Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » klip in die bos..
klip in die bos.. [boodskap #77264] So, 04 Mei 2003 18:28 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy homself
dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel

hehehehe
Re: klip in die bos.. [boodskap #77266 is 'n antwoord op boodskap #77264] So, 04 Mei 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:

> Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy homself
> dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>
> hehehehe
>

Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
dat die waarheid soms snaakser is as 'n
grap

DD
Re: klip in die bos.. [boodskap #77268 is 'n antwoord op boodskap #77266] So, 04 Mei 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was

"DD" skryf in boodskap news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
> On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:
>
>> Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy homself
>> dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>
>> hehehehe
>>
>
> Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
> dat die waarheid soms snaakser is as 'n
> grap
>
> DD
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77285 is 'n antwoord op boodskap #77268] Ma, 05 Mei 2003 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"AJ" skryf in boodskap news:...
> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was

Ragel: Andries, Johannes, jy gaan nie lank hier wees nie . . .
Re: klip in die bos.. [boodskap #77288 is 'n antwoord op boodskap #77285] Ma, 05 Mei 2003 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 4 May 2003 21:22:25 -0700, rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) wrote:

> "AJ" skryf in boodskap news:...
>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>
> Ragel: Andries, Johannes, jy gaan nie lank hier wees nie . . .

Ek dink ook so, Ragel. Andries Johannes gaan nie lank hier wees nie.

Didi Nokia
(die 3310 weergawe ;-)
Re: klip in die bos.. [boodskap #77289 is 'n antwoord op boodskap #77285] Ma, 05 Mei 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 4 May 2003 21:22:25 -0700, rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) wrote:

> "AJ" skryf in boodskap news:...
>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>
> Ragel: Andries, Johannes, jy gaan nie lank hier wees nie . . .

Norbert: man, jy gaan jou lewe riskeer!
Re: klip in die bos.. [boodskap #77295 is 'n antwoord op boodskap #77268] Ma, 05 Mei 2003 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gelukkig verkies ons om op 'n hoër, meer intenser, meer logiese vlak te
beweeg wat nie hoofsaaklik deur hormone aangedryf word nie.

Annette

"AJ" skryf in boodskap news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>
> "DD" wrote in message
> news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
>> On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:
>>
>>> Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy
> homself
>>> dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>>
>>> hehehehe
>>>
>>
>> Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
>> dat die waarheid soms snaakser is as 'n
>> grap
>>
>> DD
>>
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77300 is 'n antwoord op boodskap #77295] Ma, 05 Mei 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Vrou meld die ander dag die belangrikste 2 dinge wat vrouens van mans
belang nl. aandag asook geen poging om te probeer verstaan nie.

"Annette" skryf in boodskap news:b959ip$f72jg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gelukkig verkies ons om op 'n hoër, meer intenser, meer logiese vlak te
> beweeg wat nie hoofsaaklik deur hormone aangedryf word nie.
>
> Annette
>
>
> "AJ" wrote in message
> news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
>>> On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:
>>>
>>>> Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy
>> homself
>>>> dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>>>
>>>> hehehehe
>>>>
>>>
>>> Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
>>> dat die waarheid soms snaakser is as 'n
>>> grap
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77309 is 'n antwoord op boodskap #77268] Ma, 05 Mei 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, ons hou nie daarvan om so laag te daal nie. :o))

E

"AJ" skryf in boodskap news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
Re: klip in die bos.. [boodskap #77311 is 'n antwoord op boodskap #77309] Ma, 05 Mei 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 May 2003 20:25:13 +0200, "Elaine" wrote:

> Nee wat, ons hou nie daarvan om so laag te daal nie. :o))
>
> E

Skerp Elaine:-)
maar... (!)
GGMMMFFFF!!!!!!!!!!!!

DD
Re: klip in die bos.. [boodskap #77320 is 'n antwoord op boodskap #77285] Ma, 05 Mei 2003 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
HOEKOM??

"Rachel Couché" skryf in boodskap news:b832399c.0305042022.78ad513f@posting.google.com...
> "AJ" wrote in message
news:...
>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>
> Ragel: Andries, Johannes, jy gaan nie lank hier wees nie . . .
Re: klip in die bos.. [boodskap #77324 is 'n antwoord op boodskap #77311] Ma, 05 Mei 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>> Nee wat, ons hou nie daarvan om so laag te daal nie. :o))

> Skerp Elaine:-)
> maar... (!)
> GGMMMFFFF!!!!!!!!!!!!

LOL! Nou wat sou die dame dan nou bedoel het, wonner ek? :-)))
Re: klip in die bos.. [boodskap #77337 is 'n antwoord op boodskap #77324] Ma, 05 Mei 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 May 2003 17:50:44 -0400, Katryn wrote:

>
> LOL! Nou wat sou die dame dan nou bedoel het, wonner ek? :-)))
>

Moet nog uitwerk, ek hoop ek raai verkeerd.

DD
Re: klip in die bos.. [boodskap #77359 is 'n antwoord op boodskap #77295] Di, 06 Mei 2003 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die storie dat as jy 'n vrou se verstand in 'n mossie oorplant,
vlieg dit agteruit?

"Annette" skryf in boodskap news:b959ip$f72jg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gelukkig verkies ons om op 'n hoër, meer intenser, meer logiese vlak te
> beweeg wat nie hoofsaaklik deur hormone aangedryf word nie.
>
> Annette
>
>
> "AJ" wrote in message
> news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
>>> On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:
>>>
>>>> Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy
>> homself
>>>> dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>>>
>>>> hehehehe
>>>>
>>>
>>> Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
>>> dat die waarheid soms snaakser is as 'n
>>> grap
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77361 is 'n antwoord op boodskap #77359] Di, 06 Mei 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wat jy sê. 'n storie - maar die logiese afleiding is dat die mossie met
die vroulike verstand iets kan doen wat geen ander mossie mos nie kan doen
nie;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb79c9d.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van die storie dat as jy 'n vrou se verstand in 'n mossie oorplant,
> vlieg dit agteruit?
> "Annette" wrote in message
> news:b959ip$f72jg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gelukkig verkies ons om op 'n hoër, meer intenser, meer logiese vlak te
>> beweeg wat nie hoofsaaklik deur hormone aangedryf word nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "AJ" wrote in message
>> news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
>>>> On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:
>>>>
>>>> >Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het
hy
>>> homself
>>>> >dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>>> >
>>>> >hehehehe
>>>> >
>>>>
>>>> Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
>>>> dat die waarheid soms snaakser is as 'n
>>>> grap
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77369 is 'n antwoord op boodskap #77361] Di, 06 Mei 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Jy is die EERSTE vrou wat vir my 'n goeie een teruggee........jy
wen 'n ...............!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:b98840$gks49$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis wat jy sê. 'n storie - maar die logiese afleiding is dat die mossie met
> die vroulike verstand iets kan doen wat geen ander mossie mos nie kan doen
> nie;)))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3eb79c9d.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van die storie dat as jy 'n vrou se verstand in 'n mossie oorplant,
>> vlieg dit agteruit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b959ip$f72jg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Gelukkig verkies ons om op 'n hoër, meer intenser, meer logiese vlak te
>>> beweeg wat nie hoofsaaklik deur hormone aangedryf word nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "AJ" wrote in message
>>> news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
>>>> > On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ"
> wrote:
>>>> >
>>>> > >Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het
> hy
>>>> homself
>>>> > >dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>>> > >
>>>> > >hehehehe
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
>>>> > dat die waarheid soms snaakser is as 'n
>>>> > grap
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77386 is 'n antwoord op boodskap #77324] Di, 06 Mei 2003 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol, ek sien ek's verkeerd verstaan! Ek het dit heel onskuldig bedoel -
regtig!

E

"Katryn" wrote:
>
> LOL! Nou wat sou die dame dan nou bedoel het, wonner ek? :-)))
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77399 is 'n antwoord op boodskap #77386] Di, 06 Mei 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> lolol, ek sien ek's verkeerd verstaan! Ek het dit heel onskuldig bedoel -
> regtig!

Jaaaaaa niggie - ons glo jou nie!!
:-)))
(Dis op die oomblik pik donker hier buite en dis nou eers 15h30!
Sirenes loei vir 'n vale weens die tornado's wat gespot word, maar
gelukkig nog nie een hier naby neergesit nie. Daar was al erge
verwoesting gesaai deur hierdie einste storm in ander dele van die
land, en een hele dorpie is verwoes. Ek hoop maar dit gaan gou verby.
Maar vir eers gaan ek nou my rekenaar afskakel en in die basement gaan
sit. Volgens ons weermense sal die ergste deel van die storm oor 10
minute hier wees. Hou maar duimvas!)
Re: klip in die bos.. [boodskap #77401 is 'n antwoord op boodskap #77399] Di, 06 Mei 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 May 2003 15:32:13 -0400, Katryn wrote:

> Maar vir eers gaan ek nou my rekenaar afskakel en in die basement gaan
> sit. Volgens ons weermense sal die ergste deel van die storm oor 10
> minute hier wees. Hou maar duimvas!)
>

Nee vroumens, vat jou kompoeter saam! As ek onder die treinbrug...
Re: klip in die bos.. [boodskap #77422 is 'n antwoord op boodskap #77401] Di, 06 Mei 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Nee vroumens, vat jou kompoeter saam! As ek onder die treinbrug...

LOL!
Die ergste van die storm is nou oor hier in my geweste. Maar ai, dit
is tragies om te sien dat daar al 39 mense dood is weens die "killer
tornado's" wat die Midwest en Suide getref het die afgelope paar dae.
Dis nou daardie tyd van die jaar, so daar sal seker nog heelwat
soortgelyke storms wees. En as die tornado seisoen oor is, is dit
weer tyd vir die hurricane seisoen. Never a dull moment! :-)
Re: klip in die bos.. [boodskap #77456 is 'n antwoord op boodskap #77422] Wo, 07 Mei 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 May 2003 17:44:00 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Nee vroumens, vat jou kompoeter saam! As ek onder die treinbrug...
>
> LOL!
> Die ergste van die storm is nou oor hier in my geweste.

Selfde hier by my.
Die ergste van die storm is ook nou hiér oor in my gewete.

DD
Re: klip in die bos.. [boodskap #77466 is 'n antwoord op boodskap #77422] Wo, 07 Mei 2003 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink prettig!

E

"Katryn" wrote:

> Die ergste van die storm is nou oor hier in my geweste. Maar ai, dit
> is tragies om te sien dat daar al 39 mense dood is weens die "killer
> tornado's" wat die Midwest en Suide getref het die afgelope paar dae.
> Dis nou daardie tyd van die jaar, so daar sal seker nog heelwat
> soortgelyke storms wees. En as die tornado seisoen oor is, is dit
> weer tyd vir die hurricane seisoen. Never a dull moment! :-)
>
Re: klip in die bos.. [boodskap #77467 is 'n antwoord op boodskap #77466] Wo, 07 Mei 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

> "Katryn" wrote:
>
>> Die ergste van die storm is nou oor hier in my geweste. Maar ai, dit
>> is tragies om te sien dat daar al 39 mense dood is weens die "killer
>> tornado's" wat die Midwest en Suide getref het die afgelope paar dae.
>> Dis nou daardie tyd van die jaar, so daar sal seker nog heelwat
>> soortgelyke storms wees. En as die tornado seisoen oor is, is dit
>> weer tyd vir die hurricane seisoen. Never a dull moment! :-)

Maar hierdie storms daar by julle was darem
uitsonderlik in hul felheid en langdurigheid.
Dit was 'n baie onnatuurlike "jetstream" wat
dit veroorsaak het, en wat ook sneeu in Alberta
dag na dag laat val het in die eerste week van
Mei, wat baie laat is vir aanhoudende en swaar
sneeuval, selfs op die Kanadese prairies.
Gelukkig het die prairies die water nodig, in
enige vorm. En hulle het die afgelope paar
seisoene juis nie genoeg reënval gekry nie.

Gloudina
Re: klip in die bos.. [boodskap #77469 is 'n antwoord op boodskap #77466] Wo, 07 Mei 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

> "Katryn" wrote:

"killer
>> tornado's"

Ek was verbaas om te hoor dat, na die
VSA, Kanada die hoogste aantal tornados
in die wêreld het. Ek sou dink dat daar
meer sulke soort goed in sekere dele van
die Verre Ooste moes wees. Of sekere dele
van Rusland, of Indië, of Pakistan.
Blykbaar is meeste tornados in Suidwes-
Ontario en in die prairies, in Kanada.
Daar is sekere tornado alleys in Suid-
wes Ontario, wat deels is as gevolg van
die manier waarop die weer, wat uit die
suide deur die VSA opkom, deur die Groot
Mere beinvloed word. Ottawa is nie in so
'n tornado alley nie, maar ons het al een
hier gehad, wat net aan die anderkant
van die rivier regoor ons woonstel geland
het. Ons was juis in 'n kar op die periferie
van die reënstorm wat om so 'n tornado
hang. Ons moes stilhou, want ons kon nie
deur die kar se ruite sien nie, ten spyte
van die werking van die reënveërs en die
lugverkoelingsisteem.

Gloudina
Re: klip in die bos.. [boodskap #77473 is 'n antwoord op boodskap #77469] Do, 08 Mei 2003 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis darem al storm wat die klok slaan deesdae?..
Verlede week nog het 'n hewige haelbui half my tuin verwoes.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: klip in die bos.. [boodskap #77475 is 'n antwoord op boodskap #77473] Do, 08 Mei 2003 00:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Molle, haelbuie.....Na die volgende plaag sal jy moet begin dink aan n
offer.....

Lorinda

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:7g7jbv4s76fo9qhcbsk6qint8vngk9pal5@4ax.com...
> Dis darem al storm wat die klok slaan deesdae?..
> Verlede week nog het 'n hewige haelbui half my tuin verwoes.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: klip in die bos.. [boodskap #77476 is 'n antwoord op boodskap #77475] Do, 08 Mei 2003 00:23 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 May 2003 01:14:11 +0100, "Raj" wrote:

> Molle, haelbuie.....Na die volgende plaag sal jy moet begin dink aan n
> offer.....
>
> Lorinda
>
Inderdaad. Maar teenwoordig doen ons dit nie meer nie. In Vlaandere
het die belastinggaarder die plaas van God ingeneem. Offers gaan nou
sy rigting.

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier?
Volgende onderwerp: Elana Meyer geskors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:34:42 MGT 2024