Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Drie in Een
Drie in Een [boodskap #78082] Wo, 21 Mei 2003 11:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snaaks hoe goed soms so toevallig saamval.
In die nuwe uitgawe van Dit:
1) In die briewekolom is daar 'n skryfster wat skryf dat haar man haar
uitvreet as sy mense in die oë kyk as sy met hulle praat of hulle groet - sy
jaloerse stiksienigheid sien dit as 'n flankeerdery van haar kant af. Om die
vrede te bewaar, besluit sy toe om af te kyk, of oor mense se skouer te kyk
as sy met hulle praat. Toe betig haar man haar omdat sy vriende by hom kla
dat sy stug en nors is en nie na hulle kyk nie as sy met hulle praat.

Die eerste reaksie is dat die dame haar geliefde in sy heppie kanon moes
gestuur het by daardie eerste onredelike jaloesie, ipv om hom tevrede te
stel.

2) Twee bladsye verder word 'n boek bespreek - Mystery of Love deur Don
Miguel Ruiz - waarin hy die volgende te sê het - As jy jou maat manipuleer
om haar/hom na jou smaak te verander, verkeer die verhouding in gevaar,
omdat die stryd om beheer dui op 'n gebrek aan respek vir 'n ander. Moenie
van 'n ander verwag om sy/haar houding of gedrag te verander nie, verander
jouself om aan te pas.

3) En op die ander bladsy is daar 'n artikel oor labarinte - dit word
deesdae vir meditasie gebruik. 'n Wandeling op so 'n sirkelpad help mens glo
om jou gewone denkwyse te laat vaar en anders oor dinge te begin dink.
Dink aan 'n netelige vraag as jy die doolhof binnegaan, bly 'n rukkie
rustig in die middel en wag dat die oplossing na jou toe kom. Jy sal
ontspanne en verfris voel as jy die labarint verlaat.

Hier is die goeie nuus - mens kan nou klein hout-labarinte koop waarop mens
jou vingers kan laat wandel.

Die artikel praat ook van die indrukwekkende ( lewensgroot) labarint op
Barrydale ( Max se plek).

Annette
Re: Drie in Een [boodskap #78086 is 'n antwoord op boodskap #78082] Wo, 21 Mei 2003 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
1. Daai vrou moes daai man senter in sy moer gestuur het....
2. Dis nie altyd so maklik nie....hang af wie se wil is die sterkste.
3. Jy hoef nie 'n labarint te koop nie....trou net 'n vrou en probeer haar
verstaan. Jarre se pret.....

"Annette" skryf in boodskap news:bafocn$statp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Snaaks hoe goed soms so toevallig saamval.
> In die nuwe uitgawe van Dit:
> 1) In die briewekolom is daar 'n skryfster wat skryf dat haar man haar
> uitvreet as sy mense in die oë kyk as sy met hulle praat of hulle groet - sy
> jaloerse stiksienigheid sien dit as 'n flankeerdery van haar kant af. Om die
> vrede te bewaar, besluit sy toe om af te kyk, of oor mense se skouer te kyk
> as sy met hulle praat. Toe betig haar man haar omdat sy vriende by hom kla
> dat sy stug en nors is en nie na hulle kyk nie as sy met hulle praat.
>
> Die eerste reaksie is dat die dame haar geliefde in sy heppie kanon moes
> gestuur het by daardie eerste onredelike jaloesie, ipv om hom tevrede te
> stel.
>
> 2) Twee bladsye verder word 'n boek bespreek - Mystery of Love deur Don
> Miguel Ruiz - waarin hy die volgende te sê het - As jy jou maat manipuleer
> om haar/hom na jou smaak te verander, verkeer die verhouding in gevaar,
> omdat die stryd om beheer dui op 'n gebrek aan respek vir 'n ander. Moenie
> van 'n ander verwag om sy/haar houding of gedrag te verander nie, verander
> jouself om aan te pas.
>
> 3) En op die ander bladsy is daar 'n artikel oor labarinte - dit word
> deesdae vir meditasie gebruik. 'n Wandeling op so 'n sirkelpad help mens glo
> om jou gewone denkwyse te laat vaar en anders oor dinge te begin dink.
> Dink aan 'n netelige vraag as jy die doolhof binnegaan, bly 'n rukkie
> rustig in die middel en wag dat die oplossing na jou toe kom. Jy sal
> ontspanne en verfris voel as jy die labarint verlaat.
>
> Hier is die goeie nuus - mens kan nou klein hout-labarinte koop waarop mens
> jou vingers kan laat wandel.
>
> Die artikel praat ook van die indrukwekkende ( lewensgroot) labarint op
> Barrydale ( Max se plek).
>
> Annette
>
Re: Drie in Een [boodskap #78087 is 'n antwoord op boodskap #78082] Wo, 21 Mei 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O....oor daai labarint waarin jy met jou vingers kan speel......ek hou by
die vrou!!

"Annette" skryf in boodskap news:bafocn$statp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Snaaks hoe goed soms so toevallig saamval.
> In die nuwe uitgawe van Dit:
> 1) In die briewekolom is daar 'n skryfster wat skryf dat haar man haar
> uitvreet as sy mense in die oë kyk as sy met hulle praat of hulle groet - sy
> jaloerse stiksienigheid sien dit as 'n flankeerdery van haar kant af. Om die
> vrede te bewaar, besluit sy toe om af te kyk, of oor mense se skouer te kyk
> as sy met hulle praat. Toe betig haar man haar omdat sy vriende by hom kla
> dat sy stug en nors is en nie na hulle kyk nie as sy met hulle praat.
>
> Die eerste reaksie is dat die dame haar geliefde in sy heppie kanon moes
> gestuur het by daardie eerste onredelike jaloesie, ipv om hom tevrede te
> stel.
>
> 2) Twee bladsye verder word 'n boek bespreek - Mystery of Love deur Don
> Miguel Ruiz - waarin hy die volgende te sê het - As jy jou maat manipuleer
> om haar/hom na jou smaak te verander, verkeer die verhouding in gevaar,
> omdat die stryd om beheer dui op 'n gebrek aan respek vir 'n ander. Moenie
> van 'n ander verwag om sy/haar houding of gedrag te verander nie, verander
> jouself om aan te pas.
>
> 3) En op die ander bladsy is daar 'n artikel oor labarinte - dit word
> deesdae vir meditasie gebruik. 'n Wandeling op so 'n sirkelpad help mens glo
> om jou gewone denkwyse te laat vaar en anders oor dinge te begin dink.
> Dink aan 'n netelige vraag as jy die doolhof binnegaan, bly 'n rukkie
> rustig in die middel en wag dat die oplossing na jou toe kom. Jy sal
> ontspanne en verfris voel as jy die labarint verlaat.
>
> Hier is die goeie nuus - mens kan nou klein hout-labarinte koop waarop mens
> jou vingers kan laat wandel.
>
> Die artikel praat ook van die indrukwekkende ( lewensgroot) labarint op
> Barrydale ( Max se plek).
>
> Annette
>
Re: Drie in Een [boodskap #78092 is 'n antwoord op boodskap #78087] Wo, 21 Mei 2003 14:17 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar - is labarinte nie volksvreemd nie. Is dit nie 'n Engelse-ding die
labarinte-ding nie?
En, as 'n labarint jou laat voel dat jy verdwaal is, wil ek niks daarvan
weet nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ecb7af8.0@news1.mweb.co.za...
> O....oor daai labarint waarin jy met jou vingers kan speel......ek hou by
> die vrou!!
> "Annette" wrote in message
> news:bafocn$statp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Snaaks hoe goed soms so toevallig saamval.
>> In die nuwe uitgawe van Dit:
>> 1) In die briewekolom is daar 'n skryfster wat skryf dat haar man haar
>> uitvreet as sy mense in die oë kyk as sy met hulle praat of hulle groet - sy
>> jaloerse stiksienigheid sien dit as 'n flankeerdery van haar kant af. Om die
>> vrede te bewaar, besluit sy toe om af te kyk, of oor mense se skouer te kyk
>> as sy met hulle praat. Toe betig haar man haar omdat sy vriende by hom kla
>> dat sy stug en nors is en nie na hulle kyk nie as sy met hulle praat.
>>
>> Die eerste reaksie is dat die dame haar geliefde in sy heppie kanon moes
>> gestuur het by daardie eerste onredelike jaloesie, ipv om hom tevrede te
>> stel.
>>
>> 2) Twee bladsye verder word 'n boek bespreek - Mystery of Love deur Don
>> Miguel Ruiz - waarin hy die volgende te sê het - As jy jou maat manipuleer
>> om haar/hom na jou smaak te verander, verkeer die verhouding in gevaar,
>> omdat die stryd om beheer dui op 'n gebrek aan respek vir 'n ander. Moenie
>> van 'n ander verwag om sy/haar houding of gedrag te verander nie, verander
>> jouself om aan te pas.
>>
>> 3) En op die ander bladsy is daar 'n artikel oor labarinte - dit word
>> deesdae vir meditasie gebruik. 'n Wandeling op so 'n sirkelpad help mens glo
>> om jou gewone denkwyse te laat vaar en anders oor dinge te begin dink.
>> Dink aan 'n netelige vraag as jy die doolhof binnegaan, bly 'n rukkie
>> rustig in die middel en wag dat die oplossing na jou toe kom. Jy sal
>> ontspanne en verfris voel as jy die labarint verlaat.
>>
>> Hier is die goeie nuus - mens kan nou klein hout-labarinte koop waarop mens
>> jou vingers kan laat wandel.
>>
>> Die artikel praat ook van die indrukwekkende ( lewensgroot) labarint op
>> Barrydale ( Max se plek).
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kerkstraat Bom
Volgende onderwerp: KWV UKkasie Kunstefees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 18:24:06 MGT 2024