Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid-Afrikaanse Nuusgroep op CNN
Suid-Afrikaanse Nuusgroep op CNN [boodskap #42220] Vr, 18 Mei 2001 18:39 na volgende boodskap
Onlinedude  is tans af-lyn  Onlinedude
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Norbert,

Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'

http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
Re: Suid-Afrikaanse Nuusgroep op CNN [boodskap #42229 is 'n antwoord op boodskap #42220] Sa, 19 Mei 2001 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danke vir hierdie inligtings.

Norbert

"Onlinedude" schreef:

> Norbert,
>
> Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
> Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
> meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
> Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
> mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
> nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'
>
> http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
>
Die spelling van "Interessant" [boodskap #42235 is 'n antwoord op boodskap #42220] Sa, 19 Mei 2001 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook nooit geweet hoe om interessant te spel nie, tot my vrou my
gesê het dat dit een rok (r) en twee skoene (s) is. Nou twyfel ek nooit
meer nie...
_________________________________________________________

"Onlinedude" skryf in boodskap news:9e3qie$drr$1@neptunium.btinternet.com...
> Norbert,
>
> Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
> Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
> meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
> Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
> mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
> nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'
>
> http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
>
Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42244 is 'n antwoord op boodskap #42235] Sa, 19 Mei 2001 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het weer geleer om 'n groot R te maak, en 'n klein s bo en onder in die
R in te skryf.
Dit lyk interessant - en ek het nog nooit probleme met die woord gehad nie,
Jou beskrywing is ook 'n goeie een om te onthou.
Annette

Max wrote in message ...
> Ek het ook nooit geweet hoe om interessant te spel nie, tot my vrou my
> gesê het dat dit een rok (r) en twee skoene (s) is. Nou twyfel ek nooit
> meer nie...
> _________________________________________________________
> "Onlinedude" wrote in message
> news:9e3qie$drr$1@neptunium.btinternet.com...
>> Norbert,

>> Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
>> Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
>> meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
>> Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
>> mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
>> nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'

>> http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
>
Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42255 is 'n antwoord op boodskap #42244] Sa, 19 Mei 2001 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons het "school" leer spel met "Slangetjie krulletjie huh, wielietjie
wieletjie luh"!!!

Jy't nog nooit probleme gehad nie, omdat jy nog steeds die R prentjie in
jou kop het :-)
___________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e59at$sib$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons het weer geleer om 'n groot R te maak, en 'n klein s bo en onder in die
> R in te skryf.
> Dit lyk interessant - en ek het nog nooit probleme met die woord gehad nie,
> Jou beskrywing is ook 'n goeie een om te onthou.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Ek het ook nooit geweet hoe om interessant te spel nie, tot my vrou my
>> gesê het dat dit een rok (r) en twee skoene (s) is. Nou twyfel ek nooit
>> meer nie...
>> _________________________________________________________
>> "Onlinedude" wrote in message
>> news:9e3qie$drr$1@neptunium.btinternet.com...
>>> Norbert,
>
>>> Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
>>> Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
>>> meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
>>> Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
>>> mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
>>> nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'
>
>>> http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
>>
>
Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42265 is 'n antwoord op boodskap #42255] Sa, 19 Mei 2001 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Reg - ons het ook school so geleer spel:)))
G'n wonder vandag se kinders kan nie lees nie - hulle word nie geleer om te
spel nie;))
Annette

Max wrote in message ...
> Ons het "school" leer spel met "Slangetjie krulletjie huh, wielietjie
> wieletjie luh"!!!
>
> Jy't nog nooit probleme gehad nie, omdat jy nog steeds die R prentjie in
> jou kop het :-)
> ___________________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e59at$sib$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons het weer geleer om 'n groot R te maak, en 'n klein s bo en onder in die
>> R in te skryf.
>> Dit lyk interessant - en ek het nog nooit probleme met die woord gehad nie,
>> Jou beskrywing is ook 'n goeie een om te onthou.
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> Ek het ook nooit geweet hoe om interessant te spel nie, tot my vrou my
>>> gesê het dat dit een rok (r) en twee skoene (s) is. Nou twyfel ek nooit
>>> meer nie...
>>> _________________________________________________________
>>> "Onlinedude" wrote in message
>>> news:9e3qie$drr$1@neptunium.btinternet.com...
>>>> Norbert,
>>
>>>> Jy wil mos graag ander mense se menings sien.
>>>> Gaan na die CNN nuusgroep.Ongelukkig lyk die swart deelnemers
>>>> meer na regse 'African-Americans' wat nie die vaagste benul het van
>>>> Suid-Afrika nie.Tog is dit interresant om te sien wat van die mense se en
>>>> mens kan partykeer ook nie help om te lag vir die gemors wat hulle kwyt raak
>>>> nie.Soos hulle se 'Ignorance is bliss'
>>
>>>> http://community.cnn.com/cgi-bin/WebX?13@245.mefpef3Fk3e^1@. eeb7dd8
>>>
>>
>
Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42313 is 'n antwoord op boodskap #42265] So, 20 Mei 2001 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9e5gnq$1c8$3@ctb-nnrp1.saix.net...
: Reg - ons het ook school so geleer spel:)))
: G'n wonder vandag se kinders kan nie lees nie - hulle word nie
geleer om te
: spel nie;))
: Annette
~~~~~~~~~~~~~

nou is daar 3 van ons wat uit dieselfde stal kom .... heheheh

wat van Mississippi
mis-sis-sippi
of
mr. d
mr. i
mr. ffi
mr. c
mr. u
mr. lty
--
-------------------------------------------
To much analysis leads to paralysis.
-------------------------------------------
Re: Die spelling van "Interessant" [boodskap #42411 is 'n antwoord op boodskap #42313] Ma, 21 Mei 2001 07:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, helaas. Ken altwee daardie ook.
Kon nog nooit weet hoekom difficulty so moeilik sou wees nie - miskien vir
die Engelse kinders. Die dubbele f is mos effens ongehoords by hulle.
Annette

Tobie wrote in message ...
> "Annette" wrote in message
> news:9e5gnq$1c8$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> : Reg - ons het ook school so geleer spel:)))
> : G'n wonder vandag se kinders kan nie lees nie - hulle word nie
> geleer om te
> : spel nie;))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~~~~
>
> nou is daar 3 van ons wat uit dieselfde stal kom .... heheheh
>
> wat van Mississippi
> mis-sis-sippi
> of
> mr. d
> mr. i
> mr. ffi
> mr. c
> mr. u
> mr. lty
> --
> -------------------------------------------
> To much analysis leads to paralysis.
> -------------------------------------------
>
Vorige onderwerp: dringende versoek
Volgende onderwerp: India
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 18:13:31 MGT 2024