Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan dit reg wees?
Kan dit reg wees? [boodskap #76446] Di, 22 April 2003 08:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
die invloed ook
Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)

Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.

Annette
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76450 is 'n antwoord op boodskap #76446] Di, 22 April 2003 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
BWHAAAAHAHAHA ja ek wonder ook ...... dalk is dit hoekom hulle planne het
vir n nuwe tronk daar by kimberly - vryburg se area :-)
Toemaar .... is die nuwe suid afrika hierie :-)
VIVA BOEREWORS!!!!!!!!! :-)

> Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
> aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
> die invloed ook
> Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
> Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
> die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
> bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
> geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>
> Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>
> Annette
>
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76451 is 'n antwoord op boodskap #76450] Di, 22 April 2003 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Apr 2003 10:46:23 +0200, "Woestyngoggatjie"
wrote:

> Toemaar .... is die nuwe suid afrika hierie :-)

Ja. In die ou Suid-Afrika het die boere mos vrylik dronk rondgejaag in
karre.
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76453 is 'n antwoord op boodskap #76451] Di, 22 April 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my die dronkrondgejagery is baie gou aangeleer deur die soustreinryers.
Hierdie dronk boere in hulle karre is alles die hotel se kroeg op die dorp
se skuld;))

Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ea504b1.3827125@news.saix.co.za...
> On Tue, 22 Apr 2003 10:46:23 +0200, "Woestyngoggatjie"
> wrote:
>
>
>
> Ja. In die ou Suid-Afrika het die boere mos vrylik dronk rondgejaag in
> karre.
>
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76461 is 'n antwoord op boodskap #76446] Di, 22 April 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy my vertel dat essaybiesie se nuusdiens nou sommer vir ons oop en
bloot lieg?:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b832ti$868$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
> gewees. Dit moet seker "30" lees.
> "Annette" wrote in message
> news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
>> aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
>> die invloed ook
>> Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
>> Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
>> die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
>> bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
>> geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>>
>> Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76463 is 'n antwoord op boodskap #76446] Di, 22 April 2003 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
gewees. Dit moet seker "30" lees.

"Annette" skryf in boodskap news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
> aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
> die invloed ook
> Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
> Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
> die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
> bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
> geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>
> Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>
> Annette
>
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76477 is 'n antwoord op boodskap #76461] Di, 22 April 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer - maar as dit die bron van inligting was dan is ek verkeerd ...

"Annette" skryf in boodskap news:b833te$5re61$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wil jy my vertel dat essaybiesie se nuusdiens nou sommer vir ons oop en
> bloot lieg?:)))
> Annette
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b832ti$868$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
>> gewees. Dit moet seker "30" lees.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
>>> aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
>>> die invloed ook
>>> Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
>>> Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
>>> die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
>>> bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
>>> geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>>>
>>> Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76493 is 'n antwoord op boodskap #76477] Di, 22 April 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Apr 2003 13:23:27 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

30 000? sorry maar die spiedkops is te stupid om so ver te kan tel.
meeste kan nie eers spel nie. n kaartjie wat ek gekry het spel bike as
byke en number is sommer nomber. na 10 moet n spiedkop sy skoene
uittrek as hy verder wil gaan

> Jammer - maar as dit die bron van inligting was dan is ek verkeerd ...
> "Annette" wrote in message
> news:b833te$5re61$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wil jy my vertel dat essaybiesie se nuusdiens nou sommer vir ons oop en
>> bloot lieg?:)))
>> Annette

>> "Jonas" wrote in message
>> news:b832ti$868$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
>>> gewees. Dit moet seker "30" lees.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
>>>> aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
>>>> die invloed ook
>>>> Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
>>>> Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
>>>> die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
>>>> bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
>>>> geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>>>>
>>>> Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76498 is 'n antwoord op boodskap #76453] Di, 22 April 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
:o) :o) :o)

> Lyk my die dronkrondgejagery is baie gou aangeleer deur die soustreinryers.
> Hierdie dronk boere in hulle karre is alles die hotel se kroeg op die dorp
> se skuld;))
>
> Annette
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ea504b1.3827125@news.saix.co.za...
>> On Tue, 22 Apr 2003 10:46:23 +0200, "Woestyngoggatjie"
>> wrote:
>>
>>
>> >
>> Ja. In die ou Suid-Afrika het die boere mos vrylik dronk rondgejaag in
>> karre.
>>
>
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76500 is 'n antwoord op boodskap #76461] Di, 22 April 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
kan wees annette ..... onthou dis die nuwe SA hierie :-) hehehehe

> Wil jy my vertel dat essaybiesie se nuusdiens nou sommer vir ons oop en
> bloot lieg?:)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b832ti$868$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
>> gewees. Dit moet seker "30" lees.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
>>> aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
>>> die invloed ook
>>> Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
>>> Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
>>> die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
>>> bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
>>> geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>>>
>>> Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76501 is 'n antwoord op boodskap #76493] Di, 22 April 2003 14:06 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
:-) :-) :-) hehehehe

> served the following to the group:
>
>
> 30 000? sorry maar die spiedkops is te stupid om so ver te kan tel.
> meeste kan nie eers spel nie. n kaartjie wat ek gekry het spel bike as
> byke en number is sommer nomber. na 10 moet n spiedkop sy skoene
> uittrek as hy verder wil gaan
>
>> Jammer - maar as dit die bron van inligting was dan is ek verkeerd ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:b833te$5re61$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wil jy my vertel dat essaybiesie se nuusdiens nou sommer vir ons oop en
>>> bloot lieg?:)))
>>> Annette
>
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b832ti$868$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
>>>> gewees. Dit moet seker "30" lees.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
>>>> > aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
>>>> > die invloed ook
>>>> > Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
>>>> > Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
>>>> > die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
>>>> > bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
>>>> > geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>>>> >
>>>> > Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Is Bush dalk die antichrist? :-/
Volgende onderwerp: Die Dwergieman.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:46:35 MGT 2024