Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77943] |
Ma., 19 Mei 2003 11:47  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer prostisusie gewettig word sal
1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77988 is 'n antwoord op boodskap #77959] |
Di., 20 Mei 2003 01:26  |
Afro Ozzie
Boodskappe: 37 Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Of "Naai en laat waai"
"TJ" skryf in boodskap news:3ec8e629$0$231@hades.is.co.za...
> Betaal-soos-jy-pomp?
>
> "Pay-as-you-go" met 'n pre-paid voucher!
>
> :-)
>
> TJ
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.481 / Virus Database: 277 - Release Date: 13/05/2003
|
|
|