Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Norbert, jy móét hier gaan kyk!
| Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75209] |
Wo., 02 April 2003 15:00  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.
Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
hoor hoe plat ons mense praat!!!
"Liewe lysterôrs, ons sôi weer môndôg verder yt"
Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!
Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
nie...
Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:
http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html
Max
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75210 is 'n antwoord op boodskap #75209] |
Wo., 02 April 2003 15:35   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Max
As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
hier.
En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.
Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304020700.39f4d6f2@posting.google.com...
> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>
> RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
> internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
> goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
> Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.
>
> Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
> hoor hoe plat ons mense praat!!!
>
> "Liewe lyster�rs, ons sêi weer m�nd�g verder yt"
>
> Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
> eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
> nie...
>
> Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:
>
> http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html
>
> Max
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75213 is 'n antwoord op boodskap #75209] |
Wo., 02 April 2003 16:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het na Tronsvols gelyster:
Ons gewone mense praat en luister Afrikaans.:))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304020700.39f4d6f2@posting.google.com...
> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>
> RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
> internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
> goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
> Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.
>
> Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
> hoor hoe plat ons mense praat!!!
>
> "Liewe lyster�rs, ons sêi weer m�nd�g verder yt"
>
> Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
> eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
> nie...
>
> Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:
>
> http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html
>
> Max
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75215 is 'n antwoord op boodskap #75209] |
Wo., 02 April 2003 16:42   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 2 Apr 2003 07:00:03 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>
> RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
> internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
> goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
> Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.
>
> Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
> hoor hoe plat ons mense praat!!!
>
> "Liewe lysterôrs, ons sôi weer môndôg verder yt"
>
> Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
> eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
> nie...
>
> Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:
>
> http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html
>
> Max
Jaaaaaaaaaahhhh!!! Baie goed, Max!!!!! Ek het ondertussen daardie
radiostasie opgesoek en ek kan dit inderdaad baie goed beluister! Ek
verstaan die meeste sake wat bespreek word baie goed! Dis baie, baie
interessant! Ek gaan dit publiseer op soc.culture.belgium. Daar is
seker nog 'n klomp van my landgenote wat dit nog nie weet nie. Dit sal
hulle baie interesseer! Veral as 'n mens A.D.S.L. het is dit gemaklik
om te ontvang (in Vlaandere is A.D.S.L. en breedband al baie
ingeburger).
Ek het ondertussen ook daardie tweede webbladsy gekonsulteer.. "Net
superrykes sou welkom wees in Suid-Afrika?" Neen, ek glo dis nie waar
nie, Max. So is die Suid-Afrikane nie. Waarom vertel jy vir die mense
jy voel jou eie nie so welkom in Suid-Afrika nie? Jy is Nederlander en
wil Suid-Afrikaan word, nè? Ek glo jy het met 'n Suidafrikaans meisie
bed toe gegaan en jy het jou skuld nie betaal nie, nè? Dis daarom dat
jy nie meer welkom is in hulle land nie. Kom, beken ons die sake soos
hulle is. Vertel ons gou: wat het jy misdaan in Suid-Afrika?
Groete vanweë
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75234 is 'n antwoord op boodskap #75231] |
Do., 03 April 2003 07:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal jou piepie lank moet ophou:)))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022346.2e004795@posting.google.com...
> "Rico"
>> Max
>>
>> As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
>> hier.
>>
>> En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Baie dankie, Rico.
>
> Ook my medewerkers, bure en Nederlandse vriende laat my baie welkom
> voel.
>
> Dis net in België waar ek nie welkom is nie. :-) Sal volgende keer as
> ek Frankryk toe gaan, maar via Duitsland/Luxenburg moet ry.
>
> Max
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75235 is 'n antwoord op boodskap #75230] |
Do., 03 April 2003 07:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die feit dat Norbert Tronsvols maklik kon verstaan, beteken dat hy Afrikaans
moeilik sal verstaan:)))
Annette
.com> skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022341.6fec8463@posting.google.com...
> Sterrenkijker wrote in message
news:...
>> On Wed, 2 Apr 2003 18:07:24 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Jy het na Tronsvols gelyster:
>>> Ons gewone mense praat en luister Afrikaans.:))
>>> Annette
>>>
>>>
>> Dit was nie 'n Afrikaans nie wat Max bedoel het, Annette? Dan gee ons
>> gou 'n egte Afrikaanstalige stasie wat ek hier in België ook kan
>> beluister.
>> Moet sê: ek kan alles verstaan wat daar gesê word op die stasie van
>> Max. Nou, ja, byna alles.. Maar ek het nie baie moeite om die meeste
>> sake spontaan te verstaan nie. Onse tale is nog steeds nie so baie ver
>> uit mekaar nie! Inteendeel!! Dis ongelooflik hoe hulle nog steeds
>> onderling verstaanbaar is! Ek het net die nuusberigte beluister. Ek
>> het tot die laaste woord kan verstaan!
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Nou't Annette al my pret bederf. Ek wou jou mislei. Ek wou hê jy moes
> dink Tronsvols is Afrikaans!
>
> Tronsvols is 'n ander van die elf tale wat ons in SA praat. Maar dis
> ook baie naby Nederlands.
>
> Sien "soc.culture.south-africa.tronsvols" - en bly daar.
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75239 is 'n antwoord op boodskap #75215] |
Do., 03 April 2003 08:40   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Norbert, ek wou aanvanklik nie eers antwoord gee op al die snert wat
jy nou alweer uit jou duim suig nie, maar sal tóg maar die moeite
doen...
Jy't nou al 'n paar keer laat sien dat, as 'n gesprek nie loop soos jy
wil hê dit moet nie, dan val jy die ou aan die anderkant se
persoonlikheid aan. Dit sê nie veel van jou eie inbors nie... Maar dit
daar gelaat, ek gaan nie tot jou niveau daal nie.
Sterrenkijker
> Jaaaaaaaaaahhhh!!! Baie goed, Max!!!!! Ek het ondertussen daardie
> radiostasie opgesoek en ek kan dit inderdaad baie goed beluister! Ek
> verstaan die meeste sake wat bespreek word baie goed! Dis baie, baie
> interessant! Ek gaan dit publiseer op soc.culture.belgium. Daar is
> seker nog 'n klomp van my landgenote wat dit nog nie weet nie. Dit sal
> hulle baie interesseer! Veral as 'n mens A.D.S.L. het is dit gemaklik
> om te ontvang (in Vlaandere is A.D.S.L. en breedband al baie
> ingeburger).
Ek neem aan dat jy bostaande goed bedoel. Onthou om vir die ander op
s.c.b duidelik te stel dat dit nie Afrikaans is nie, maar Tronsvols.
> Ek het ondertussen ook daardie tweede webbladsy gekonsulteer.. "Net
> superrykes sou welkom wees in Suid-Afrika?" Neen, ek glo dis nie waar
> nie, Max. So is die Suid-Afrikane nie. Waarom vertel jy vir die mense
Toemaar. Ek glo ook niks wat ek in koerante lees nie.
> jy voel jou eie nie so welkom in Suid-Afrika nie? Jy is Nederlander en
> wil Suid-Afrikaan word, nè?
Shit, jy't my uitgevang. Maar jy kan nie sê dat ek nie goeie Afrikaans
praat nie!!!
> Ek glo jy het met 'n Suidafrikaans meisie
> bed toe gegaan en jy het jou skuld nie betaal nie, nè?
Het jy enige idee hoe duur Labola is? Kan jy my help om genoeg
bymekaar te kry om 15 koeie te koop?
> Dis daarom dat
> jy nie meer welkom is in hulle land nie.
Ek kon die laaste keer nie eers deur doeane kom nie, en moes maar weer
terugkom NL toe.
> Kom, beken ons die sake soos
> hulle is. Vertel ons gou: wat het jy misdaan in Suid-Afrika?
KINDERPORNOGRAFIE
> Groete vanweë
Wat bedoel jy met "vanweë"? In Afrikaans is dit iets soos "as gevolg
van". Ek het dit ook nog nie in NL gesien nie. Is dit 'n Vlaamse
manier van groete stuur?
> Norbert (uit Vlaandere)
Max (nou nog in NL, hopelik spoedig in SA!)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75289 is 'n antwoord op boodskap #75274] |
Do., 03 April 2003 17:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag dankie tog, ek was bekommerd:)))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304030609.393d88@posting.google.com...
> Nie so lank nie... Ek sal lekker in Duitsland staan en oor die grens
> in België pie!!!
>
> "Annette"
>> Jy sal jou piepie lank moet ophou:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0304022346.2e004795@posting.google.com...
>>> "Rico"
>>>> Max
>>>>
>>>> As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
>>>> hier.
>>>>
>>>> En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>>
>>>
>>> Baie dankie, Rico.
>>>
>>> Ook my medewerkers, bure en Nederlandse vriende laat my baie welkom
>>> voel.
>>>
>>> Dis net in België waar ek nie welkom is nie. :-) Sal volgende keer as
>>> ek Frankryk toe gaan, maar via Duitsland/Luxenburg moet ry.
>>>
>>> Max
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75327 is 'n antwoord op boodskap #75209] |
Vr., 04 April 2003 07:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watter soort. Die Afrikaners is die duurste;))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304032335.2c87a0e6@posting.google.com...
> Sterrenkijker
>> On 3 Apr 2003 00:40:00 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>>
>>> Het jy enige idee hoe duur Labola is? Kan jy my help om genoeg
>>> bymekaar te kry om 15 koeie te koop?
>>>
>> Wat is die prys van 'n koei in Suid-Afrika?
>>
>> Norbert
>
> Goeie vraag. Wat kos'n bees in SA? Wie kan ons sê?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 20:22:27 UTC 2026
|