Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Troues en Begrafnisse
Troues en Begrafnisse [boodskap #76440] Di, 22 April 2003 06:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het hierdie naweek twee interessante videos gesien.

Wat ek geleer het:
Begrafnisse in Soweto
1) Dit word slegs op Saterdae ( verkieslik oggende) gehou.
2) Tot gemiddeld 300 begrafnisse word elke Saterdag gehou.
3) Daar is geen kerkdiens nie - 'n diens, as daar is, word by die graf
gehou.
4) Die lyk in die kis word Vrydag na die oorledene se huis geneem, waar
vriende en familie afskeid kan neem. Saterdag word die kis by die huis
gehaal en na die begraafplaas geneem.

Moslemtroue in Kaapstad.
1) Die bruidegom se familie gee die paartjie hul nuwe huis.
2) Die bruid en geen dame is by die troue in die moskee nie, maar sy sit
uitgevat in
'n vreeslike grend rok en hooftooisel en wag vir die bruidegom om haar die
eerste keer ooit te soen.
3) Dan word die naaste familie en die troupaar in die nuwe huis se
slaapkamer gesêen en daar volg 'n paartie in die huis.
Dan gaan hulle na 'n saal waar al die familie wag, en terwyl die troupaar en
hul gevolg uitgevat en droëbek op die verhoog sit, hou die gaste lekker
paartie.
Dan trek die bruid en bruidegom 'n nuwe , ander, troupak en trourok met
hooftooisel aan, en sit af na 'n groter saal waar familie, vriende en gaste
is, waar hulle weer op die verhoof sit en die gaste hulle dik eet.

Ander troues wat gewys is was 'n tradisionele Pedi troue en 'n Pedi troue in
Soweto waar die troupaar Sewende Dagse Adventiste is - twee heeltemal
uiteenlopende troues.

Annette
Re: Troues en Begrafnisse [boodskap #76464 is 'n antwoord op boodskap #76440] Di, 22 April 2003 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir my was die snaakste stukkie waar die bruidegom in die kinderswembadjie
voor die preekstoel gedoop is.
Die res was nie vir my so snaaks nie, seker omdat die mense net so is soos
die Grieke wat ek ken.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b8333i$887$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het die naweek die video van "My big fat Greek wedding" gesien. Nogal
> snaaks.
> "Annette" wrote in message
> news:b82o4m$5pq3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het hierdie naweek twee interessante videos gesien.
>>
>> Wat ek geleer het:
>> Begrafnisse in Soweto
>> 1) Dit word slegs op Saterdae ( verkieslik oggende) gehou.
>> 2) Tot gemiddeld 300 begrafnisse word elke Saterdag gehou.
>> 3) Daar is geen kerkdiens nie - 'n diens, as daar is, word by die graf
>> gehou.
>> 4) Die lyk in die kis word Vrydag na die oorledene se huis geneem, waar
>> vriende en familie afskeid kan neem. Saterdag word die kis by die huis
>> gehaal en na die begraafplaas geneem.
>>
>> Moslemtroue in Kaapstad.
>> 1) Die bruidegom se familie gee die paartjie hul nuwe huis.
>> 2) Die bruid en geen dame is by die troue in die moskee nie, maar sy sit
>> uitgevat in
>> 'n vreeslike grend rok en hooftooisel en wag vir die bruidegom om haar die
>> eerste keer ooit te soen.
>> 3) Dan word die naaste familie en die troupaar in die nuwe huis se
>> slaapkamer gesêen en daar volg 'n paartie in die huis.
>> Dan gaan hulle na 'n saal waar al die familie wag, en terwyl die troupaar en
>> hul gevolg uitgevat en droëbek op die verhoog sit, hou die gaste lekker
>> paartie.
>> Dan trek die bruid en bruidegom 'n nuwe , ander, troupak en trourok met
>> hooftooisel aan, en sit af na 'n groter saal waar familie, vriende en gaste
>> is, waar hulle weer op die verhoof sit en die gaste hulle dik eet.
>>
>> Ander troues wat gewys is was 'n tradisionele Pedi troue en 'n Pedi troue in
>> Soweto waar die troupaar Sewende Dagse Adventiste is - twee heeltemal
>> uiteenlopende troues.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Troues en Begrafnisse [boodskap #76466 is 'n antwoord op boodskap #76440] Di, 22 April 2003 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die naweek die video van "My big fat Greek wedding" gesien. Nogal
snaaks.

"Annette" skryf in boodskap news:b82o4m$5pq3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het hierdie naweek twee interessante videos gesien.
>
> Wat ek geleer het:
> Begrafnisse in Soweto
> 1) Dit word slegs op Saterdae ( verkieslik oggende) gehou.
> 2) Tot gemiddeld 300 begrafnisse word elke Saterdag gehou.
> 3) Daar is geen kerkdiens nie - 'n diens, as daar is, word by die graf
> gehou.
> 4) Die lyk in die kis word Vrydag na die oorledene se huis geneem, waar
> vriende en familie afskeid kan neem. Saterdag word die kis by die huis
> gehaal en na die begraafplaas geneem.
>
> Moslemtroue in Kaapstad.
> 1) Die bruidegom se familie gee die paartjie hul nuwe huis.
> 2) Die bruid en geen dame is by die troue in die moskee nie, maar sy sit
> uitgevat in
> 'n vreeslike grend rok en hooftooisel en wag vir die bruidegom om haar die
> eerste keer ooit te soen.
> 3) Dan word die naaste familie en die troupaar in die nuwe huis se
> slaapkamer gesêen en daar volg 'n paartie in die huis.
> Dan gaan hulle na 'n saal waar al die familie wag, en terwyl die troupaar en
> hul gevolg uitgevat en droëbek op die verhoog sit, hou die gaste lekker
> paartie.
> Dan trek die bruid en bruidegom 'n nuwe , ander, troupak en trourok met
> hooftooisel aan, en sit af na 'n groter saal waar familie, vriende en gaste
> is, waar hulle weer op die verhoof sit en die gaste hulle dik eet.
>
> Ander troues wat gewys is was 'n tradisionele Pedi troue en 'n Pedi troue in
> Soweto waar die troupaar Sewende Dagse Adventiste is - twee heeltemal
> uiteenlopende troues.
>
> Annette
>
Re: Troues en Begrafnisse [boodskap #76479 is 'n antwoord op boodskap #76464] Di, 22 April 2003 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is bepaald raakvlakke met die Boere ook ...
"Say no more ..."

"Annette" skryf in boodskap news:b833tj$5re61$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vir my was die snaakste stukkie waar die bruidegom in die kinderswembadjie
> voor die preekstoel gedoop is.
> Die res was nie vir my so snaaks nie, seker omdat die mense net so is soos
> die Grieke wat ek ken.
>
> Annette
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b8333i$887$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het die naweek die video van "My big fat Greek wedding" gesien. Nogal
>> snaaks.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b82o4m$5pq3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het hierdie naweek twee interessante videos gesien.
>>>
>>> Wat ek geleer het:
>>> Begrafnisse in Soweto
>>> 1) Dit word slegs op Saterdae ( verkieslik oggende) gehou.
>>> 2) Tot gemiddeld 300 begrafnisse word elke Saterdag gehou.
>>> 3) Daar is geen kerkdiens nie - 'n diens, as daar is, word by die graf
>>> gehou.
>>> 4) Die lyk in die kis word Vrydag na die oorledene se huis geneem, waar
>>> vriende en familie afskeid kan neem. Saterdag word die kis by die huis
>>> gehaal en na die begraafplaas geneem.
>>>
>>> Moslemtroue in Kaapstad.
>>> 1) Die bruidegom se familie gee die paartjie hul nuwe huis.
>>> 2) Die bruid en geen dame is by die troue in die moskee nie, maar sy sit
>>> uitgevat in
>>> 'n vreeslike grend rok en hooftooisel en wag vir die bruidegom om haar die
>>> eerste keer ooit te soen.
>>> 3) Dan word die naaste familie en die troupaar in die nuwe huis se
>>> slaapkamer gesêen en daar volg 'n paartie in die huis.
>>> Dan gaan hulle na 'n saal waar al die familie wag, en terwyl die troupaar en
>>> hul gevolg uitgevat en droëbek op die verhoog sit, hou die gaste lekker
>>> paartie.
>>> Dan trek die bruid en bruidegom 'n nuwe , ander, troupak en trourok met
>>> hooftooisel aan, en sit af na 'n groter saal waar familie, vriende en gaste
>>> is, waar hulle weer op die verhoof sit en die gaste hulle dik eet.
>>>
>>> Ander troues wat gewys is was 'n tradisionele Pedi troue en 'n Pedi troue in
>>> Soweto waar die troupaar Sewende Dagse Adventiste is - twee heeltemal
>>> uiteenlopende troues.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Troues en Begrafnisse [boodskap #76487 is 'n antwoord op boodskap #76479] Di, 22 April 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad - dis hoekom die meeste van ons so maklik dik pelle raak met Niek
die Griek op die hoek.
Voëls van enerse vere - van die patriargale pa tot ma wat eintlik almal, pa
inkluis, manipuleer.
En o ja - die kos. Ons eet mos elke dag asof dit Sondag is, elke Sondag asof
dit krismis is en elke krismis asof dit ons laaste maal op aarde is.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b838rn$akk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is bepaald raakvlakke met die Boere ook ...
> "Say no more ..."
> "Annette" wrote in message
> news:b833tj$5re61$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vir my was die snaakste stukkie waar die bruidegom in die kinderswembadjie
>> voor die preekstoel gedoop is.
>> Die res was nie vir my so snaaks nie, seker omdat die mense net so is soos
>> die Grieke wat ek ken.
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b8333i$887$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het die naweek die video van "My big fat Greek wedding" gesien. Nogal
>>> snaaks.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b82o4m$5pq3p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Het hierdie naweek twee interessante videos gesien.
>>>>
>>>> Wat ek geleer het:
>>>> Begrafnisse in Soweto
>>>> 1) Dit word slegs op Saterdae ( verkieslik oggende) gehou.
>>>> 2) Tot gemiddeld 300 begrafnisse word elke Saterdag gehou.
>>>> 3) Daar is geen kerkdiens nie - 'n diens, as daar is, word by die graf
>>>> gehou.
>>>> 4) Die lyk in die kis word Vrydag na die oorledene se huis geneem, waar
>>>> vriende en familie afskeid kan neem. Saterdag word die kis by die huis
>>>> gehaal en na die begraafplaas geneem.
>>>>
>>>> Moslemtroue in Kaapstad.
>>>> 1) Die bruidegom se familie gee die paartjie hul nuwe huis.
>>>> 2) Die bruid en geen dame is by die troue in die moskee nie, maar sy sit
>>>> uitgevat in
>>>> 'n vreeslike grend rok en hooftooisel en wag vir die bruidegom om haar die
>>>> eerste keer ooit te soen.
>>>> 3) Dan word die naaste familie en die troupaar in die nuwe huis se
>>>> slaapkamer gesêen en daar volg 'n paartie in die huis.
>>>> Dan gaan hulle na 'n saal waar al die familie wag, en terwyl die troupaar en
>>>> hul gevolg uitgevat en droëbek op die verhoog sit, hou die gaste lekker
>>>> paartie.
>>>> Dan trek die bruid en bruidegom 'n nuwe , ander, troupak en trourok met
>>>> hooftooisel aan, en sit af na 'n groter saal waar familie, vriende en gaste
>>>> is, waar hulle weer op die verhoof sit en die gaste hulle dik eet.
>>>>
>>>> Ander troues wat gewys is was 'n tradisionele Pedi troue en 'n Pedi troue in
>>>> Soweto waar die troupaar Sewende Dagse Adventiste is - twee heeltemal
>>>> uiteenlopende troues.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Troues en Begrafnisse [boodskap #76576 is 'n antwoord op boodskap #76487] Wo, 23 April 2003 17:24 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Inderdaad - dis hoekom die meeste van ons so maklik dik pelle raak met Niek
> die Griek op die hoek.
> Voëls van enerse vere

>>> "Jonas" wrote in message

>>>> Ek het die naweek die video van "My big fat Greek wedding" gesien.

Soos alle goeie entertainment, het hierdie
film ook 'n Kanadese oorsprong. Nina Vardalos,
die hoofkarakter, het die storie probeer
verkoop aan Hollywood, maar toe sy nie sukses-
vol was nie, het sy dit 'n one man show gemaak
en daarmee getoer. Toe Tom Hanks se vrou, wat
ook Griekse bloed het, dit sien, het sy en Tom
besluit om te help om dit te verfilm.
Die film is in Toronto gemaak. Baie van die
hulp- karakters is lokale akteurs. Ek hou die
meeste van Andrea Martin wat die tante is wat
verontwaardig is as sy hoor die bruidegom is
'n vegetariër, en dan sê sy sy sal dan maar vir
hom lamsvleis moet gaarmaak.
Hulle het nou daarvan 'n sitcom gemaak, maar
ek volg dit nie, want dis te voorspelbaar. Ek dink
nie dit sal lank duur nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die Dwergieman.
Volgende onderwerp: Hy's weer terug, Norbert!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:54:59 MGT 2024