Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » health services in sa is kak
health services in sa is kak [boodskap #78730] Di, 03 Junie 2003 09:52 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
om my te verstom nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: health services in sa is kak [boodskap #78734 is 'n antwoord op boodskap #78730] Di, 03 Junie 2003 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet ons by die Minister seker maak waar mens kan hospitaal toe -
want soos ek dink dit is, moet mens na die hospitaal die naaste aan waar jy
bly? - wat ook eintlik strooi is.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
> om my te verstom nie.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: health services in sa is kak [boodskap #78738 is 'n antwoord op boodskap #78734] Di, 03 Junie 2003 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 12:08:58 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Miskien moet ons by die Minister seker maak waar mens kan hospitaal toe -
> want soos ek dink dit is, moet mens na die hospitaal die naaste aan waar jy
> bly? - wat ook eintlik strooi is.
> Annette
>
>

soos hulle verduidelik is dit die een naaste aan waar jy beseer of
siek geraak het. en dis nie eintelik strooi nie, dis kak

>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
>> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
>> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
>> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
>> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
>> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
>> om my te verstom nie.




>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: health services in sa is kak [boodskap #78740 is 'n antwoord op boodskap #78738] Di, 03 Junie 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop nie iets gebeur met my as ek deur die onherbergsame dele van byv
Natal toer nie.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ravodvg6g8lck5dip520h8up7s0r3tkli4@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 12:08:58 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Miskien moet ons by die Minister seker maak waar mens kan hospitaal toe -
>> want soos ek dink dit is, moet mens na die hospitaal die naaste aan waar jy
>> bly? - wat ook eintlik strooi is.
>> Annette
>>
>
> soos hulle verduidelik is dit die een naaste aan waar jy beseer of
> siek geraak het. en dis nie eintelik strooi nie, dis kak
>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
>>> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
>>> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
>>> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
>>> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
>>> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
>>> om my te verstom nie.
>
>
>
>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: health services in sa is kak [boodskap #78753 is 'n antwoord op boodskap #78730] Di, 03 Junie 2003 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis inderdaad 'n nuwe een vir my daai! Sorry om nou af te dwaal van die
gesprek af, maar by watse rally was jy?

Elaine

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
> om my te verstom nie.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: health services in sa is kak [boodskap #78791 is 'n antwoord op boodskap #78753] Wo, 04 Junie 2003 10:46 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 17:16:01 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Ja, dis inderdaad 'n nuwe een vir my daai! Sorry om nou af te dwaal van die
> gesprek af, maar by watse rally was jy?
>
> Elaine
>

paradise in graskop

> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
>> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
>> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
>> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
>> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
>> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
>> om my te verstom nie.




>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Interessante stukkie, Engels (meestal!)
Volgende onderwerp: Te Erg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 19:56:07 MGT 2024