Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerkstraat Bom
Kerkstraat Bom [boodskap #78054] Wo, 21 Mei 2003 00:55 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
http://go.to/samagte

Op hierdie datum, 20 jaar gelede was 19 lede van die SALM vermoor, deur 'n terroriste bom wat deur lafhartige ANC terroriste geplant was.

Ek salueer my SALM kamerade.

WE SHALL NOT FORGET THEM!!
Re: Kerkstraat Bom [boodskap #78069 is 'n antwoord op boodskap #78054] Wo, 21 Mei 2003 06:53 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie dag was die swartste dag wat ek kan onthou toe ons die swart pluim rook sien opstyg tussen die geboue van Pretoria net na die dubbele slag. Die toneel was aaklig.......dit was toe só maklik om te haat............
"Frikkie Potgieier" skryf in boodskap news:baeiq9$inq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
http://go.to/samagte
Op hierdie datum, 20 jaar gelede was 19 lede van die SALM vermoor, deur 'n terroriste bom wat deur lafhartige ANC terroriste geplant was.

Ek salueer my SALM kamerade.

WE SHALL NOT FORGET THEM!!
Vorige onderwerp: Elise Botha
Volgende onderwerp: Drie in Een
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:30:19 MGT 2024