Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Dwergieman.
Die Dwergieman. [boodskap #76456] |
Tue, 22 April 2003 09:11  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die reën
gaan haal, en teen my venster kots.
Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
dit is teen my venster mors:))))
Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
die van gemompel asof dit 'n skande is.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76537 is 'n antwoord op boodskap #76505] |
Tue, 22 April 2003 22:19   |
Tufka
Boodskappe: 31 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek stem saam, Wouter! Ek was nou in Maart maand vir die eerste keer in 6
jaar(!) by die huis(!) in SA gewees en dit was baie emosioneel, ek kan
jou verseker! En ek was verstom oor die wonderlike Afrikaanse musiek. Ek
was destyds self 'n bietjie in die scene gewees, maar daai dae was dit
bietjie uncool: Daar was basies Bles en Worsie of die alternatives! En
nie een van daai twee het my so lekker gepas nie.
Maar ek was vreeslik beindruk met mense soos André Swiegers en Theuns
Jordaan asook 'n girl wat gospel sing, Réana Nel. En ek is nou regtig
nie into die scene nie, en het ook niks teen enigiemand wat daarvoor
gons nie, maar die girl kan sing, hoor. Stunning. Sy het op André se
nlaaste plaat die MOOISTE version van sy song "Blou" opgeneem wat ek nog
ooit gehoor het. En selfs mense soos Mauritz Lotz(Ghitaar) en Danny
Lalouette(Bass) het gewys dat hulle nie net goeie studio muzos is nie!
Baie, baie nice.
Dis maar my gedagtes hieroor!!
Mooi bly
A.
Wouter Plaasvark wrote:
> Ek het haar al sien optree. So gemiddeld tot redelik, ek sal nie baie
> moeite doen om dit by te woon nie. Sy is een van 'n klomp nuwe
> sangers/sangeresse wat deesdae optree, Afrikaanse popmusiek is
> besig om 'n bloeitydperk te beleef. Ek dink dis bakgat.
> Wouter
|
|
|
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76555 is 'n antwoord op boodskap #76485] |
Wed, 23 April 2003 07:03   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek sien op haar webblad sy tree al jare lank op, 'n regte deurwinterde
sangeres. Ongelukkig kom sy nie juis Baai toe nie, volgens haar program. Ek
onthou sy was in my Pretoriadae al aktief, maar sy klim nou eers onder my
vel in met 'n paar van haar nuwe treffers. Ek's maar 'n bietjie stadig.
"Gopse". Guh.
"Annette" skryf in boodskap news:b83c60$5muqu$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Toemaar Koot - jy sit daar in die gopse:)))
> Helena Hettema is al jarre lank op die kabaretverhoog. En jy is reg - sy kan
> sing.
>
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b838ch$abo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat ek een sanger belaster het, kan ek 'n ander ophemel vir balans.
>>
>> Waar was Helena Hettema my lewe lank? Die vrou het 'n stem wat mens skoon
>> beskeie maak...
>>
>> Koot
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b837kt$a2m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink
dis
>> die
>>> Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots.
So,
>> dalk
>>> het jy reg gehoor.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die
sanger
>> nie
>>>> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat
> die
>>> reën
>>>> gaan haal, en teen my venster kots.
>>>> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die
>> einde
>>>> dit is teen my venster mors:))))
>>>> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>>>>
>>>> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig
>> adverteer
>>>> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en
dan
>> word
>>>> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a State of Mind
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Daai klong [boodskap #76556 is 'n antwoord op boodskap #76499] |
Wed, 23 April 2003 07:06   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oukei, ek sal hom nog ruimte gee... :-) Dis ook net billik, want ek onthou
hoe ek destyds van Tony Marshall se vrolike musiek gehou het, en in
Duitsland is hy seker maar in dieselfde kategorie as onse Bosveldklong met
sy donkielong.
Op TV kom hy net oor as 'n Leon Schuster wannabe.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:b83l4v$h3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot
>> Hier's 'n nuwe man wat hulle wall-to-wall op TV adverteer - ek dink
>> die Bosveldklong - wat my noop om onophoudelik teen 'n venster te kots.
>
> Annette
> Ek is genadiglik die Bosveldklong tot dusver gespaar
>
> Wouter
> Hei, julle praat ligtelik van ons kultuurgoed, hierso :-)
>
> Thys die Bosveldklong was 'n groot hit by die KKNK.
> Oukei, hy is nie almal se koppie tee nie, hy is 'n kort
> dikgat wat te veel sweet en is maklik om nie van te
> hou nie. As jy 'n rede soek om nie van te hou nie, is daar baie. .
>
> Maar ek laaik hom, hy kan sing. En hy is 'n bondel energie, laat
> my nogal aan Eddie Eckstein van Impi (en die Bats) in sy jong
> dae dink. Hy sal enige paartie in top spoed sit. En hy is
> skreeusnaaks en so skerp soos 'n lemmetjie. Hy korswel die
> hele tyd met sy gehoor en het 'n antwoord op alles.
>
> Hy gaan nog 'n rukkie met ons wees, reken ek.
>
|
|
|
Re: Die Dwergieman. [boodskap #76563 is 'n antwoord op boodskap #76456] |
Wed, 23 April 2003 12:33  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hahahahahahahaha. O jitte ek het lekker gelag vir die een!! Meeste sangers
maak hulself deesdae nie meer duidelik nie. Ek ken nie Priscilla nie, wat
sing sy?
E
"Annette" skryf in boodskap news:b831p9$5m5lv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Luister nou net op die draadloos na die liedjie - en omdat die sanger nie
> mooi duidelik die woorde sing nie, hoor ek - En die Dwergieman, wat die reën
> gaan haal, en teen my venster kots.
> Na aandagtige luister, en die radio harder stel, hoor ek toe op die einde
> dit is teen my venster mors:))))
> Die sangers moet regtig leer om te artikuleer:)))
>
> Van die os op die jas - hierdie nuwe sangeres wat hulle so hewig adverteer
> op RSG se van kan ek om die dood nie hoor nie. Dis Priscilla - en dan word
> die van gemompel asof dit 'n skande is.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 21:37:39 UTC 2025
|