Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ekke toets net....
Ekke toets net.... [boodskap #77841] Sa, 17 Mei 2003 13:06 na volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Toets net , sal later my "sê kom sê"
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77845 is 'n antwoord op boodskap #77841] Sa, 17 Mei 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 15:06:18 +0200, "Hein" wrote:

> Toets net , sal later my "sê kom sê"
>
So.culture.afrikaanse-testing word
daarvoor gebruik, Hein.
Moenie pêrre soekie

DD
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77846 is 'n antwoord op boodskap #77845] Sa, 17 Mei 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hou jy daarvan om mense so te kritiseer??
Jamer ek's so *&^$& nuuskierig.

"DD" skryf in boodskap news:dhhccvkm960921o5oojj8amcp82hpnllnu@4ax.com...
> On Sat, 17 May 2003 15:06:18 +0200, "Hein"
> wrote:
>
>> Toets net , sal later my "sê kom sê"
>>
> So.culture.afrikaanse-testing word
> daarvoor gebruik, Hein.
> Moenie p�rre soekie
>
> DD
>
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77847 is 'n antwoord op boodskap #77846] Sa, 17 Mei 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 16:35:16 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Hou jy daarvan om mense so te kritiseer??
> Jamer ek's so *&^$& nuuskierig.
>

Hy't ons nie gekritiseer nie, Andries.
Hy toets net.

DD
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77848 is 'n antwoord op boodskap #77847] Sa, 17 Mei 2003 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was op jou gemik..

"DD" skryf in boodskap news:eaiccvs7nbdjnd6fd52q2r6nkl81iglpki@4ax.com...
> On Sat, 17 May 2003 16:35:16 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Hou jy daarvan om mense so te kritiseer??
>> Jamer ek's so *&^$& nuuskierig.
>>
>
> Hy't ons nie gekritiseer nie, Andries.
> Hy toets net.
>
> DD
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77849 is 'n antwoord op boodskap #77848] Sa, 17 Mei 2003 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 16:42:00 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Dit was op jou gemik..
>

Op my van alle mense:-)))?
Driesman, is jy besig om my te kritiseer?

DD
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77851 is 'n antwoord op boodskap #77849] Sa, 17 Mei 2003 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee!
Maar in elkgeval. hoe's besighied?

"DD" skryf in boodskap news:k2jccvk97l7tgu62a5mgt8esl6tti6hsgg@4ax.com...
> On Sat, 17 May 2003 16:42:00 +0200, "Andries Kriel"
> wrote:
>
>> Dit was op jou gemik..
>>
>
> Op my van alle mense:-)))?
> Driesman, is jy besig om my te kritiseer?
>
> DD
>
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77852 is 'n antwoord op boodskap #77851] Sa, 17 Mei 2003 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 May 2003 17:03:50 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

> Nee!
> Maar in elkgeval. hoe's besighied?
>

Wat besighied betref, ek is nou besig om dokumente te scan
wat ek daarna in PDF formateer en dan na Mesina (Musina:-)?
epos. Dit sal Maandagoggend geteken terug wees in my
kantoor.
Elektronika ontvang nie werklik die waardering wat dit toekom nie.

DD
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77854 is 'n antwoord op boodskap #77841] Sa, 17 Mei 2003 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Hein" sê sy sê in
beriggie :

> Toets net , sal later my "sê kom sê"
>
Beskeie soos ons is, sê ons slegs "ons zegje". ;))

:-bvb-:
Baie vogtige soentjies van die Noordelike Halfrond.

--
Posted by usenet4all.com
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77893 is 'n antwoord op boodskap #77841] So, 18 Mei 2003 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, 'n man moet iewers 'n plekkie kry om sy sê inte kry, by die huis sukkel
jy bietjie met die eva geslag saam.
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77903 is 'n antwoord op boodskap #77893] So, 18 Mei 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 May 2003 19:11:25 +0200, "Hein" wrote:
> by die huis sukkel jy bietjie met die eva geslag saam.
>

Hier ook

Didi
Re: Ekke toets net.... [boodskap #77915 is 'n antwoord op boodskap #77893] So, 18 Mei 2003 23:35 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Shame

E

"Hein" wrote:
> Ja, 'n man moet iewers 'n plekkie kry om sy sê inte kry, by die huis sukkel
> jy bietjie met die eva geslag saam.
>
Vorige onderwerp: Re: A sad story aboot cowz
Volgende onderwerp: Beste Afrikaanse CDs??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:28:30 MGT 2024