Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Opstel geskryf deur 'n laërskool leerling...
'n Opstel geskryf deur 'n laërskool leerling... [boodskap #76186] Wo, 16 April 2003 13:07 na volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Opstel geskryf deur 'n laerskool leerling...

Kersvees is die moiste tyt van die jaar. Die meeste mense het dan vekansie,
ek ook. Ons het ook 'n krip in die sitkammer, wat Pa drie weeke voor
kersvees daar ingebring het en ek en my klyn sissie kan ook help. Baie
krippe is vevelig maar nie ons sin nie want daar is baie oulike figiere daar
in.

Ek het eenkeer vir Josif en liwe Jesus op die stoof gesit dat hille nie kout
kry nie toe was dit te warm. Liwe Jesus het swart geword en Josif het
ytmekaar gebars, een van sy foete het in die deeg in geskiet en dit was nie
'n mooi gesig nie. Ma was baie kwaat en gese dat nie eers die hyliges
beskerm word deer my domgeit nie.

As Maria so sonder man en kind rondstaan lyk dit nie goet nie. Maar ek het
gelikkag baie figiere in my speelgoedboks en nou is Josif Donald Duck.
Vir liwe Jesus wou ek vir Asterix vat omdat hy die enigste een is wat so klyn is
dat hy in die voerbak kan pas maar Ma het gese dat liwe Jesus tog nie
Asterix kan wees nie dan liewer verbrant is beter. Nou is liwe Jesus swart
maar nog steets liwe Jesus. Agter liwe Jesus staan twee osse, 'n esel, 'n
seekoei en 'n brontosauris.

Die seekoei en die brontosauris het ek self daar ingesit want die osse en
die esel het so aleenag gelyk. Lings van die stal kom nou net die drie wyse
manne in. Een van die wyse manne het laas kersvees geval toe Pa hom wou
skoonmaak nou is hy heeltemal stikkend. Nou het ons net twee wyse manne en
'n wyse Batman.

Gewoonlik het die wyse manne baie giskenke vir liwe Jesus soos gout,
wierrook en pirpir of so iets. Ons sin het in plaas van gout 'n sygstokkiepapierkie wat
so mooi blink. Die ander ene het prymtwak in sy hant omdat ons nie wierrook het nie,
maar die prymtwak maak ook rook as mens dit aansteek.
Die wyse Batman het 'n pistool. Dit is nie eintlik 'n goeie giskenk vir liwe Jesus nie,
maar daarmee kan hy hom teen die brontosauris beskerm. Agter die drie wyse manne
is 'n paar rooihuid indiane en 'n glasengel. Een van die engel se voete is afgebreek,
daarom sit hy nou op 'n moterviets sodat dit maklikker is vir hom. Nou kan hy met die
moterviets ry as hy nie lis is vir vlieg nie. Regs van die stal het ons vir rooikappie gesit.
Sy het 'n pizza en drie kaasels (dis nou die bier wat Pa altyt drink) vir ouma saamgebring.
Ek het nie meer 'n wolf nie, nou loer daar 'n ninja tirtel agter die boom yt in die wolf se plek.
Daar is nie nog goet in die krip nie, want Ma het gese dis nou genoeg.

In die aant sit ons die lig aan dan lyk die krip eers regtig moi. Ons sit om die krip en sing
kersveesliekies. Pety is baie moi maar die meeste is sommer vevelig.
As 'n mens weer sien is kersvees veby en sommer die jaar ook.
Die giskenke is ytgepak en 'n mens kry niks voor paasvees nie behalwe as jy
voor die tyt vejaar. Maar een ding is veseker: kersvees kom altyt weer.

------------------------------------------------------------ ----------------
Re: 'n Opstel geskryf deur 'n laërskool leerling... [boodskap #76195 is 'n antwoord op boodskap #76186] Wo, 16 April 2003 14:49 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Woestyngoggatjie wrote:

> 'n Opstel geskryf deur 'n laerskool leerling...

Ek merk op, du plessis, dat alhoewel die
persoon wat die stuk geskryf het, wat jy
hersend, die woord laerskool reg geskryf
het, jy du plessis, nie die woord kan
spel nie. "Laerskool" kry nie 'n umlaut
nie, du plessis. Onthou tog om nie die
ou forensiese spoortjies te laat nie.

Tant Hessie Watson-Poirot
Vorige onderwerp: Meneer Mugabe
Volgende onderwerp: Afrikaners is plesierig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:18:40 MGT 2024