in die aangesig van die begrip burgerlike
> samelewing en jou verknogtheid aan gillende politieke etiketering
> verduidelik nogal goed hoekom daar nooit 'n burgerlike samelewing in
> die vorige bestel tot stand kon kom nie.
>
>
>
> On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
>> hulle kak werkers is
>>
>>
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:
>
>>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>>> te los.
>
>
>>> >> Ferdi
>>>> Greyling
>>>>
>>>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> > On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>>
>>>> > >>
>>>> > Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> > En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> > het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> > society vereis.
>>>
>>>> > Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> > plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>>
>>>> > Sies. Leer dink.
>
>
>>
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79179 is 'n antwoord op boodskap #79156] Do, 12 Junie 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Tipies Ferdi Greyling , die koerantman sonder 'n storie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee84980.7742412@news.saix.co.za...
>
> Lafaard.
>
>
> On Tue, 10 Jun 2003 21:34:43 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Sies om te dink dat jy nou jou eie geliefde mense begin verraai net omdat
>> hulle kak werkers is
>>
>>
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ee8e13f.20870251@news.saix.co.za...
>>> On Sun, 8 Jun 2003 17:26:09 +0200, "Pieter" wrote:
>
>>> Sies. Om te dink dat iemand soos jy kan propageer dat mense in
>>> bom-ontploffings moet doodgaan as 'n manier om burgerlike probleme op
>>> te los.
>
>
>>> >> Ferdi
>>>> Greyling
>>>>
>>>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:3ee42335.12660882@news.saix.co.za...
>>>> > On Sun, 8 Jun 2003 12:40:52 +0200, "Pieter" wrote:
>>>
>>>> > >>
>>>> > Feit van die saak is dat jy nooit leer lees het nie, lyk dit.
>>>> > En dat jy duidelik verward is oor die term civil society. As jy geweet
>>>> > het wat dit is, sal jy sien dat wat ek doen, is presies wat n civil
>>>> > society vereis.
>>>
>>>> > Anders as jy en jou vriende wat reken mens los probleme op deur
>>>> > plakkers in Soweto en n boedistiese tempel in Midrand op te blaas.
>>>
>>>> > Sies. Leer dink.
>
>
>>
>
Re: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense" [boodskap #79182 is 'n antwoord op boodskap #79178] Do, 12 Junie 2003 18:30 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Pieter wrote:

> Seker omdat daar sulke natholle soos jy was

Ek wonder wie die nathol is, du plessis.
Jy is te 'n banggat om jou gevegte in een
van jou ander gedaantes te veg, nou sit
jy agter die bos en hoop dat jy nie gesien
word as jy jou ou gifpyltjies afskiet nie.
Ons manne van die Derde Republiek ken sulke
ouens soos jy.

Penkop op wag.
Vorige onderwerp: Petitie Tweede Kamer over voertaal in het hoger en wetenschappelijk onderwijs
Volgende onderwerp: Was Walvisbaai, is nou gekheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:57:04 MGT 2024