Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dringende versoek
dringende versoek [boodskap #7774] |
Tue, 10 December 1996 00:00  |
hwa...
Boodskappe: 31 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het 'n dringende versoek -
Ek soek iemand wat binne die volgende week of wat (dis vandag 10 Desember)
Europa toe vertrek uit Kaapstad. Ek het 'n dringende pakkie wat in België moet
uitkom so gou moontlik, maar ek wil dit nie pos nie, want dan kom dit of nooit
daar nie of eers oor baie lank. En 'n koerier kos 'n plaas se prys. As iemand
dalk die pakkie vir my in Europa kan pos, sal dit gouer in België aankom.
Vanselfsprekend sal ek alle koste daaraan verbonde dra.
Ek weet dis 'n long shot, die odds is skraal, maar miskien.....
E-pos my asseblief by hwa...@burger.naspers.co.za indien jy kan help.
Dankie
Herman
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dringende Versoek [boodskap #42222 is 'n antwoord op boodskap #42174] |
Fri, 18 May 2001 20:23   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie die sissende slange vergeet nie Krokkie. :-) Haai sjym, ek
voel sleg om hom sleg te sê, hy bedoel dit so ernstig.
pop
Krokkie skryf in boodskap news:3b04af64$0$227@hades.is.co.za...
> Nee ek dink hy reis tussen die paradys en die paraindiehuis
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9e0tgf$phv$1@azure.nl.gxn.net...
>> As jy al die kak tussendeur uitgelaat het, kon jy dit nou al geplaas
>> het.
>>
>> Maar ek het lanklaas 'n brief uit die paradys gelees, so ek sal jou nie
>> nou al (weer) ignoreer nie... Ek wonder hoeveel van 'n reisiger is jy?
>> Ek tel natuurlik nie REP's as reisigers nie, want ek dink dis die naaste
>> wat jy nog ooit aan "reis" gekom het. Of reis jy net tussen jou werk en
>> jou huis?
>>
>> Tog is dit só 'n mooi naam :-)
>>
>> Ga jou goed, reisiger!
>>
>> "reisiger" wrote in message
>> news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
>>> 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende
>> Maandag verwag
>>> word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone
>> van ons
>>> Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>>
>>> Hoop dit help.
>>> Saam vir 'n beter toekoms.
>>> Een vir almal en Almal vir een.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Dringende Versoek [boodskap #42225 is 'n antwoord op boodskap #7774] |
Fri, 18 May 2001 21:39   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie hy trek ons bene nie Danielle, dalkies trek hy
sulke lang groen drelle uit die Dogwood bome van Arkansas
(of is dit nou Tennessee, anyway, een van daai suidelike state).
:-))
pop
Danielle skryf in boodskap news:b22bgtole2jerhlr0btgv20ojt6l26d7ur@4ax.com...
> On Fri, 18 May 2001 15:23:46 -0500, "poppie" wrote:
>
> :-)))))))))
> Maar dink jy nie hy trek dalk ons bene ook nie? :-))
>
>
>
>> pop
>>
>> Krokkie wrote in message
>> news:3b04af64$0$227@hades.is.co.za...
>>> Nee ek dink hy reis tussen die paradys en die paraindiehuis
>
>
>>> "Max" skryf in boodskap news:9e0tgf$phv$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> As jy al die kak tussendeur uitgelaat het, kon jy dit nou al geplaas
>>>> het.
>>>>
>>>> Maar ek het lanklaas 'n brief uit die paradys gelees, so ek sal jou nie
>>>> nou al (weer) ignoreer nie... Ek wonder hoeveel van 'n reisiger is jy?
>>>> Ek tel natuurlik nie REP's as reisigers nie, want ek dink dis die naaste
>>>> wat jy nog ooit aan "reis" gekom het. Of reis jy net tussen jou werk en
>>>> jou huis?
>>>>
>>>> Tog is dit só 'n mooi naam :-)
>>>>
>>>> Ga jou goed, reisiger!
>>>>
>>>> "reisiger" wrote in message
>>>> news:MMAM6.4448$6j3.398250@www.newsranger.com...
>>>> > 'n Interessante bydrae word aan gewerk, en kan voor die komende
>>>> Maandag verwag
>>>> > word. As 'n gratis geskenk. Om die vrede en voorspoed van die Persone
>>>> van ons
>>>> > Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
>>>> >
>>>> > Hoop dit help.
>>>> > Saam vir 'n beter toekoms.
>>>> > Een vir almal en Almal vir een.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
|
|
|
|
|
Re: Dringende Versoek [boodskap #42406 is 'n antwoord op boodskap #7774] |
Mon, 21 May 2001 06:14  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So jaar of 2 gelede kon ek nog onthou hy se hy bly of werk in Kempton Park
"Danielle" skryf in boodskap news:qn7bgtg3nk1ptdf7ovehbl1r8fv0lm9edn@4ax.com...
> On Fri, 18 May 2001 16:39:51 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Ek dink nie hy trek ons bene nie Danielle, dalkies trek hy
>> sulke lang groen drelle uit die Dogwood bome van Arkansas
>> (of is dit nou Tennessee, anyway, een van daai suidelike state).
>> :-))
>
> Eeeeuw!! :-)
> Ek dog die " reisiger" sit rustig daar in die Nuwe SA, of is dit dalk
> ZA? Kan nooit seker wees nie! :-)))))
> Maar dan - mens kan ook ENIGIETS verwag vanuit daai suidelike
> state. Snaakse goeters kruip daar uit: -))))
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:17:32 UTC 2025
|