Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Drome - Vir Elaine
Drome - Vir Elaine [boodskap #75833] Vr, 11 April 2003 16:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vandag by die CNA 'n baie interessante boek oor drome raakgeloop.
Dit is Jou Drome - die onbesuste het al die antwoorde - deur Cas van
Rensburg - Uitgegee deur Van Schaik - eerste uitgawe en eerste druk Desember
2000.

As jy dit nie in die hande kan kry nie, sal ek vir jou die stukkies oor
slange uit die boek oorskryf.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75847 is 'n antwoord op boodskap #75833] Vr, 11 April 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal more gaan kyk, en jou laat weet. Onthou woon deesdae mos
weer op die platteland, maar ek sal in elk geval gaan probeer :-)

E

"Annette" skryf in boodskap news:b76qu7$bbui3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het vandag by die CNA 'n baie interessante boek oor drome raakgeloop.
> Dit is Jou Drome - die onbesuste het al die antwoorde - deur Cas van
> Rensburg - Uitgegee deur Van Schaik - eerste uitgawe en eerste druk Desember
> 2000.
>
> As jy dit nie in die hande kan kry nie, sal ek vir jou die stukkies oor
> slange uit die boek oorskryf.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75923 is 'n antwoord op boodskap #75833] So, 13 April 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Cas van Rensburg is 'n groot aanhanger van Jung en sy boek is - sover
ek weet - sy opsomming van Jung se teoriee.

On Fri, 11 Apr 2003 18:27:31 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het vandag by die CNA 'n baie interessante boek oor drome raakgeloop.
> Dit is Jou Drome - die onbesuste het al die antwoorde - deur Cas van
> Rensburg - Uitgegee deur Van Schaik - eerste uitgawe en eerste druk Desember
> 2000.
>
> As jy dit nie in die hande kan kry nie, sal ek vir jou die stukkies oor
> slange uit die boek oorskryf.
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75924 is 'n antwoord op boodskap #75847] So, 13 April 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Try www.kalahari.net

On Fri, 11 Apr 2003 20:17:10 +0200, "Elaine" wrote:

> Dankie, ek sal more gaan kyk, en jou laat weet. Onthou woon deesdae mos
> weer op die platteland, maar ek sal in elk geval gaan probeer :-)
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b76qu7$bbui3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het vandag by die CNA 'n baie interessante boek oor drome raakgeloop.
>> Dit is Jou Drome - die onbesuste het al die antwoorde - deur Cas van
>> Rensburg - Uitgegee deur Van Schaik - eerste uitgawe en eerste druk
> Desember
>> 2000.

>> As jy dit nie in die hande kan kry nie, sal ek vir jou die stukkies oor
>> slange uit die boek oorskryf.

>> Annette


>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind


>
Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75932 is 'n antwoord op boodskap #75924] So, 13 April 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie met die beste wil in die wêreld sal jy my so ver kry om Kalahari.net te
gebruik nie. Maar dankie in elk geval :o)

E

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e9b2f90.5423343@news.saix.co.za...
>
> Try www.kalahari.net
Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75943 is 'n antwoord op boodskap #75932] So, 13 April 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy het seker goeie rede, maar hulle het 'n moerse klomp boeke oor Jung
en hulle stuur aankope na enige plek in SA.
Jy kan Amazon gebruik, maar dan gaan jy meer vir aflewering betaal as
vir die boek.
Alternatiewelik kan jy op enige van die twee gaan kyk watter boeke
daar is en die een wat jy soek, se uitgwer ISBN nommer en so aan
afskryf en die plaaslike CNA vra om dit te bestel.

On Sun, 13 Apr 2003 13:57:40 +0200, "Elaine" wrote:

> Nie met die beste wil in die wêreld sal jy my so ver kry om Kalahari.net te
> gebruik nie. Maar dankie in elk geval :o)
>
> E
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3e9b2f90.5423343@news.saix.co.za...

>> Try www.kalahari.net
>
Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75950 is 'n antwoord op boodskap #75943] So, 13 April 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verkies Exclusive Books. Hulle sal ook vir my die boeke bestel as hulle
dit nie het nie. Hulle het 'n groot verskeidenheid, en hulle pryse is
billik. Amazon vra $10 vir aflewering, en soms is die boeke goedkoper saam
met die afleweringskoste as wat dit in SA is, maar ek sal ook nie van Amazon
gebruik maak nie, want hulle goed raak gereeld weg.

Dankie
Elaine

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e9f5f65.17669782@news.saix.co.za...
>
> Jy het seker goeie rede, maar hulle het 'n moerse klomp boeke oor Jung
> en hulle stuur aankope na enige plek in SA.
> Jy kan Amazon gebruik, maar dan gaan jy meer vir aflewering betaal as
> vir die boek.
> Alternatiewelik kan jy op enige van die twee gaan kyk watter boeke
> daar is en die een wat jy soek, se uitgwer ISBN nommer en so aan
> afskryf en die plaaslike CNA vra om dit te bestel.
Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75966 is 'n antwoord op boodskap #75923] So, 13 April 2003 15:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg Ferdi - maar hy gee ook erkenning aan ander teoriëe wat nou
verwant is.

Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e9a2ea9.5192294@news.saix.co.za...
>
> Cas van Rensburg is 'n groot aanhanger van Jung en sy boek is - sover
> ek weet - sy opsomming van Jung se teoriee.
>
>
>
> On Fri, 11 Apr 2003 18:27:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek het vandag by die CNA 'n baie interessante boek oor drome raakgeloop.
>> Dit is Jou Drome - die onbesuste het al die antwoorde - deur Cas van
>> Rensburg - Uitgegee deur Van Schaik - eerste uitgawe en eerste druk Desember
>> 2000.
>>
>> As jy dit nie in die hande kan kry nie, sal ek vir jou die stukkies oor
>> slange uit die boek oorskryf.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Vorige onderwerp: Tot Later
Volgende onderwerp: Die Doringboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 14:41:41 MGT 2024