Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » x-mecano
x-mecano [boodskap #75391] |
Sun, 06 April 2003 11:37  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
http://www.suntimes.co.za/2003/04/06/lifestyle/life03.asp
40 minute vir 90 bewegings
een beweging elke 26.6 sekondes
5cm per rigting d.w.s. 10cm totaal
... gee 'n hele nuwe mening aan:
"het die aarde vir jou ook beweeg".
Ja, 'n hele 9m (dis nou as ek nie lieg oor die 5cm nie).
:-)
TJ
NS: Kry 'n mens nog mecano?
|
|
|
|
Re: x-mecano [boodskap #75421 is 'n antwoord op boodskap #75413] |
Mon, 07 April 2003 09:07  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is so 'n gesegde van die vroutjie op die rug wat moet dink aan die
koningin en moederland ("queen and country"), en dan kan mans mos maar dink
aan mecano.
:-)
TJ
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:14 UTC 2025
|