Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hello ng.
hello ng. [boodskap #76311] Sa, 19 April 2003 05:49 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
--
--------------------------------------------------
-
Drie besoekers van die wêreld se grootste
drywende biblioteek, die MV. Doulos, besoek ons.
http://walk.isat.co.za/DoulosVisitors.htm
http://walk.isat.co.za/DoulosVisitors2.htm
--------------------------------------------------
-
Operasie Mobilisasie se skepe:
www.mvdoulos.org
www.mvlogos2.org
--------------------
Re: hello ng. [boodskap #76313 is 'n antwoord op boodskap #76311] Sa, 19 April 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Apr 2003 07:49:04 +0200, "Tobie" wrote:

En dit:
http://www.randshow.co.za/
is waarheen ek nou op pad is.
Sowat 75 kilos van my huis af
en 'n heerlike dag uit.

DD
Re: hello ng. [boodskap #76314 is 'n antwoord op boodskap #76313] Sa, 19 April 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai DD - gee 'n bietjie terugvoer oor jou indrukke - ek het so +/- 7 jaar
terug besluit dat dit 'n groot vlooimark is - en dit sedertdien 'n dofie
gegooi.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:2up1avgs7lv7ob0eun0k8u7p45kgecjkg7@4ax.com...
> On Sat, 19 Apr 2003 07:49:04 +0200, "Tobie" wrote:
>
>
> En dit:
> http://www.randshow.co.za/
> is waarheen ek nou op pad is.
> Sowat 75 kilos van my huis af
> en 'n heerlike dag uit.
>
> DD
>
Re: hello ng. [boodskap #76316 is 'n antwoord op boodskap #76314] Sa, 19 April 2003 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Apr 2003 08:27:58 +0200, "Jonas" wrote:

> Haai DD - gee 'n bietjie terugvoer oor jou indrukke - ek het so +/- 7 jaar
> terug besluit dat dit 'n groot vlooimark is - en dit sedertdien 'n dofie
> gegooi.
> "Davie Davis" wrote in message
> news:2up1avgs7lv7ob0eun0k8u7p45kgecjkg7@4ax.com...
>> On Sat, 19 Apr 2003 07:49:04 +0200, "Tobie" wrote:

Sal jou vanaand vertel, Jonas. Inderwaarheid ìs dit niks anders as 'n
groot vlooimark nie - en so is Pick a Pay en so is Makro. Ons gaan
spandeer maklik 'n dag by die vlooimark op Hillfox. 'n Reuse vlooimark
ingerig in die parkeerarea onder die winkelsentrum met modern
ingerigte resuarante. Saterdae en Sondae word daar lekker gekuier
en meeste van die skilderye wat ek het, kom van daar.
'n Vlooimark kan interessant wees, hoor. Net so is die grootste
gedeelte van Durban strand (sypaadjie area natuurlik) 'n vlooimark, en
net so is Johannesburg en àl die ander stede se sypaadjies ook
vlooimarkte.

Vertel jou vanaand van hierdie ultra moderne vlooimark hoor:-)))
(Op hulle webwerf sal jy die bewering sien dat dit die tweede grootste
verbruikersskou ((of so iets is)) ter wêreld - buite die VSA.)

DD
Re: hello ng. [boodskap #76330 is 'n antwoord op boodskap #76316] Sa, 19 April 2003 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Apr 2003 08:51:12 +0200, Davie Davis
wrote:

"Jonas"
> wrote:
> Haai DD - gee 'n bietjie terugvoer oor jou indrukke
> Davie Davis scheme toe:
> Sal jou vanaand vertel, Jonas. I
>
> DD
>
>
Wel, dis nou vanaand:-)

Dis nou 'n nòg groter vlooimark, Jonas. Inderwaarheid,
'n moerske een. (Du Plessis & Du Plessis Verklarende Woordeboek)

Daar's Afrikaanse meisies, daar's Engelse meisies. Daar's Franse girls
en daar's selfs oulike China dolls. Jonas, jy moet die Sweedse blond
sien met wie ek by een van die stalletjies gechat het!
Daar's Blondes, daars Brunette en daar's Swartkoppe. Daar's 'n Rooikop
met sproete tot op haar neus!

Daar's mini's, daar's denims en daar's vsn daai styfpassende broeke!
Daar's jongetjies, daar's oueres en daar's selfs nòg oueres.
Daar's maeretjies, daar's ten volle ontwikkeldes, en daar's selfs
ietwat oorontwikkeldes!

O'ja, net voor ons terug gekom het, weet jy wat sien ek? Verdomp of jy
my sal glo! Jonas... hulle verkòòp tot goed daar!!!

DD:-)))))
Re: hello ng. [boodskap #76333 is 'n antwoord op boodskap #76313] Sa, 19 April 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
darem 'n kaartjie gestuur vir iemand, sal seker
dink ek is daar :-)
site laai lekker vinnig af
---
"Davie Davis"
: En dit:
: http://www.randshow.co.za/
: is waarheen ek nou op pad is.
Re: hello ng. [boodskap #76334 is 'n antwoord op boodskap #76333] Sa, 19 April 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Apr 2003 20:45:27 +0200, "Tobie" wrote:

> darem 'n kaartjie gestuur vir iemand, sal seker
> dink ek is daar :-)
> site laai lekker vinnig af
> ---
> "Davie Davis"
> : En dit:
> : http://www.randshow.co.za/
> : is waarheen ek nou op pad is.
>
>
Oulike ste, Tobie, Ek wat llief is
om tyd te spandeer in HTML
Java en dies meer, dink dat
dit 'n kwaliteit werk is.
Elaine sal my ondersteun
daarmee (na die nawek
wanneer sy weer nugter
is:-)))

DD
Re: hello ng. [boodskap #76345 is 'n antwoord op boodskap #76330] So, 20 April 2003 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - baie dankie. Maar ek sien jy het vergeet om die nommer die stalletjie
by te voeg - jy weet - die Sweedse meisie met die mooi persoonlikheid ...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:3ru2av8tmh1bp9tdd8ln7k903785hrh4q4@4ax.com...
> On Sat, 19 Apr 2003 08:51:12 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> "Jonas"
>> wrote:
>> Haai DD - gee 'n bietjie terugvoer oor jou indrukke
>>
> Davie Davis scheme toe:
>> Sal jou vanaand vertel, Jonas. I
>>
>> DD
>>
>>
> Wel, dis nou vanaand:-)
>
> Dis nou 'n nóg groter vlooimark, Jonas. Inderwaarheid,
> 'n moerske een. (Du Plessis & Du Plessis Verklarende Woordeboek)
>
> Daar's Afrikaanse meisies, daar's Engelse meisies. Daar's Franse girls
> en daar's selfs oulike China dolls. Jonas, jy moet die Sweedse blond
> sien met wie ek by een van die stalletjies gechat het!
> Daar's Blondes, daars Brunette en daar's Swartkoppe. Daar's 'n Rooikop
> met sproete tot op haar neus!
>
> Daar's mini's, daar's denims en daar's vsn daai styfpassende broeke!
> Daar's jongetjies, daar's oueres en daar's selfs nóg oueres.
> Daar's maeretjies, daar's ten volle ontwikkeldes, en daar's selfs
> ietwat oorontwikkeldes!
>
> O'ja, net voor ons terug gekom het, weet jy wat sien ek? Verdomp of jy
> my sal glo! Jonas... hulle verk��p tot goed daar!!!
>
> DD:-)))))
>
Re: hello ng. [boodskap #76347 is 'n antwoord op boodskap #76345] So, 20 April 2003 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Apr 2003 06:09:30 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - baie dankie. Maar ek sien jy het vergeet om die nommer die stalletjie
> by te voeg - jy weet - die Sweedse meisie met die mooi persoonlikheid ...
> "Davie Davis" wrote in message

Jy's lekker vroeg op Jonas:-)
Die stalletjienommer, of telefoonnommer?:-)

DD
Re: hello ng. [boodskap #76422 is 'n antwoord op boodskap #76334] Ma, 21 April 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
**hik** waarmee sal Elaine saamstem **hik** ek het die "plot" nou heeltemaal
verloor.

Nee ek speel sommer, maar waarvan praat jy? Eerlikwaar, ek het weer net die
helfte (kyk ek spel dit reg!) van die poste gedownload gekry.

Elaine

"Davie Davis" wrote:

> Oulike ste, Tobie, Ek wat llief is
> om tyd te spandeer in HTML
> Java en dies meer, dink dat
> dit 'n kwaliteit werk is.
> Elaine sal my ondersteun
> daarmee (na die nawek
> wanneer sy weer nugter
> is:-)))
>
> DD
>
Re: hello ng. [boodskap #76426 is 'n antwoord op boodskap #76422] Ma, 21 April 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Apr 2003 23:27:36 +0200, "Elaine" wrote:

> **hik** waarmee sal Elaine saamstem **hik** ek het die "plot" nou heeltemaal
> verloor.
>

ek 'hik' dink dit was my 'hik' opinie oor die Randse Paasskou se
webblad. http://www.randshow.co.za/, Elaine. Oulike uitleg.

DD
Re: hello ng. [boodskap #76472 is 'n antwoord op boodskap #76426] Di, 22 April 2003 11:12 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek moet erken, dis 'n baie cool site, en heel netjies aanmekaar gesit.
Nou nie so veel inligting soos wat ek sou verwag nie, maar andersins heel
goed gedoen. Ek hou van sulke sites, te veel kleure en graphics en flash en
allerhande useless megoefters doen dit vir my :-))

E

"Davie Davis" wrote:
>
> ek 'hik' dink dit was my 'hik' opinie oor die Randse Paasskou se
> webblad. http://www.randshow.co.za/, Elaine. Oulike uitleg.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Etienne van Heerden
Volgende onderwerp: Is Bush dalk die antichrist? :-/
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:02:01 MGT 2024