Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Te Erg
Te Erg [boodskap #78783] Wo, 04 Junie 2003 09:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Majuba: Stellenbosch
Ek het dit nie teen die feit dat die mense gestraf is nie , maar Die Burger
het 'n kleurfoto van elke HK-Lid op die voorblad, sowel as 'n fotostaat van
'n stukkie van die kinderagtige gedragskode wat blykbaar al in 1967 opgestel
is.
Ek laat my nie vertel dat sulke gedrag nie in ander koshuise geskied nie -
en ek voel seker dat 'n berig oor die straf en uiteinde van die saak
heeltemal voldoende sou gewees het.

Annette
Re: Te Erg [boodskap #78788 is 'n antwoord op boodskap #78783] Wo, 04 Junie 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het nie 'n clue waarvan jy praat nie. Wat's die storie? Of is daar
'n web site erens waar ek kan gaan kyk?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bbkdlv$acvvo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Majuba: Stellenbosch
> Ek het dit nie teen die feit dat die mense gestraf is nie , maar Die Burger
> het 'n kleurfoto van elke HK-Lid op die voorblad, sowel as 'n fotostaat van
> 'n stukkie van die kinderagtige gedragskode wat blykbaar al in 1967 opgestel
> is.
> Ek laat my nie vertel dat sulke gedrag nie in ander koshuise geskied nie -
> en ek voel seker dat 'n berig oor die straf en uiteinde van die saak
> heeltemal voldoende sou gewees het.
>
> Annette
>
Re: Te Erg [boodskap #78790 is 'n antwoord op boodskap #78788] Wo, 04 Junie 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet mens kan Die Burger lees by Media24, maar dit is mos by Mweb - so ek
weet nie of jy daar kan lees nie.
Al die (geskorsde)HK-lede is blankes, en almal het Afrikaanse vanne, behalwe
een wat Duiteserig klink.

Wat ek net wil weet - die drie wat uit die koshuis geskors is - gaan hulle
die gelde wat vir verblyf klaar betaal is, terugkry?
Weet iemand?

Annette

in message news:3eddbfbc$0$230@hades.is.co.za...
> Nee, ek het nie 'n clue waarvan jy praat nie. Wat's die storie? Of is daar
> 'n web site erens waar ek kan gaan kyk?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bbkdlv$acvvo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Majuba: Stellenbosch
>> Ek het dit nie teen die feit dat die mense gestraf is nie , maar Die
> Burger
>> het 'n kleurfoto van elke HK-Lid op die voorblad, sowel as 'n fotostaat
> van
>> 'n stukkie van die kinderagtige gedragskode wat blykbaar al in 1967
> opgestel
>> is.
>> Ek laat my nie vertel dat sulke gedrag nie in ander koshuise geskied nie -
>> en ek voel seker dat 'n berig oor die straf en uiteinde van die saak
>> heeltemal voldoende sou gewees het.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Te Erg [boodskap #78798 is 'n antwoord op boodskap #78790] Wo, 04 Junie 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee Annette, ek stem saam met die tugkommitee. Hulle het twee seuns
aangerand omdat hulle "glo" dagga gerook het. Om die hele HK te skors, en
om hulle fotos in die koerant te publiseer was dalk 'n bietjie erg, maar jy
weet wat hulle sê 'Don't do the crime if you don't do the time'. Hulle kan
bly wees hulle is nie heeltemal uit die universiteit geskors nie.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:bbkgbc$ajvd8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet mens kan Die Burger lees by Media24, maar dit is mos by Mweb - so ek
> weet nie of jy daar kan lees nie.
> Al die (geskorsde)HK-lede is blankes, en almal het Afrikaanse vanne, behalwe
> een wat Duiteserig klink.
>
> Wat ek net wil weet - die drie wat uit die koshuis geskors is - gaan hulle
> die gelde wat vir verblyf klaar betaal is, terugkry?
> Weet iemand?
>
> Annette
Re: Te Erg [boodskap #78800 is 'n antwoord op boodskap #78798] Wo, 04 Junie 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet eintlik wees "don't do the crime if you can't do the time".

E

"Elaine" wrote;
'Don't do the crime if you don't do the time'.
> Elaine
Re: Te Erg [boodskap #78801 is 'n antwoord op boodskap #78798] Wo, 04 Junie 2003 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos ek gesê het, ek het niks teen die tugtiging en die res nie, maar wel op
hoe dit hanteer is deur Die Burger- nog nooit in my lewe het 'n hele HK in
kleurfoto's op die voorblad van 'n dagblad gesien nie.
Dit is reg dat dit aan die lig gekom het, en dat hulle gestraf is, maar
watse "straf" is dit wat die ander HK lede gekry het - geskors as HK lede,
maar opgeskort vir solank hulle in die koshuis is?

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3eddde2a$0$237@hades.is.co.za...
> Nee Annette, ek stem saam met die tugkommitee. Hulle het twee seuns
> aangerand omdat hulle "glo" dagga gerook het. Om die hele HK te skors, en
> om hulle fotos in die koerant te publiseer was dalk 'n bietjie erg, maar jy
> weet wat hulle sê 'Don't do the crime if you don't do the time'. Hulle kan
> bly wees hulle is nie heeltemal uit die universiteit geskors nie.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:bbkgbc$ajvd8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek weet mens kan Die Burger lees by Media24, maar dit is mos by Mweb -
so
> ek
>> weet nie of jy daar kan lees nie.
>> Al die (geskorsde)HK-lede is blankes, en almal het Afrikaanse vanne,
> behalwe
>> een wat Duiteserig klink.
>>
>> Wat ek net wil weet - die drie wat uit die koshuis geskors is - gaan hulle
>> die gelde wat vir verblyf klaar betaal is, terugkry?
>> Weet iemand?
>>
>> Annette
>
Re: Te Erg [boodskap #78806 is 'n antwoord op boodskap #78801] Wo, 04 Junie 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek stem saam. Mos gesê dat dit bietjie erg was dat die hele HK geskors
is en dat Burger hulle gesigte op die voorblad gepleister het, hulle verdien
dit nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bbkr63$aj15h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Soos ek gesê het, ek het niks teen die tugtiging en die res nie, maar wel op
> hoe dit hanteer is deur Die Burger- nog nooit in my lewe het 'n hele HK in
> kleurfoto's op die voorblad van 'n dagblad gesien nie.
> Dit is reg dat dit aan die lig gekom het, en dat hulle gestraf is, maar
> watse "straf" is dit wat die ander HK lede gekry het - geskors as HK lede,
> maar opgeskort vir solank hulle in die koshuis is?
>
> Annette
Re: Te Erg [boodskap #78807 is 'n antwoord op boodskap #78806] Wo, 04 Junie 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat dink jy van die stukkie van hul gedragskode dat diegene wat nie inval by
die reëls nie, uitgemoor moet word?

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3eddf1c6$0$235@hades.is.co.za...
> Ja, ek stem saam. Mos gesê dat dit bietjie erg was dat die hele HK geskors
> is en dat Burger hulle gesigte op die voorblad gepleister het, hulle verdien
> dit nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bbkr63$aj15h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Soos ek gesê het, ek het niks teen die tugtiging en die res nie, maar
wel
> op
>> hoe dit hanteer is deur Die Burger- nog nooit in my lewe het 'n hele HK in
>> kleurfoto's op die voorblad van 'n dagblad gesien nie.
>> Dit is reg dat dit aan die lig gekom het, en dat hulle gestraf is, maar
>> watse "straf" is dit wat die ander HK lede gekry het - geskors as HK lede,
>> maar opgeskort vir solank hulle in die koshuis is?
>>
>> Annette
>
Re: Te Erg [boodskap #78808 is 'n antwoord op boodskap #78807] Wo, 04 Junie 2003 13:48 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sê maar liewer niks dan is daar niks. Partykeer oordryf mense dalk maar so
bietjie vir die koerante, vir aandag of om te probeer keer dat mense op hol
gaan daaroor, maar oor die algemeen dink ek dis dalk 'n bietjie erg. Ja,
ons moet inval by reëls anders sal daar chaos wees, maar daar moet ook gekyk
word na watter reëls gebreek word en hoe "ernstig" die reëls was wat
verbreek is. Bv. het die student dalk een dop op kampus grond gedrink?
Regverdig dit 'n skorsing, nee ek dink nie so nie, 'n student is nou maar
een maal 'n student. Om sommer die mense links en regs te skors gaan nie
werk nie, en is nie reg nie.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:bbks0l$afhm3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat dink jy van die stukkie van hul gedragskode dat diegene wat nie inval by
> die reëls nie, uitgemoor moet word?
>
> Annette
Vorige onderwerp: health services in sa is kak
Volgende onderwerp: Die Politieke Epidemie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:51:34 MGT 2024