Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier?
Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77003] |
Fri, 02 May 2003 07:25  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
Annette
|
|
|
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77004 is 'n antwoord op boodskap #77003] |
Fri, 02 May 2003 08:58   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy moes na Sex and the City gekyk het. Samantha het die skreeuende kleintjie
tjoepstil gekry deur net haar vibritor aan te skakel en dit langs die baba
se kop te sit:)))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3eb23748.0@news1.mweb.co.za...
> Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
> tussenin my man probeer voer. Ergste is my sus se kind is nou op 'n
> moeilike stadium (3 maande) en sy wil nie slaap nie, skree as ek haar in die
> wiegie sit, skree as ek haar in die die stootwaentjie sit, wil nie eet
> nie... Dit was 'n moeilike dag gewees :-)) So, nou rus ek maar vandag.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8t79g$d8th1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
>> Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
>> middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77007 is 'n antwoord op boodskap #77003] |
Fri, 02 May 2003 09:15   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
tussenin my man probeer voer. Ergste is my sus se kind is nou op 'n
moeilike stadium (3 maande) en sy wil nie slaap nie, skree as ek haar in die
wiegie sit, skree as ek haar in die die stootwaentjie sit, wil nie eet
nie... Dit was 'n moeilike dag gewees :-)) So, nou rus ek maar vandag.
E
"Annette" skryf in boodskap news:b8t79g$d8th1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
> Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
> middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
>
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie braat tor? [boodskap #77455 is 'n antwoord op boodskap #77421] |
Wed, 07 May 2003 17:37  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 6 May 2003 23:35:03 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Wouter
> Dit werk blykbaar ongeveer soos nekmasseerders.
> Maar laat Elaine liewers verduidelik, sy het 'n beter gevoel daarvoor..
>
Ek weet nie of dit so werk nie, maar
ek het erens gehoor dat 'n nekmasseerder
nie noodwendig vir nek massering aangewend
hoef te word nie.
'Wie braat tor'of 'wat praat for'?
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:47:04 UTC 2025
|