Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FCUK
FCUK [boodskap #77808] |
Sat, 17 May 2003 04:28  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
Spreek dit uit efsiejoeky.
Waarvoor staan die voorletters?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: FCUK [boodskap #77853 is 'n antwoord op boodskap #77837] |
Sat, 17 May 2003 15:44  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
OOO - So iemand in Bemarking kon nie spel nie en het FCUK gespel i.p.v.
FCUG?:)))
Mense kan tog so woordbedinges raak - 'n vriendin skryf vir my haar
kleinseun kry 'n video present van sy tannie in Tauwan van Duffy Duck. Op
die omslag het die snapsnese mooi duidelik geskryf: Duffy Fuck and Friends.
Miskien het ons nou iets geleer wat ons nooit geweet het nie, net soos wat
hulle l vir r sê, net so is 'n d 'n f:)))
Dink net - daardie word faarfie - en daar dobbel ons alweer:))
( daar is mos bevind dat in verhouding met die bevolking, Suid-Afrikaners
die voorlopers is met dobbel - net Australië kom effens naby in die tweede
plek , en NZ en die VSA ver agter in die derde en vierde plekke.)
Annette
"Stone" skryf in boodskap news:ba557c$pbj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die besigheid se naam. Eintlik "French Connection Group plc".
>
> Hulle is "into international retailling and wholesaling of fashion clothing
> and accessories"
>
> "Annette" wrote in message
> news:ba4l78$pai7b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat het dit met horlosies te doen?
>> En buitendien is dit vals adverteerdery, want daar is deesdae nie meer
>> politiekgewys 'n French Connection met die UK nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> .softhome.net> skryf in boodskap news:ba4j9b$brv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> French Connection UK
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ba4e0h$pi40o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nuwe horlosie wat nou hier geadverteer word.
>>>> Spreek dit uit efsiejoeky.
>>>> Waarvoor staan die voorletters?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:31 UTC 2025
|