Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: Road to Freedom
Fliek: Road to Freedom [boodskap #78675] |
Mon, 02 June 2003 10:30  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar gaan die Indiese rolprentmaker wat so liberaal met die geskiedenis
te kere gegaan het in Elizabeth, ook nou 'n fliek maak van Oom Nelson se
boek.
Wie sou in die rolverdeling wees?
Winnie - Halle Barry
Walter Sisulu - Denzel Washington
Percy Yutar - Danny de Vito
Oom Nelson - Danny Glover
Helen Suzman - Julia Roberts
?
:))
Enige ander voorstelle?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78681 is 'n antwoord op boodskap #78678] |
Mon, 02 June 2003 14:24   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Wie sal Bram Fisher speel - Mickey Roney?
Daar het jy dit. Annette in al haar
kwaadaardige glorie. Wie kan nou nog
twyfel dat sy hierdie nuusgroep
gebruik om gif ten versprei teen 'n mens
wat duidelik 'n Afrikaner-held was.
Uit 'n eerbare Afrikaner-familie,
bereid om te veg vir reg en waarheid.
'n Persoon wat deur die geskiedenis
as reg bewys is.
Die mense van Swellendam
|
|
|
|
|
|
|
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78701 is 'n antwoord op boodskap #78683] |
Mon, 02 June 2003 22:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Wat het jy teen Mickey Rooney? Hy is 'n goeie akteur. Of sou jy liewer vir
> Brad Pitt in die rol wou sien?
>> Annette wrote:
>>> Wie sal Bram Fisher speel - Mickey Roney?
Gaan maar voort met jou vieslike
swartsmeer van 'n persoon wat
alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
wat deur opregte Suid-Afrikaners,
wit en swart, as 'n gerespekteerde
vegter vir geregtigheid gehuldig
word. 'n Lid van een van die mees
gerespekteerde Afrikaner-families.
Sy oupa was President van die Oranje
Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
hoogs gerespekteerde regter, as ek
reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
oneerlike en arrogante manier so 'n
persoon willens en wetens oneer aan-
doen. Dis om van siek te word. Dis
mense soos jy wat dink julle is so
wonderlik, maar julle is verantwoordelik
vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
derderangse agterwater, sodat mense soos
ek begin wonder of ek wil geassosieer
word met 'n groep wat sulke mense bevat.
Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
ek kan respekteer, sodat ek nog kan
trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
bloed het.
Gloudina
|
|
|
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78704 is 'n antwoord op boodskap #78701] |
Tue, 03 June 2003 02:17   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier gaat sy alweer. Jy weet, jy kan maar so nou en dan smaail hoor, jou
gesig sal nie kraak nie. Maar teen die tyd is die ding seker al so styf van
ernstigheid dat hy dalk wel sal kraak.
E
wrote:
>
>
> Gaan maar voort met jou vieslike
> swartsmeer van 'n persoon wat
> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
> wit en swart, as 'n gerespekteerde
> vegter vir geregtigheid gehuldig
> word. 'n Lid van een van die mees
> gerespekteerde Afrikaner-families.
> Sy oupa was President van die Oranje
> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
> hoogs gerespekteerde regter, as ek
> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
> oneerlike en arrogante manier so 'n
> persoon willens en wetens oneer aan-
> doen. Dis om van siek te word. Dis
> mense soos jy wat dink julle is so
> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
> derderangse agterwater, sodat mense soos
> ek begin wonder of ek wil geassosieer
> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
> bloed het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78707 is 'n antwoord op boodskap #78704] |
Tue, 03 June 2003 04:20   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - ignoreer haar soos 'n stopstraat.
"Elaine" skryf in boodskap news:3edc052b$0$226@hades.is.co.za...
> Hier gaat sy alweer. Jy weet, jy kan maar so nou en dan smaail hoor, jou
> gesig sal nie kraak nie. Maar teen die tyd is die ding seker al so styf van
> ernstigheid dat hy dalk wel sal kraak.
>
> E
>
> wrote:
>>
>>
>> Gaan maar voort met jou vieslike
>> swartsmeer van 'n persoon wat
>> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
>> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
>> wit en swart, as 'n gerespekteerde
>> vegter vir geregtigheid gehuldig
>> word. 'n Lid van een van die mees
>> gerespekteerde Afrikaner-families.
>> Sy oupa was President van die Oranje
>> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
>> hoogs gerespekteerde regter, as ek
>> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
>> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
>> oneerlike en arrogante manier so 'n
>> persoon willens en wetens oneer aan-
>> doen. Dis om van siek te word. Dis
>> mense soos jy wat dink julle is so
>> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
>> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
>> derderangse agterwater, sodat mense soos
>> ek begin wonder of ek wil geassosieer
>> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
>> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
>> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
>> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
>> bloed het.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78714 is 'n antwoord op boodskap #78701] |
Tue, 03 June 2003 07:48   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat de bliksem is fout met jou antie?
Kan suurgat anties nie 'n grappie vang nie?
> Gaan maar voort met jou vieslike
> swartsmeer van 'n persoon wat
> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
> wit en swart, as 'n gerespekteerde
> vegter vir geregtigheid gehuldig
> word. 'n Lid van een van die mees
> gerespekteerde Afrikaner-families.
> Sy oupa was President van die Oranje
> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
> hoogs gerespekteerde regter, as ek
> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
> oneerlike en arrogante manier so 'n
> persoon willens en wetens oneer aan-
> doen. Dis om van siek te word. Dis
> mense soos jy wat dink julle is so
> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
> derderangse agterwater, sodat mense soos
> ek begin wonder of ek wil geassosieer
> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
> bloed het.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78718 is 'n antwoord op boodskap #78714] |
Tue, 03 June 2003 08:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moenie warrie nie Vrolikheid, sy is net oud en koud;))
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:ImYCa.16589$d9.15482@fe06.atl2.webusenet.com...
> Wat de bliksem is fout met jou antie?
>
> Kan suurgat anties nie 'n grappie vang nie?
>
>
>> Gaan maar voort met jou vieslike
>> swartsmeer van 'n persoon wat
>> alreeds oorlede is. 'n Afrikaner
>> wat deur opregte Suid-Afrikaners,
>> wit en swart, as 'n gerespekteerde
>> vegter vir geregtigheid gehuldig
>> word. 'n Lid van een van die mees
>> gerespekteerde Afrikaner-families.
>> Sy oupa was President van die Oranje
>> Vrystaat in die vorige eeu, sy pa 'n
>> hoogs gerespekteerde regter, as ek
>> reg onthou. Nou kom jy, Annette, en
>> op hierdie nuusgroep sit jy op 'n
>> oneerlike en arrogante manier so 'n
>> persoon willens en wetens oneer aan-
>> doen. Dis om van siek te word. Dis
>> mense soos jy wat dink julle is so
>> wonderlik, maar julle is verantwoordelik
>> vir die afsak van Afrikanerskap in 'n
>> derderangse agterwater, sodat mense soos
>> ek begin wonder of ek wil geassosieer
>> word met 'n groep wat sulke mense bevat.
>> Gelukkig is daar genoeg Afrikaners wat
>> ek kan respekteer, sodat ek nog kan
>> trots wees om te sê dat ek Afrikaner-
>> bloed het.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Fliek: Road to Freedom [boodskap #78858 is 'n antwoord op boodskap #78676] |
Thu, 05 June 2003 18:17  |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Enige ander voorstelle?
>
> hulle kan vir patricia de lile? kry om vir winnie te speel
>
>> Annette
En vir Gloudina om Madel Terblanche te speel
Speedy
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:03 UTC 2025
|