Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ryery
Ryery [boodskap #78390] Wo, 28 Mei 2003 05:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die meeste verskillende vervoermiddels wat jy al op een dag gery het?
In 1993 het ons in 1 dag die volgende gery:
Vliegtuig, trein, taxi, bus, boot.

Annette
Re: Ryery [boodskap #78395 is 'n antwoord op boodskap #78390] Wo, 28 Mei 2003 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 07:11:59 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wat is die meeste verskillende vervoermiddels wat jy al op een dag gery het?
> In 1993 het ons in 1 dag die volgende gery:
> Vliegtuig, trein, taxi, bus, boot.
>
> Annette
>
>
>

3 x vliegtuig, 4 x taxi, 2 x boot, 1 x kameel, 1 x perd

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ryery [boodskap #78410 is 'n antwoord op boodskap #78390] Wo, 28 Mei 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Ons wag nog vir die inligting, Annette.
Ons, die mense wat bly waar die Afrikaanse
kultuur sy bestendige ontwikkeling oor die
jare gesien het, ons wat gebly het en nie
getrek het nie, ons wat weet wat ons weet.
Ons wag vir jou nuus oor Manto.

Die Burgers van Swellendam
Re: Ryery [boodskap #78411 is 'n antwoord op boodskap #78390] Wo, 28 Mei 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe ry die boere (en die tannies) sit sit so ... ?

Of hoe ry die boere die tannies (of is dit andersom) ... ?

Motor, Taxi, Lughawe ("travelator"), Bus, Vliegtuig, Bus, Motor, Boot,
Helikopter, Ystrekker ... Skis na SANAE.

:-)

TJ
Re: Ryery [boodskap #78470 is 'n antwoord op boodskap #78410] Do, 29 Mei 2003 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel - ten minste het jy die nuus oor Trevor gekry.

Maar vertel ons Anti - ondersteun jy die Manto-meisie en haar dinge?
skryf in boodskap news:3ED4BA24.7080402@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> Ons wag nog vir die inligting, Annette.
> Ons, die mense wat bly waar die Afrikaanse
> kultuur sy bestendige ontwikkeling oor die
> jare gesien het, ons wat gebly het en nie
> getrek het nie, ons wat weet wat ons weet.
> Ons wag vir jou nuus oor Manto.
>
> Die Burgers van Swellendam
>
Re: Ryery [boodskap #78478 is 'n antwoord op boodskap #78410] Do, 29 Mei 2003 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watse nuus oor Manto?
Wat Elaine geskryf het ? - dis reg.
O - ja, Manto leef nog. Sjeim:)
Annette

skryf in boodskap news:3ED4BA24.7080402@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> Ons wag nog vir die inligting, Annette.
> Ons, die mense wat bly waar die Afrikaanse
> kultuur sy bestendige ontwikkeling oor die
> jare gesien het, ons wat gebly het en nie
> getrek het nie, ons wat weet wat ons weet.
> Ons wag vir jou nuus oor Manto.
>
> Die Burgers van Swellendam
>
Re: Ryery [boodskap #78492 is 'n antwoord op boodskap #78478] Do, 29 Mei 2003 13:36 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Watse nuus oor Manto?
> Wat Elaine geskryf het ? - dis reg.

Tot en met 'n verskoning aan die
hele nuusgroep, kan jy maar tot
siens sê aan enige outoriteit op
hierdie nuusgroep. Jy het jou
ware kleure ontbloot. Ek sien
selfs dat Wouter Plaasvark jou
die ander dag oor die vingers tik
oor die onwaarhede wat jy versprei.

Tant Souf
Vorige onderwerp: Skaamkinders
Volgende onderwerp: Wat het van henerietjie geword?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 21:19:01 MGT 2024